Bravoland

Please login or register.

Login with username, password and session length
Advanced search  
collapse
* Nuwe Inskrywings
Mandela het ons versaak’ by Ben Geldenhuys
[March 10, 2010, 05:34:17 PM]


Jansen praat twak by Ben Geldenhuys
[March 10, 2010, 05:25:39 PM]


Afrikanerfront Aksie by Ben Geldenhuys
[March 10, 2010, 05:19:20 PM]


Nuwe model vir grondhervorming??? by Kleinbekkie
[March 10, 2010, 04:39:20 PM]


VTM Nuus by Werner Smook
[March 10, 2010, 01:57:05 PM]


Struktuur by drake2000
[March 10, 2010, 01:55:57 PM]


HOU DOP AS ABSA BLANKE WERKNEMERS ONTSLAAN by Jopieswan
[March 10, 2010, 01:20:28 PM]


Agri SA Landelike Misdaadkonferensie verklaring by Adri van Staden
[March 10, 2010, 07:40:31 AM]


Werksgeleenthede vir Volksgenote by Santa
[March 08, 2010, 10:37:28 PM]


‘VF+ is jaloers op Solidariteit’ by nagwag777
[March 08, 2010, 10:32:35 AM]


* SA Topsites
SA Topsites :: .

Pages: 1 2 3 [4] 5 6 7 8 9 10   Go Down

Author Topic: Volkshulp - Kersaksie Desember 2009  (Read 7193 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Ben Geldenhuys

  • Staatspresident
  • ****
  • Offline Offline
  • Posts: 6919
  • Verkenner
    • WWW
Re: Volkshulp - Kersaksie Desember 2009
« Reply #60 on: September 23, 2009, 03:23:20 PM »
Klink vir my reg.
Logged

Alwyn

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Offline Offline
  • Posts: 281
  • Verkenner
    • WWW
Re: Volkshulp - Kersaksie Desember 2009
« Reply #61 on: September 23, 2009, 03:31:47 PM »
Verskoon die onkunde, maar waar is tant Sally se plek?
Logged
Soek in die verlede al wat skoon en edel is en bou daarmee jul toekoms - Paul Kruger

Ben Geldenhuys

  • Staatspresident
  • ****
  • Offline Offline
  • Posts: 6919
  • Verkenner
    • WWW
Re: Volkshulp - Kersaksie Desember 2009
« Reply #62 on: September 23, 2009, 03:59:49 PM »
Alwyn,

Weet jy waar is die Kentucky?
Logged

Kleinbekkie

  • Moderator
  • *****
  • Offline Offline
  • Posts: 6226
  • Christa Burger
Re: Volkshulp - Kersaksie Desember 2009
« Reply #63 on: September 23, 2009, 04:12:14 PM »
Dit is nou vir my bietjie moeilik om te se, want ek weet nie of ons daardie naweek al daar bo gaan wees nie.
Logged
Moed Vryheid Eer

Ben Geldenhuys

  • Staatspresident
  • ****
  • Offline Offline
  • Posts: 6919
  • Verkenner
    • WWW
Re: Volkshulp - Kersaksie Desember 2009
« Reply #64 on: September 23, 2009, 04:17:14 PM »
KB,

Sal die 19de beter wees?
Logged

Ben Geldenhuys

  • Staatspresident
  • ****
  • Offline Offline
  • Posts: 6919
  • Verkenner
    • WWW
Re: Volkshulp - Kersaksie Desember 2009
« Reply #65 on: September 23, 2009, 04:18:44 PM »
Kom ons doen dit demokraties. Hierbo is 'n stembus.
Logged

Sjarko

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Offline Offline
  • Posts: 238
  • Verkenner
Re: Volkshulp - Kersaksie Desember 2009
« Reply #66 on: September 23, 2009, 05:56:26 PM »
Alwyn,

Dit is naby Vanderbijlpark. Daar is 'n deurgangshuis wat deur tannie Sally bestuur word. Slegs volkseie mense word toegelaat en daar is tans 73 volwassenes en 14 kinders (babas, peuters, kleuters en skoolkinders). Almal wat daar woon moet help met die take in en om die plek en geen volksvreemde arbeid word gebruik nie. Die bestuur word ook gedoen op 'n Christelike grondslag en erediens bywoning (gehou by die deurgangshuis self) is verpligtend. Bravoland het reeds voorheen daar hulp verleen en ek was persoonlik reeds 2 keer betrokke as verteenwoordiger van Bravoland. Die plek word baie netjies en skoon gehou. Die inwoners kweek ook self baie van die groente wat daar verbruik word. Daar is ook inwoners wat hout traliewerke vervaardig wat verkoop word vir fondse.

