Nuusflits

Aandag aan alle Bravoland Besoekers. Hier kan u 'n aansoek indien om Bravoland Burgerskap te verkry:
http://www.bravoland.co.za/forum/index.php/topic,5566.0.html

Skrywer Onderwerp: Lanbou voorligting  (Read 1955 times)

0 Lede en 1 Gas bekyk die onderwerp.

Afwesig boer sonder grond

  • Besoeker
  • *
  • Poste: 4
Lanbou voorligting
« op: July 27, 2009, 09:17:06 AM »
Goeie more,
ek benodig 'n rigting aanwyser oor waar om my vraag te pos. As iemand kan help om dit dalk in die regte plek te sit.

Ek benodig enige studie materiaal oor boer metodes en tegnieke van vee en saai boere. Ek wil graag begin boer maar weet nie hoe nie. Is daar iewers wat ek kan leer?

Dankie
Ons wat Wil,............ Sal !!!!!

Op kantoor Kleinbekkie

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 7643
  • Christa Burger
Re: Lanbou voorligting
« Antwoord #1 op: July 27, 2009, 10:14:01 AM »
Baie welkom hier in Bravoland. Ek dink as ons elkeen bestaande kennis hier kan kom neerpen, behoort jy gou 'n idee te kry wat sal werk en wat nie. Dit is eintlik 'n baie goeie onderwerp en ek dink dat baie van ons saam met jou sal leer.

Groete
Christa
Moed Vryheid Eer

Afwesig Ben Geldenhuys

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 7621
  • Verkenner
    • Verkenners
Re: Lanbou voorligting
« Antwoord #2 op: July 27, 2009, 10:16:46 AM »
Boer sonder grond,

Welkom in Bravoland, ek glo die Bravolanders se kundigheid sal jou verbaas. Lanbouwetenskap is 'n wye wetenskap en gevolglik moet ons dalk begin om die inligting wat jy nodig het in te perk tot jou spesifieke omstandighede. In die verband sou dit belangrik wees om te weet in welke streek jy beplan om te boer. Ook is dit belangrik om te weet hoe groot is die grond waarop jy gaan boer en hoeveel water daar is.

Sanderis

  • Gas
Re: Lanbou voorligting
« Antwoord #3 op: July 27, 2009, 11:08:38 AM »
Dit kan 'n interesante draad wees om dop te hou .

Afwesig Jankejan

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 231
Re: Lanbou voorligting
« Antwoord #4 op: July 27, 2009, 04:02:24 PM »
Jy kan vir TLU SA by 012 804 8032 skakel, hulle verkoop teen baie billike pryse bykans enige soort inligtingstuk in boekvorm wat jy mag benodig om in die landbou te oorleef.
Jy kan ook vir Agri SA skakel by 012 GAT KRUIP waar daar soms inligting beskikbaar is oor hoe om jouself uit jou eie grond te boer deur by die ANC te kruip.
Apartheid is Liefde

Afwesig Adri van Staden

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 1564
Re: Lanbou voorligting
« Antwoord #5 op: July 28, 2009, 07:16:21 AM »
 ;D  ;D  ;D Mooi man!
... verlustig jou in die HERE; dan sal Hy jou gee die begeertes van jou hart - Ps. 37:4.

Afwesig Danie Theron

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 184
  • Verkenner
Re: Lanbou voorligting
« Antwoord #6 op: July 28, 2009, 09:50:48 AM »
Jankejan.

Dalk ook net vir interresantheid.
Buiten die gat kruip, is hulle die klomp wat hulle plaaswerkers die swakste behandel.  Ek het bietjie gaan kyk na die beweringe deur Cosatu dat werkers blykbaar mishandel word. Interresant is dat al die boere teen wie daar klagtes is, is Agri boere.

Jammer weet dit is van die punt af maar moes dit meld.

Groete.

Afwesig boer sonder grond

  • Besoeker
  • *
  • Poste: 4
Re: Lanbou voorligting
« Antwoord #7 op: July 30, 2009, 08:46:03 AM »
ek het nog nie 'n idee waar ek gaan boer nie maar het gedink ek kan solank die teorie van met mielies en beeste boer aan leer. Ek TLU SA gebel die tannie het vir my 'n sel nommer gegee maar die persoon antwoord nie.

Ek weet daar is 'n landbou skool in brits en het gewonder of enige iemand nie dalk ou handboekke het of enige vorm van self studie materiaal nie.

As julle dalk die kennis wat jul reeds het vir my hier kan pos soos wat 'n pa 'n seun sal leer, sal ek baie dankbaar wees.

Dankie
Ons wat Wil,............ Sal !!!!!

Op kantoor Kleinbekkie

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 7643
  • Christa Burger
Re: Lanbou voorligting
« Antwoord #8 op: July 30, 2009, 09:14:49 AM »
Jy ploeg, jy plant, jy wag, jy oes  ;D

Grappies op 'n stokkie. Dit is eerlikwaar moeilik om teoretiese inligting te gee. Boerdery oor die algemeen is leer deur praktiese ondervinding. Die ander ding is dat dit moeilik is omdat die areas se boerderymetodes verskil. Dalk sal dit help as jy spesifieke vrae vra.

Groete
KB
Moed Vryheid Eer

Afwesig Karina Marais

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 1924
  • Bravolander
    • Die Bravolander
Re: Lanbou voorligting
« Antwoord #9 op: July 30, 2009, 10:05:36 AM »
Soos op enige vakgebied verskil die teorie en die prakties hemelsbreed. Niks kan jou heeltemal voorberei vir wat vir jou voorle nie, dit is maar soos die Ingelsman se: Trial and error, mens leer maar soos jy aangaan en leer uit jou foute uit.

Maar dalk moet jy soos KB se spesifieke vrae vra. Is dit droeland mielies, of is daar besproeiing waar jy beoog om te boer. In watter provinsie is jy?
My volk gaan te gronde weens gebrek aan kennis. ~ Hosea 4:6 ~

Afwesig Plaas Botha

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 3196
Re: Lanbou voorligting
« Antwoord #10 op: July 30, 2009, 10:25:12 AM »
Net 'n stukkie goeie raad - moet asb nie Karina se mielies plant raad volg nie  ;D
VOEL TUIS

Afwesig Karina Marais

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 1924
  • Bravolander
    • Die Bravolander
Re: Lanbou voorligting
« Antwoord #11 op: July 30, 2009, 12:12:36 PM »
Hehehe, Plaas, ek dink my mielies sou beter gegroei het as die goed son gekry het en die grond groter was. Maar nou het ek genoeg grond, nou kan ek plant wat ek wil!  ;D

Maar ek is in elk geval klaar met mielies, sal nie nog 'n "mis-oes" oorleef nie!  :D ;)
My volk gaan te gronde weens gebrek aan kennis. ~ Hosea 4:6 ~


Share me

Digg  Facebook  SlashDot  Delicious  Technorati  Twitter  Google  Yahoo

 


* Nuwe Inskrywings


SA Topsites



SA Topsites :: .

SimplePortal 2.3.3 © 2008-2010, SimplePortal