Nuusflits

Aandag aan alle Bravoland Besoekers. Hier kan u 'n aansoek indien om Bravoland Burgerskap te verkry:
http://www.bravoland.co.za/forum/index.php/topic,5566.0.html

Skrywer Onderwerp: Werk gesoek  (Read 5076 times)

0 Lede en 3 Gaste bekyk die onderwerp.

Sanderis

  • Gas
Re: Werk gesoek
« Antwoord #40 op: November 02, 2011, 10:41:03 PM »
Hallo, ek is nuut op die webwerf. Ek is n 27 jarige student aan die kaap, wil in my vakansie weg kom uit die stads se gedruis en die kop skoon kry.
Het gewonder of iemand nie werk het vir so ongeveer 2 maande op n plaas nie.Hoe meer fisies die werk is hoe beter al is dit om self heeldag te spit ook.Het nodig om weer sin temaak van die lewe.
 Is hard werkend en was in die bou bedryf en houtwerk bedryf vir n klomp jare, so ek is prakties aan gelee. Is bereid om vir my kos en woonplek tewerk lone sal nie vereis word nie. Enige persone wat bereid is om n volksgenoot uittehelp kan my kontak op 0739653315 of wianperry@gmail.com.

Baie dankie en seen

Wian

Wian ek sal uitkyk vir iets daar naby jou . KB sal dalk kan help , dit is immers haar agterplaas . :)

Afwesig Kleinbekkie

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 7643
  • Christa Burger
Re: Werk gesoek
« Antwoord #41 op: November 03, 2011, 09:35:11 AM »
Die boere soek gewoonlik oeshulp vanaf so Januariemaand vir drie tot vier maande. Die beste is om by landboumaatskappye 'n advertensie op te sit. Kontak gerus die Agrico's, Kaap Agri's ens. om te hoor of jy 'n advertensie teen hul vensters kan opsit.
Moed Vryheid Eer

Afwesig veronika

  • Besoeker
  • *
  • Poste: 2
Re: Werk gesoek
« Antwoord #42 op: January 17, 2012, 09:17:28 PM »
Hi almal ek is graag op soek na 'n deeltydse pos verkieslik in pta area en oggend maar as ek 'n middag pos kan kry sal dit ook waardeur word ek is bereid om te leer en kan die basiese goed doen van accounting het it geswot maar dit was nie suksessfol nie danie hoop om van jul te hoor

Afwesig Deon Briel

  • Besoeker
  • *
  • Poste: 3
Re: Werk gesoek
« Antwoord #43 op: January 19, 2012, 09:25:57 AM »
Goeie dag

Ek is 21 jaar oud en is opsoek na 'n onderwys pos. Ek gaan Maart maand inskryf by UNISA vir my B.Ed graad.
Verder het ek ook 'n diploma (International Proffessional Chefs Management Diploma).
Ek hoop baie graag om 'n onderwys pos so gou as moontlik te kry.

Indien moontlik moet dit in die Brits Rustenburg omgewing wees of selfs Randburg of indien behuising beskikbaar is kan dit enige plek wees.

Help asb

Deon Briel
deon.briel@gmail.com

Afwesig Kleinbekkie

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 7643
  • Christa Burger
Re: Werk gesoek
« Antwoord #44 op: January 19, 2012, 09:47:07 AM »
Ek het iewers gesien van heelwat CVO onderwysposte wat gevul moet word, maar is nie nou seker waar ek dit gesien het nie. Sodra ek dit weer sien, sal ek dit hier kom plaas.
Moed Vryheid Eer

Afwesig James Kemp

  • Besoeker
  • *
  • Poste: 263
Re: Werk gesoek
« Antwoord #45 op: January 19, 2012, 04:19:02 PM »
Vriende,

Neem asb. kennis van die CV en versprei verder indien moontlik.



PROFESSIONELE  OPSOMMING

Professionele Administrasie, Inligting en Dienslewering

Bied aan:
6 jaar werksondervinding ● 2x BA-grade, een in Biblioteek- & Inligtingkunde ● baie goeie kommunikasie- and bestuursvaardighede – bestuur van spanne, begrotings, administrasie, projekte en stelsels ● lewering van  betroubare, professionele en gevorderde persoonlike vaardighede

Spesiale Waarde:
Aanpak van inligtingsintensiewe projekte/departemente en uitdagings met professionele kundigheid, met positiwiteit en entoesiasme  – verkry vinnige resultate, stel professionele stelsels in, motivering van spanne.