Daar is 'n groot behoefte aan addisionele behuising want hulle moet gereeld mense wegwys - en hoe wys jy 'n enkelma met 'n babatjie weg ? Indien daar enige Bravolanders is wat asbes huisies of houthutte of enige ander vorm van behuising kan verskaf sal dit BAIE welkom wees. Inwoners word ook gehelp om weer selfversorgend te word en dan moet hulle plek maak vir nuwe mense.

Skool skryfbehoeftes is ook altyd baie nodig vir die skoolkinders. Dit is moeilik genoeg vir 'n kind om in sulke omstandighede te leef. Hulle kan darem 'n bietjie menswaardigheid behou deurdat hulle ten minste by die skool kan voorgee dat alles by die huis normaal is. Skooltasse en kosblikke ens. word ook benodig. Tannie Sally noem dat dit vir die kinders selfs belangriker is as kersgeskenke. Ek het laas jaar ook 'n "wenslys" by kinders in 'n ander sorgsentrum gekry en ek kan bevestig dat die basiese behoeftes baie meer gevra word as speelgoed en luukses. Hierdie kinders besef die waarde van wat benodig word bo speelgoed of iets wat "in is". Dit maak mens eintlik baie hartseer dat iets soos 'n skooltas of skoolskoene vir die 8 jarige dogtertjie belangriker is as 'n pop of speelding.

Ek ondersteun tannie Sally en haar span ten volle, dit is 'n plek waarop ons kan trots wees. Indien jy meer wil weet kan jy my gerus skakel en ek sal jou alles vertel.

Dalk 'n lang antwoord Alwyn maar om SP se boodskap in een sin op te som - dit is nie naby die kentucky nie.  ;)
Logged

Werner Smook

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Offline Offline
  • Posts: 676
  • Verkenner
Re: Volkshulp - Kersaksie Desember 2009
« Reply #67 on: September 23, 2009, 10:54:07 PM »
Is daar enige foto's van die Deurgangshuis beskikbaar?  :P

Verder wil ek julle graag daarop wys dat die PVJ beplan aan 'n aksie om die Majuba kampterrein op te knap.  Volgens beplanning sal die plaasvind vanaf 17 tot 20 Desember.

Dit sou goed wees as die twee geleenthede nie bots nie, maar as die nie anders kan nie..........
Logged
"...hy wat sy nasietrots en identiteit prysgee, het sy reg op voortbestaan verbeur.."  -  Jan Breytenbach

Karina

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Offline Offline
  • Posts: 1236
  • Bravolander
    • WWW
Re: Volkshulp - Kersaksie Desember 2009
« Reply #68 on: September 24, 2009, 01:38:49 AM »
Ek sien nou al julle gaan sukkel om 'n naweek te kry wat almal pas...  ::)

Ek gaan maar liewer buite stemming bly, want ek sal nie daar kan wees nie. Desember is 'n woelige maand.
Logged
My volk gaan te gronde weens gebrek aan kennis. ~ Hosea 4:6 ~

Sjarko

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Offline Offline
  • Posts: 238
  • Verkenner
Re: Volkshulp - Kersaksie Desember 2009
« Reply #69 on: September 24, 2009, 06:49:47 AM »
Logged

Plaas Botha

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Offline Offline
  • Posts: 3022
Re: Volkshulp - Kersaksie Desember 2009
« Reply #70 on: September 24, 2009, 07:38:04 AM »
Ek sien nou al julle gaan sukkel om 'n naweek te kry wat almal pas...  ::)

Ek gaan maar liewer buite stemming bly, want ek sal nie daar kan wees nie. Desember is 'n woelige maand.

Ek kies ook die buite stemming opsie, maar ek gaan probeer om 'n verteenwoordiger te stuur.
Logged
VOEL TUIS

Werner Smook

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Offline Offline
  • Posts: 676
  • Verkenner
Re: Volkshulp - Kersaksie Desember 2009
« Reply #71 on: September 24, 2009, 01:22:27 PM »
Baie dankie Sjarko
Logged
"...hy wat sy nasietrots en identiteit prysgee, het sy reg op voortbestaan verbeur.."  -  Jan Breytenbach

Plaas Botha

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Offline Offline
  • Posts: 3022
Re: Volkshulp - Kersaksie Desember 2009
« Reply #72 on: September 28, 2009, 05:04:29 PM »
Bravolanders,

Van die teiken bedrag van R10 000-00 staan ons tans op R3 210-00 wat reeds in die rekening betaal is  of anders gestel 32,10% van teiken.

