Skrywer Onderwerp: Werk gesoek  (Read 4275 times)

0 Lede en 1 Gas bekyk die onderwerp.

Afwesig ChrisO

  • Besoeker
  • *
  • Poste: 2
Werk gesoek
« op: August 05, 2009, 12:45:49 PM »
Goeie dag!

Ek's dringend opsoek na 'n permanente werk vir my dogter (19).
Kan haar CV op versoek aanstuur.
Kontak my asb: chrisorban@polka.co.za
« Laaste verandering : March 08, 2011, 10:26:31 AM deur Sanderis »

Afwesig Kleinbekkie

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 7400
  • Christa Burger
Re: Werk gesoek
« Antwoord #1 op: August 05, 2009, 12:54:12 PM »
Chris

Gaan lees gerus hier:

http://www.bravoland.co.za/forum/index.php/topic,4397.80.html

Daar is 'n persoon wat dringend iemand soek.
Moed Vryheid Eer

Afwesig Ben Geldenhuys

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 7542
  • Verkenner
    • Verkenners
Re: Werk gesoek
« Antwoord #2 op: August 05, 2009, 02:19:00 PM »
Chris,

Dit sal ook goed wees as jy ons vertel in watter area julle is.

Afwesig Karina Marais

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 1751
  • Bravolander
    • Die Bravolander
Re: Werk gesoek
« Antwoord #3 op: August 05, 2009, 02:20:57 PM »
Ek sal een van die dae weer daardie vakante poste begin plaas wat ek per e-pos kry, my e-pos moeilikheid is nou uitgesorteer. Dalk is daar ietsie vir haar.
My volk gaan te gronde weens gebrek aan kennis. ~ Hosea 4:6 ~

Sanderis

  • Gas
Re: Werk gesoek
« Antwoord #4 op: December 08, 2009, 08:45:54 PM »
Ek het die versoek per epos gekry :
Aanhaling
Graag wil ek van die geleentheid gebruik maak namens my seun .  Hy het in 2008
matriek voltooi en het sederdien hom besig gehou met los werkies, van tuindiens, staal werk (welding), hek
motor herstel werk en selfs musiek by privaat geleenthede.  Hy woon tans in Randfontein, het 'n kode 8 lisensie
en 'n Hyundai bakkie.  Ons sukkel vreeslik aan die kant en my kind is al op moedeloos se stoep.  Enige geleentheid
sal welkom wees indien jy dalk weet van 'n besigheid wat hom 'n kans sal gun.

Dankie
 

Indien iemand kan help , kontak my gerus by  smaartens@gmail.com

Afwesig Ben Geldenhuys

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 7542
  • Verkenner
    • Verkenners
Re: Werk gesoek
« Antwoord #5 op: December 08, 2009, 11:59:45 PM »
Ek het die versoek per epos gekry :
Aanhaling
Graag wil ek van die geleentheid gebruik maak namens my seun .  Hy het in 2008
matriek voltooi en het sederdien hom besig gehou met los werkies, van tuindiens, staal werk (welding), hek
motor herstel werk en selfs musiek by privaat geleenthede.  Hy woon tans in Randfontein, het 'n kode 8 lisensie
en 'n Hyundai bakkie.  Ons sukkel vreeslik aan die kant en my kind is al op moedeloos se stoep.  Enige geleentheid
sal welkom wees indien jy dalk weet van 'n besigheid wat hom 'n kans sal gun.

Dankie
 

Indien iemand kan help , kontak my gerus by  smaartens@gmail.com

Alwyn,

Sal die Oranje Sakekamer Wesrand kan help?

Afwesig Alwyn

  • Staatspresident
  • ****
  • Poste: 1167
  • Verkenner
Re: Werk gesoek
« Antwoord #6 op: December 09, 2009, 07:57:50 AM »
Ek sal bietjie rond vra.
Ons staan op die punt om of 'n groot volk te word, of om op te hou as 'n volk te bestaan. Laat ons dus werk terwyl dit dag is. Laat ons ons volk opbou.~ Christiaan de Wet

Sanderis

  • Gas
Re: Werk gesoek
« Antwoord #7 op: December 09, 2009, 09:24:22 AM »
Dankie julle , ek het sy CV beskikbaar op aanvraag .

Afwesig Alwyn

  • Staatspresident
  • ****
  • Poste: 1167
  • Verkenner
Re: Werk gesoek
« Antwoord #8 op: December 09, 2009, 09:31:09 AM »
Dankie Sanderis, ek sal jou kontak iendien daar enige van die sakekamer lede is wat daarvoor vra.
Ons staan op die punt om of 'n groot volk te word, of om op te hou as 'n volk te bestaan. Laat ons dus werk terwyl dit dag is. Laat ons ons volk opbou.~ Christiaan de Wet

Afwesig HR Student

  • Besoeker
  • *
  • Poste: 4
Re: Werk gesoek
« Antwoord #9 op: September 08, 2010, 03:58:49 PM »
Ek is n 25 jarige blanke Hr student in my laaste jaar en is op soek na enige HR werk in Fochville / Carletonville area
Ek studeer altans HR Management maar soek n junior pos as n assistent of junior om eers die nodige ondervinding op te tel kan enige iemand my n kaans gee in die areas?