Loopbaan Geskiedenis
Bestuurder | APK Hoevelddrif / Bothaville, 2006 – 2011
Bestuur van projekte in beide dorpe, verantwoordelik vir alle Projekte, Bestuur van stelsels, Fassilitering, Funksies, Begrotings en Finansiële Stelsels, met spesifieke fokus op Opleiding van Berading van Lede.
•Projekte – beplanning, uitvoering en bestuur van skedules, planne en programme om te verseker die maatskappy lewer sy mandaat

•Finansiële Bestuur – bestuur van begrotings, navolging van streng finansiële stelsels en professionele praktyke, rapportering

•Reëls en stelsels – implimentering van volhoubare an doeltreffende stelsels en reëls om gladde werksverrigting te verseker, effektiewe, kliënt-georiënteerde dienste

•Fassilitering – hantering van onderhoud, personeel, kontrakteurs, en spesiale opgraderings- / verbeteringsprojekte; insluitend alle beplanning, begrotings en toesig

•Kommunikasie – opleiding in lewensvaardighede, sosiale- en Bybelse onderwerpe; noukeurige voorbereiding vir toespsprake en lesings; voorstel van kreatiewe, vars opleidingsmetodes, skryf van nuusbriewe, artikels vir verspreiding

•Gemeenskapsleierskap – leiding neem in fondsinsamelingsprojekte, konseptualisering en organisasie van gemeenskapsfunksies; mobilisering van  alle belanghebbendes in gemeenskap

•Inligting – onderhouding van databasisse van lede en inligtingsverkryging op spesifieke onderwerpe aan lede en voldoende toegang tot die inligting

Spesiale Prestasies:
Ontwikkel ’n reputasie vir  "entoesiasme" en "inspirasie" leierskap en kommunikasie; en vir sterk "administrasie en organisasie" vermoeëns, en vir integriteit en toewyding;
Gevorderde Vaardighede Ontwikkel – Betuur – spanne, stelsels, mens, begrotings, projekte; Kommunikasie – voorsit in vergaderings, maak van aanbiedinge, openbare optrede, onderhandeling, konflikhantering, motivering, opleiding en afrigting; Finansiële Bestuur – begrotings, boekhouding, regulasies, streng rekenkundige dienste

LOOPBAANGESKIEDENIS: VROEËRE POSTE
Kelner | Weskus Kombuis (Pretoria); Giovanni's Ristorante (Pretoria), 2003-5
Ontvangsklerk | Mount Amanzi Vakansieoord, 2000-1
Kroegman | Pot & Pan Restaurant, 1999 – 2000
Akademiese Biblioteekassistent | Tshwane University of Technology, 2000
Biblioteekassistent | Brits Openbare Biblioteek, 1998/9
Akademiese Biblioteekassistent | Potchefstroomse Universiteit vir Christelike Hoër Onderwys, 1998/9

AKADEMIESE OPLEIDING
Diploma in projekbestuur (CBP-Certified Business Professional) |CTU Training Solutions 2011
BTh (Teologie) | Afrikaanse Protestantse Adademie (APA), 2005
BBibl (Biblioteek- & Inligtingkunde) | Potchefstroomse Universiteit vir Christelike Hoër Onderwys, 1999
Matriek | Frikkie Meyer Hoërskool 1995

PERSOONLIKE INLIGTING
Volle Name | Adriaan Stefanus van Staden
Gesin | Getroud met 2 kinders (5 en 3)
Nasionaliteit | Suid-Afrikaanse Burger
ID No. | 770510 5068 081
[Verwysings en Sertifikate beskikbaar op versoek]

KONTAKBESONDERHEDE
riaan.vanstaden53@gmail.com
083 2345 878

Afwesig steyn

  • Besoeker
  • *
  • Poste: 2
Re: Werk gesoek
« Antwoord #46 op: January 30, 2012, 04:48:08 PM »
Is dit die regte plek om te vra vir werksgeleenthede?
My swaer het jare se ondervinding in bestuur van 'n wildsplaas.
Hy sal ook al die voertuie diens en herstel en bou van lapa tot chalet (enige ding).
Hy en sy vrou is goeie, hardwerkende en uiters lojale mense.
Indien jy weet van enige werksgeleenthede op plase/wildsplase, bel hom asb!!!!
STEYN & DOLLIE 0724962223

Afwesig MalOmie

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 7
Re: Werk gesoek
« Antwoord #47 op: January 30, 2012, 09:11:51 PM »
Naand burgers

Ek is 'n nuut hier, maar stem julle nie saam dat dit goed sal wees om bietjie terugvoering m.b.t. poste en mense wat werk soek te kry nie?

Mens sien baie werksoekers en werkgewers wat adverteer en weet nie of die mense gehope geraak het as daar nie terugvoering is nie.

Vrede
| Trots | Blank | Afrikaans | Gelowig | Boer |

Sanderis

  • Gas
Re: Werk gesoek
« Antwoord #48 op: January 30, 2012, 09:32:05 PM »
MalOmie , dit sal goed wees maar ons hande is beperk . Dit sal gaaf wees as burgers aanbied om te help ...
Die finale besluit lê seker by ons huidige Minister van Arbeid - Bittereinder (Leon Cornelius) .