Onthou dat elke bydrae help om ons vinniger by ons teiken te kry, selfs 'n R20-00 of R50-00, met die hoeveelheid lede van Bravoland, sal ons help om daar uit te kom!

Dankie vir almal wat al reeds bydraes gelewer het
Logged
VOEL TUIS

Karina

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Offline Offline
  • Posts: 1236
  • Bravolander
    • WWW
Re: Volkshulp - Kersaksie Desember 2009
« Reply #73 on: September 28, 2009, 08:08:47 PM »
Ek weet nie of Sanderis wel al die geleentheid gebruik het om julle in te lig aanmgaande my aanbod vir die Kers gedoente nie.
As hy dit nog nie gedoen het nie, hier kom dit:
Ek sal vir elke rand wat ingesamel word 50 sent skenk tot die die maksimum bedrag van R 5 000.
Dit klink of dit vir n goeie doel gaan.

Dankie Kaptein Nommers,

Sanderis het die boodskap so oorgedra!
Logged
My volk gaan te gronde weens gebrek aan kennis. ~ Hosea 4:6 ~

Alwyn

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Offline Offline
  • Posts: 281
  • Verkenner
    • WWW
Re: Volkshulp - Kersaksie Desember 2009
« Reply #74 on: September 29, 2009, 10:02:51 AM »
Dankie vir jou voledige antwoord, Sjarko. Ek sal help waar ek kan. Skreeu maar net.
Ben, dis onregverdig om my eie seding teen my te gebruik!
Logged
Soek in die verlede al wat skoon en edel is en bou daarmee jul toekoms - Paul Kruger

Kleinbekkie

  • Moderator
  • *****
  • Offline Offline
  • Posts: 6226
  • Christa Burger
Re: Volkshulp - Kersaksie Desember 2009
« Reply #75 on: September 29, 2009, 02:27:28 PM »
Voorlopig lyk my sal ek dit tog kan maak vir die twaalfde. Wanneer gaan ons nou definitief kan se watter dag dit gaan wees?

Het ons ook nou al uitsluitsel of ons individuele geskenke of gesinsgewys gaan gee?

Mbt die aankoop van die goedere, dit sal iets wees wat ek nie weer sal wil mis nie. Die eerste slag was darem alte lekker  ;)
Logged
Moed Vryheid Eer

Plaas Botha

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Offline Offline
  • Posts: 3022
Re: Volkshulp - Kersaksie Desember 2009
« Reply #76 on: September 29, 2009, 04:11:59 PM »
Voorlopig lyk my sal ek dit tog kan maak vir die twaalfde. Wanneer gaan ons nou definitief kan se watter dag dit gaan wees?

Het ons ook nou al uitsluitsel of ons individuele geskenke of gesinsgewys gaan gee?

Mbt die aankoop van die goedere, dit sal iets wees wat ek nie weer sal wil mis nie. Die eerste slag was darem alte lekker  ;)

Solank 'n vrou net in 'n winkel kan wees  ;)
Logged
VOEL TUIS

Clem de Klerk

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Offline Offline
  • Posts: 3402
Re: Volkshulp - Kersaksie Desember 2009
« Reply #77 on: September 29, 2009, 08:14:58 PM »
Vriende ek kan nie stem nie want ek is dan oor die groot water na my seun ten noorde
Logged
Kennis is mag

Kleinbekkie

  • Moderator
  • *****
  • Offline Offline
  • Posts: 6226
  • Christa Burger
Re: Volkshulp - Kersaksie Desember 2009
« Reply #78 on: October 01, 2009, 11:29:18 AM »
Oom Clem vlug die slag ver! ;D

Is daar dalk iemand wat ons kan help met die broodnodige inligting?
Logged
Moed Vryheid Eer

Clem de Klerk

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Offline Offline
  • Posts: 3402
Re: Volkshulp - Kersaksie Desember 2009
« Reply #79 on: October 02, 2009, 05:11:36 AM »
KB !!!!!!!!
Logged
Kennis is mag
Pages: 1 2 3 [4] 5 6 7 8 9 10   Go Up