Skrywer Onderwerp: Kultuur Organisasies  (Read 8220 times)

0 Lede en 1 Gas bekyk die onderwerp.

Afwesig Oranje-Doring

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 457
  • Teen die hele wêreld vry
Insake: Kultuur Organisasies
« Antwoord #60 op: January 26, 2009, 04:30:45 PM »
AVKB  :)
ONS VOLK SAL WEER OPSTAAN!

Afwesig Werner Smook

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 1112
  • Verkenner
Insake: Kultuur Organisasies
« Antwoord #61 op: January 26, 2009, 04:54:42 PM »
Die naaste wat die Afrikanerbond aan ons kultuur kom is seker die eerste deel van hulle naam!!!  Of is daar dalk een goeie ding (of twee) waarvan ek nie weet nie?

Die ATKV is skaam vir ons kultuur veral is dit nie inklusief is nie.

Die Voortrekkers (is 'n hartseer saak oor al die kinders+tjies) probeer die onversoenbare versoen. :'(

Sulke dinge laat my wonder wat kultuur is???
"Bring bymekaar wat uit innerlike oortuiging bymekaar hoort"
- DF Malan

Sanderis

  • Gas
Insake: Kultuur Organisasies
« Antwoord #62 op: January 26, 2009, 05:09:14 PM »

Sulke dinge laat my wonder wat kultuur is???

Goeie vraag en ek glo daarin lê jou antwoord .

Afwesig Ben Geldenhuys

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 7542
  • Verkenner
    • Verkenners
Insake: Kultuur Organisasies
« Antwoord #63 op: January 26, 2009, 10:15:03 PM »
Ai ai. Dit is eintlik goed dat "ons" kultuur organisasies nie in dieselfde asem genoem word as die broeders nie. Net jammer hulle noem die AVKB ook daar. Miskien kan Sarel hulle vra om dit maar eerder te verwyder?

Afwesig Francois Coetzee

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 77
  • Invictus
Insake: Kultuur Organisasies
« Antwoord #64 op: January 26, 2009, 11:29:27 PM »
Ai ai. Dit is eintlik goed dat "ons" kultuur organisasies nie in dieselfde asem genoem word as die broeders nie. Net jammer hulle noem die AVKB ook daar. Miskien kan Sarel hulle vra om dit maar eerder te verwyder?

Ek dink dit is eerder goed dat die AVKB se skakel daar is.

Vriendelike groete


Share me

Digg  Facebook  SlashDot  Delicious  Technorati  Twitter  Google  Yahoo

 


* Nuwe Inskrywings


SA Topsites



SA Topsites :: .

SimplePortal 2.3.3 © 2008-2010, SimplePortal