Skrywer Onderwerp: Volkshulp - Kersaksie Desember 2009  (Read 16069 times)

0 Lede en 3 Gaste bekyk die onderwerp.

Afwesig Desia

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 53
    • Aikona
Re: Volkshulp - Kersaksie Desember 2009
« Antwoord #20 op: August 18, 2009, 09:44:47 PM »
Ek sou graag wou help, maar sal eers in Januarie fisies in SA wees vir 'n paar weke. Sal dit help om dan 'n finansiele bydrae te maak? So min of meer R1000.00.
Of laat weet my van die bankbesonderhede en indien moontlik sal ek  via die internet 'n bydrae kan stuur.

Afwesig Desia

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 53
    • Aikona
Re: Volkshulp - Kersaksie Desember 2009
« Antwoord #21 op: August 18, 2009, 09:49:25 PM »
Is die Volkshulp Bankrekening besonderhede van 30 Maart 2008 nog reg?

Afwesig Kleinbekkie

  • Moderator
  • *****
  • Poste: 7399
  • Christa Burger
Re: Volkshulp - Kersaksie Desember 2009
« Antwoord #22 op: August 19, 2009, 09:32:30 AM »
Desia, dit het verander. Ek gaan dit net weer hier plaas. Baie dankie!
Moed Vryheid Eer

Afwesig Kleinbekkie

  • Moderator
  • *****
  • Poste: 7399
  • Christa Burger
Re: Volkshulp - Kersaksie Desember 2009
« Antwoord #23 op: August 19, 2009, 09:33:33 AM »
Naam:     Bravoland Ondersteuners Klub
Bank:      ABSA
Tipe:       Tjek
Tak:        Mosselbaai
Rek nr:   407 1429 502

Enige deposito's moet altyd 'n verstaanbare verwysing hê. 
Moed Vryheid Eer

Afwesig Kleinbekkie

  • Moderator
  • *****
  • Poste: 7399
  • Christa Burger
Re: Volkshulp - Kersaksie Desember 2009
« Antwoord #24 op: September 09, 2009, 10:54:40 AM »
Ek wil baie graag net weer ons Kersfees - Volkshulpaksie onder aandag bring.  Ons is nog op soek na 'n datum en ook wie ons kan help.
Moed Vryheid Eer

Afwesig Plaas Botha

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 3191
Re: Volkshulp - Kersaksie Desember 2009
« Antwoord #25 op: September 09, 2009, 01:34:37 PM »
Ek wil 'n stukkie goeie nuus met julle deel,
daar is al reeds 'n bedrag van R500-00 vir die Kersfonds in betaal.

Dankie vir die bydrae
VOEL TUIS

Sanderis

  • Gas
Re: Volkshulp - Kersaksie Desember 2009
« Antwoord #26 op: September 09, 2009, 01:41:49 PM »
Vir op so vroeë stadium is dit goeie nuus Plaas .

Afwesig Kleinbekkie

  • Moderator
  • *****
  • Poste: 7399
  • Christa Burger
Re: Volkshulp - Kersaksie Desember 2009
« Antwoord #27 op: September 09, 2009, 01:44:31 PM »
Dit is mos die klas nuus wat 'n mens se hart sommer laat swel van trots. Baie dankie aan diegene wat alreeds geskenk het. Nou moet ons net daarop voortbou.
Moed Vryheid Eer

Afwesig Ben Geldenhuys

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 7542
  • Verkenner
    • Verkenners
Re: Volkshulp - Kersaksie Desember 2009
« Antwoord #28 op: September 09, 2009, 05:54:02 PM »
Terloops BOK, Bravoland het nou 'n rekening by Oranjekas. Daar is 'n paar Rand daar binne wat afkomstig is van plakkers wat verkoop is.