Afwesig Deon Briel

  • Besoeker
  • *
  • Poste: 3
Re: Werk gesoek
« Antwoord #49 op: February 02, 2012, 09:48:10 AM »
Weet enige iemand dalk van skole wat opsoek is na student onderwysers. Ek is in die rustenburg omgewing en soek dringend werk. Ek skryf nou maart maand in vir my onderwys graad deur unisa. Help asb. Deon Briel

Afwesig M4567

  • Besoeker
  • *
  • Poste: 4
Re: 27 jarige man opsoek na werk
« Antwoord #50 op: February 12, 2012, 12:08:43 PM »
Ek is dringend opsoek na werk.Hard werkende persoon met sober gewoontes.
Ek kan die volgende doen sonder enige kwalifikasies:N2 elektries en matriek( 2jr elektriese ondervinding en 'n goeie drywer.
1) Sweiswerke
2) Basiese elektriese ondervinding in laag en hoogspanning.
3) Drywer met geldige bestuurlisensie kode 08
4) Rekenaar geletterd.
5) Ongetroud en geen vervoer.
6) Plumbing




Afwesig M4567

  • Besoeker
  • *
  • Poste: 4
Re: 27 jarige man opsoek na werk
« Antwoord #51 op: February 12, 2012, 12:17:52 PM »
Ek is dringend opsoek na werk.Hard werkende persoon met sober gewoontes.
Ek kan die volgende doen sonder enige kwalifikasies:
N2 elektries en matriek( 2jr elektriese ondervinding)
1) Sweiswerke
2) Basiese elektriese ondervinding in laag en hoogspanning.
3) Plumbing
4) Rekenaar geletterd.
5) Ongetroud en geen vervoer.
6) Geldige bestuurs lisensie Kode 08
Kontak no. 0721116694
E-mail:benhaadam1@mail.com
« Laaste verandering : February 12, 2012, 12:21:37 PM deur M4567 »

Afwesig Alwyn

  • Staatspresident
  • ****
  • Poste: 1620
  • Verkenner
Re: Werk gesoek
« Antwoord #52 op: February 12, 2012, 07:16:55 PM »
M4567, in watter dorp is jy woonagtig?
Ons staan op die punt om of 'n groot volk te word, of om op te hou as 'n volk te bestaan. Laat ons dus werk terwyl dit dag is. Laat ons ons volk opbou.~ Christiaan de Wet

Afwesig M4567

  • Besoeker
  • *
  • Poste: 4
Re: Werk gesoek
« Antwoord #53 op: February 12, 2012, 08:33:26 PM »
Mnr.Ek is woonagtig in Grahamstad,Oos-Kaap.
Blanke jong man.En ek is bereid om na 'n ander dorp te verreis.
« Laaste verandering : February 12, 2012, 08:42:09 PM deur M4567 »

Afwesig Alwyn

  • Staatspresident
  • ****
  • Poste: 1620
  • Verkenner
Re: Werk gesoek
« Antwoord #54 op: February 12, 2012, 08:39:06 PM »
Die Bravolanders sal oe oophou. Ek moet egter noem dat daar nie so baie volksbehoudende mense in die Kolonie is nie.
Ons staan op die punt om of 'n groot volk te word, of om op te hou as 'n volk te bestaan. Laat ons dus werk terwyl dit dag is. Laat ons ons volk opbou.~ Christiaan de Wet

Afwesig M4567

  • Besoeker
  • *
  • Poste: 4
Re: Werk gesoek
« Antwoord #55 op: February 12, 2012, 08:51:19 PM »
Baie dankie.

Afwesig LouiseK

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 5
Re: Werksgeleenthede vir Volksgenote
« Antwoord #56 op: February 28, 2012, 12:31:56 PM »
Hallo almal

Ek is op soek na 'n boekhou -  pos ek het baie goeie boekhou en rekenaarkennis en 13jaar ondervinding in die gebied - ek doen tans die boeke van 8 uitvoerdruiwe plase in die Noord Kaap - ek sou verkies om in die Noord Kaap of Karoo  area te bly (wou vreeslik graag Orania toe trek - maar ai die huisvesting is 'n groot probleem) Ek werk tans met Pastel/MS Office en Donkerhoek Data. Ek is 'n boerekind wat nie graag stad toe wil trek nie!

Afwesig LouiseK

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 5
Re: Re: Werksgeleenthede vir Volksgenote
« Antwoord #57 op: February 28, 2012, 12:33:57 PM »
En ek dink die nuwe burger het sopas op die verkeerde blad my versoek geplaas - so jammer!

Afwesig Kleinbekkie

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 7643
  • Christa Burger
Re: Werk gesoek
« Antwoord #58 op: February 28, 2012, 01:20:31 PM »
Toemaar Louise, dit is nou op die regte plek.
Moed Vryheid Eer

Afwesig LouiseK

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 5
Re: Werk gesoek
« Antwoord #59 op: February 28, 2012, 04:24:26 PM »
Baie dankie KB


Share me

Digg  Facebook  SlashDot  Delicious  Technorati  Twitter  Google  Yahoo

 


* Nuwe Inskrywings


SA Topsites



SA Topsites :: .

SimplePortal 2.3.3 © 2008-2010, SimplePortal