Afwesig Adri van Staden

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 1481
Re: Werk gesoek
« Antwoord #10 op: September 09, 2010, 07:47:41 AM »
Vergewe my domheid: Wat is HR?
... verlustig jou in die HERE; dan sal Hy jou gee die begeertes van jou hart - Ps. 37:4.

Sanderis

  • Gas
Re: Werk gesoek
« Antwoord #11 op: September 09, 2010, 08:34:09 AM »
Vergewe my domheid: Wat is HR?

Ek dink : Human Resources

Sanderis

  • Gas
Re: Werk gesoek
« Antwoord #12 op: September 09, 2010, 08:34:19 AM »
Vergewe my domheid: Wat is HR?

Ek dink : Human Resources

Afwesig HR Student

  • Besoeker
  • *
  • Poste: 4
Re: Werk gesoek
« Antwoord #13 op: September 09, 2010, 09:11:48 AM »
Hi Julle ekskuus HR is Human Resources
 ;D

Afwesig André Strydom

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 2144
Re: Werk gesoek
« Antwoord #14 op: September 09, 2010, 10:24:02 AM »
In ons pragtige taal is dit "Menslike Hulpbronne"!
Ons Sal!!!

Afwesig AlexA

  • Besoeker
  • *
  • Poste: 1
Re: Werk gesoek
« Antwoord #15 op: September 16, 2010, 12:16:25 PM »
Voor ZuidAfrikaanse Doctors die graag in Engeland willen werken zie hier
Midas Recruitment - Jobs for Doctors

Afwesig funquin

  • Besoeker
  • *
  • Poste: 1
Re: Werk gesoek
« Antwoord #16 op: October 24, 2010, 01:16:25 AM »
Goeie dag Bravolanders,

Skuus, hierdie is seker die verkeerde plek maar ek weet nog nie hoe om n nuwe draad te begin nie.

Ek het die besonderhede van n volksgenoot wat dringend werk benodig. Sy is n ma en die welsyn dreig om haar kinders weg te vat. Sy is woonagtig in Bronkhorstspruit en werk in die omgewing sal baie wardeer word.
Die dame is n hoogs gekwalifiseerde rekenaar programeerder (en meer, soos bv onderwyseres) en het haar werk verloor sonder goeie rede. Haar CV is te lank om hier te plaas maar as iemand kan help, seblief, kontak my op funquin@gmail.com.

U bystand sal baie wardeer word.

Groete

Sanderis

  • Gas
Re: Werk gesoek
« Antwoord #17 op: October 24, 2010, 07:18:55 AM »

Skuus, hierdie is seker die verkeerde plek maar ek weet nog nie hoe om n nuwe draad te begin nie.


Dag funquin , geen probleem nie dit is die regte plek . Besoekers kan nie nuwe drade begin nie , daarvoor benodig u burgerskap .

Sanderis

  • Gas
Re: Werk gesoek
« Antwoord #18 op: November 11, 2010, 12:54:14 PM »
Ek is op soek na enige boekhouding / Rekenkundige vakatures en het uiteenlopende
ondervinding in verskeie industrieë.
In besit van 'n BA graad verwef te PU vir CHO in 1987. Finansiele State tot Inkomste Staat. Ondervinding in Pastel payroll sowel as Pastel accounting Vaardug met SARS opgawes
                         EMP 201
                         EMP 501
                         IRP 5/ IT3 ( a )
                         VAT 201 E
Onmiddelik beskikbaar
Verskieslik Pretoria omgewing en in besonder die Noorde van Pretoria Aanvaar ook uitvaserings geleenthede
 kontak my gerus
082 350 7020 / 076 379 4064

Hida, Lancia Van Der Merwe

Lancia Van Der Merwe [lanciavandermerwe@yahoo.com]

Afwesig archie

  • Besoeker
  • *
  • Poste: 3
Re: Werk gesoek
« Antwoord #19 op: January 11, 2011, 09:21:20 AM »
DAG, ONS SOEK WERK VIR MY SKOONMA , SY SOEK WAAR SY HUISVERSORGING KAN TOEPAS OP MENSE MET N MEDIESE TOESTANDE, SYT VERPLEEGING EN IS GERIGESTREERD. VERKIESLIK INBLY.
KONTAK TINA VAN RENSBURG BY 0798283378 OF 0712719352


Share me

Digg  Facebook  SlashDot  Delicious  Technorati  Twitter  Google  Yahoo

 


* Nuwe Inskrywings


SA Topsites



SA Topsites :: .

SimplePortal 2.3.3 © 2008-2010, SimplePortal