Afwesig Kleinbekkie

  • Moderator
  • *****
  • Poste: 7399
  • Christa Burger
Re: Volkshulp - Kersaksie Desember 2009
« Antwoord #29 op: September 09, 2009, 07:27:24 PM »
Nog beter nuus  ;D

Ben, is dit moontlik dat ons daardie bankbesonderhede ook kan kry?
Moed Vryheid Eer

Afwesig Kleinbekkie

  • Moderator
  • *****
  • Poste: 7399
  • Christa Burger
Re: Volkshulp - Kersaksie Desember 2009
« Antwoord #30 op: September 15, 2009, 07:56:24 AM »
Ek het so na die datums gekyk en gewonder hoe lyk dit met 'n datum so tussen 12 en 18 Desember?
Moed Vryheid Eer

Afwesig Adri van Staden

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 1481
Re: Volkshulp - Kersaksie Desember 2009
« Antwoord #31 op: September 15, 2009, 09:45:35 AM »
KB, jou voorstel kan werk, behalwe dat ons almal sekerlik op Geloftedag iewers betrokke sal wees. Ons beplan om van 17/12 af 'n bietjie te gaan uitspan. Dus, ek stem vir 12 tot 15 Desember. Is 'n Saterdag (12/12) nie meer geskik nie? Dan is die arme werk-esels los.
... verlustig jou in die HERE; dan sal Hy jou gee die begeertes van jou hart - Ps. 37:4.

Afwesig Jan Beyers

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 1333
  • Verkenner
Re: Volkshulp - Kersaksie Desember 2009
« Antwoord #32 op: September 15, 2009, 10:04:12 AM »
Nog beter nuus  ;D

Ben, is dit moontlik dat ons daardie bankbesonderhede ook kan kry?

Rek naam :  Oranjekas Spaar en Krediet
Rek no :  27 124 0490
Tak kode : 01 05 45 (Silverton)
Tipe : Tjek

Verwysing : Bravoland  (sal later die rekeningnommer by Oranjekas deurstuur)

Afwesig Kleinbekkie

  • Moderator
  • *****
  • Poste: 7399
  • Christa Burger
Re: Volkshulp - Kersaksie Desember 2009
« Antwoord #33 op: September 15, 2009, 12:08:43 PM »
Baie dankie, Jan!

Kan ons asb dringend besluit vir wie ons gaan help en wanneer? Ek vra almal se samewerking asb. Die tyd raak regtig min.
Moed Vryheid Eer

Afwesig André Strydom

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 2144
Re: Volkshulp - Kersaksie Desember 2009
« Antwoord #34 op: September 15, 2009, 12:34:00 PM »
Baie dankie, Jan!

Kan ons asb dringend besluit vir wie ons gaan help en wanneer? Ek vra almal se samewerking asb. Die tyd raak regtig min.

Voorstel: Lochvaal Deurgangshuis
Motivering: BL was in die verlede daar betrokke en ek aanvaar ons het 'n goeie idee van die behoeftes aldaar.
Wanneer: ?????
Ons Sal!!!

Afwesig André Strydom

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 2144
Re: Volkshulp - Kersaksie Desember 2009
« Antwoord #35 op: September 15, 2009, 01:13:42 PM »
Ek het 'n borg wat bereid is om R1.00 te gee vir elke R1.00 wat deur Bravoland ingesamel word vir Kersaksie Desember 2009, met 'n maksimum van R10,000.00. As Bravolanders dus R10,000.00 insamel sal die borg nog R10,000.00 skenk!

Kom Bravolanders, maak 'n bydrae. Al is dit gering, elke bietjie gaan bydra en help om dit ook vir ons minderbevoorregte mense baie spesiaal te maak.
Ons Sal!!!

Afwesig Plaas Botha

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 3191
Re: Volkshulp - Kersaksie Desember 2009
« Antwoord #36 op: September 15, 2009, 01:55:49 PM »
Nog goeie nuus

Vandag 'n betalings bewys ontvang vir R500-00.

Die Kersfonds staan nou al op R1000-00, nog net 9 om te gaan
VOEL TUIS

Sanderis

  • Gas
Re: Volkshulp - Kersaksie Desember 2009
« Antwoord #37 op: September 15, 2009, 01:57:00 PM »
Dit is uitstekende ! nuus André !

Afwesig Adri van Staden

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 1481
Re: Volkshulp - Kersaksie Desember 2009
« