Skrywer Onderwerp: Dienslewering  (Read 1394 times)

0 Lede en 1 Gas bekyk die onderwerp.

Afwesig RiaanvS

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 63
Dienslewering
« op: July 22, 2009, 09:14:11 AM »
So kyk ek toe gisteraand na die Nuus om 7 op SANCBC 2, en weereens is daar 'n berig oor opstande in die buiteland (Ruwe Suid-Afrika, dus nie hier in Bravoland nie) waar inwoners van Thokoza kla oor gebrekkige dienslewering van die vreemde en onteenwoordige ANC-regering van daardie land.

Ek sit toe en dink so by myself, Aai, maar ek is darem bevoorreg om in 'n huis te sit met water, elektrisiteit, riool, vullisverwydering, ens.  Ek is bly ek kry die dienste waarvoor ek betaal.  En toe besef ek:  Dit is die snaaksigheid:  Ek betaal, en ek kry!  Hulle betaal nie, en hulle kry nie!

Toe wonder ek:  Waaroor is hulle nou eintlik vies?  As hulle nie betaal nie, hoe kan hulle die vakbond-vastrap doen, buitebande brand, klippe gooi, en so aan, as hulle eenvoudig nie kry waarvoor hulle nie betaal nie?  Dit maak eintlik mos sin?

Toe sien ek daardie een betogertjie met die plakkaat:  We vote for better, not for worse.  Toe wonder ek:  Vir wie het jy en jou mense gestem?  Seker nie vir die deurmekaar Regerende Party nie, want dan sou jy dalk gekry het waarvoor jy gestem het?

Hoe werk dit dat hulle jaar na jaar stry en baklei en brand en toi-toi en so aan, maar steeds wen dieselfde party elke jaar?  Miskien het dit iets te doen met die borde kos wat hulle op die byeenkomste weggee? Is dit die manier om die gepeupel om te koop?  Hou hulle mae vol, dan hou jy hulle verstande gevange, of so iets?

Teen die tempo sal dinge seker nie gou verbeter nie.  Eerder, dinge sal nie verbeter nie, punt.  Gelukkig gaan dit goed hier in Bravoland.  Viva Bravoland, Viva!  Amandla!  Eyetho! (Of so iets?)
"Die land is nie meer myne nie; my volk is doodgestry" - C Louis Leipoldt

Sanderis

  • Gas
Re: Dienslewering
« Antwoord #1 op: July 22, 2009, 09:29:01 AM »
Ek is bly ek kry die dienste waarvoor ek betaal.  En toe besef ek:  Dit is die snaaksigheid:  Ek betaal, en ek kry!  Hulle betaal nie, en hulle kry nie!


Ek wil nie jou lugkasteel bars nie maar eintlik deur om te betaal vir jou dienste subsidieer jy dié wat nie betaal nie - dit werk oral net nie so lekker soos bv. in Pretoria nie .

Afwesig RiaanvS

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 63
Re: Dienslewering
« Antwoord #2 op: July 22, 2009, 09:34:43 AM »
Ja, ek besef dit, maar oor die algemeen geld die beginsel, dink ek, dat ons ten minste vir dienste betaal!  Ek dink ook daar is meer mislike-paliteite waar die ding nie werk nie!  Nie eers die gesubsidieerde dienste is in plek nie!  Interessante tye hierdie!  Sterkte daar!
"Die land is nie meer myne nie; my volk is doodgestry" - C Louis Leipoldt

Afwesig Adri van Staden

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 1481
Re: Dienslewering
« Antwoord #3 op: July 22, 2009, 10:09:45 AM »
Ek wil nie jou lugkasteel bars nie maar eintlik deur om te betaal vir jou dienste subsidieer jy dié wat nie betaal nie - dit werk oral net nie so lekker soos bv. in Pretoria nie .

Sanderis, ek wonder hoe lank gaan dit nog "goed" gaan soos hier in Pretoria. Wat my betref is die totale en finale ineenstorting van alle strukture onafwendbaar. Bloot weens wat ek graag noem "black incompetence".
... verlustig jou in die HERE; dan sal Hy jou gee die begeertes van jou hart - Ps. 37:4.

Afwesig Adri van Staden

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 1481
Re: Dienslewering
« Antwoord #4 op: July 22, 2009, 10:14:17 AM »
“Aanbidding”: Wat het hy vir SA gedoen?
Jul 21 2009 04:54:03:427PM  - (SA)  Beeld

 
 
 
 
 
 
 
 
 
 
 
 
 
 

Marietjie van Pretoria skryf:

Noudat die “aanbiddingsdag” van 18 Julie 2009 verby is, net my mening.

Eerstens die vraag: Wat het Nelson Mandela vir Suid-Afrika gedoen? Nadat hy vrygelaat is tussen magsbehepte swart mense, het moord (plaasboere), roof (daagliks), verkragting (selfs babas), ’n staatsdiens wat in duie stort, paaie wat verweer het tot niks, Eskom (is dit nodig om hierop iets te sê?) en algemene verarming van derduisende mense tienvoudig vererger!

Ek luister na Jacaranda 94.2 waar mense enigiets aan armes kan skenk en is verbaas om te hoor dit is slegs wit mense wat inskakel! Hoe dan so?

Wat het ek met die sogenaamde “67 minute” gedoen? In my tuin gewerk waar ek my Skepper geloof het!

Wanneer gaan die wêreld besef ons is besig om ’n mens so te verhef en te aanbid dat ons nie meer tussen reg en verkeerd kan onderskei nie? Dié man het in die tronk gesit weens ’n misdaad wat hy gepleeg het. Niks meer of minder nie.

Intussen is duisende kaalvoet kinders koud en honger, maar waar is die Nelson Mandela-kinderfonds? Dis tog veronderstel om na hierdie kinders se behoeftes om te sien?

Ek is jammer, maar hierdie man het my nie oortuig nie!

... verlustig jou in die HERE; dan sal Hy jou gee die begeertes van jou hart - Ps. 37:4.

Afwesig RiaanvS

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 63
Re: Dienslewering
« Antwoord #5 op: July 22, 2009, 10:22:40 AM »
Ek kan dit nie beter se nie!
"Die land is nie meer myne nie; my volk is doodgestry" - C Louis Leipoldt

Afwesig Clem de Klerk

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 4081
Re: Dienslewering
« Antwoord #6 op: July 22, 2009, 10:35:55 AM »
Ons subsideer die nie-betalers teen 'n tarief wat uiteindelik ons eie vermoe gaan leegtrek. Ons is tevrede om dit te doen, te midde van die feit dat derduisende verarmde volksgenote in plakkerskampe rondom Pta woon - as gevolg van diskriminasie teen blankes op die werkterrein (eintlik oral) en ons word verarm omdat ons vel te vaal is. Hoe lank gaan die Afrikaners nog ekonomies staande bly?

Wat gaan word as ons nie meer kan betaal vir almal nie? Dink bietjie mooi hieroor - skole, kerke, besighede en die totale infrastruktuur sal dan lyk soos in Zim. En die wereld sal weet dat meer en groter bedelaars by hulle gaan aanklop vir hulp - nie om ons behulpsaam te wees nie, maar om die "arme verontregtes" te help.

Niks gaan beter word nie - nie vir ons volk nie, en nie vir die ander in die land nie - maar dit kan omgekeer word as ons eendragtig werk na selfbeskikking vir ons eie mense. Niks anders sal ons toekoms kan verbeter nie - dit het Afrika oor dekades bewys.
Kennis is mag

Afwesig RiaanvS

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 63
Re: Dienslewering
« Antwoord #7 op: July 22, 2009, 12:32:33 PM »


Niks gaan beter word nie - nie vir ons volk nie, en nie vir die ander in die land nie - maar dit kan omgekeer word as ons eendragtig werk na selfbeskikking vir ons eie mense.

Wat oom se is onrusbarend waar.  Ons voel dit al hoe meer aan ons sakke en beursies. 

Wat die kwessie van selfbeskikking betref:  Hoe realisties is sit werklik?  Dit sal fantasties wees as ons dit kan bereik, maar gaan ons dit sommer net kan bereik met hierdie regering?  Nog 'n kommer is die vraag of ons volk werklik oor hulle self wil regeer?  Hoe gaan 'n mens die mense saam laat staan?  As ons nie terugkeer na ons God toe nie, gaan elkeen steeds net sy eie mishoop verheerlik.  Dit gaan nog baie werk en water in die see vra.

Ons sal maar voor loop en hande vat en vir die ander slappes wys hoe en waarheen.
"Die land is nie meer myne nie; my volk is doodgestry" - C Louis Leipoldt

Afwesig Adri van Staden

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 1481
Re: Dienslewering
« Antwoord #8 op: July 22, 2009, 02:19:41 PM »
Gaan maak 'n draai op die VVK se webblad! Jy is mos geregistreer, nie waar nie?
... verlustig jou in die HERE; dan sal Hy jou gee die begeertes van jou hart - Ps. 37:4.

Afwesig Karina Marais

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 1751
  • Bravolander
    • Die Bravolander
Re: Dienslewering
« Antwoord #9 op: July 22, 2009, 09:15:49 PM »
Ja Riaan, wat jy sê is baie waar en ek het nog nie so daaraan gedink nie. Die donker volkere het die mentaliteit dat hulle net moet kry, kry, kry sonder om vir enigiets te werk of daarvoor te betaal.

En ek wil amper sê die wit volk is al so gewoond daaraan om te gee, gee, gee en dubbel te betaal vir alles van basiese dienste tot kruideniersware tot brandstof tot hemelhoë belastings dat ons dit nie eens meer agterkom of daarteen protesteer nie.

Dit sou lekker gewees het as volkseie instansies al die basiese dienste soos water en elektrisiteit jin verskaf, maar Efwee het mos alles wat ons mense opgebou het onder ons uit onderhandel. Tsk!
My volk gaan te gronde weens gebrek aan kennis. ~ Hosea 4:6 ~


Share me

Digg  Facebook  SlashDot  Delicious  Technorati  Twitter  Google  Yahoo

 


* Nuwe Inskrywings


SA Topsites



SA Topsites :: .

SimplePortal 2.3.3 © 2008-2010, SimplePortal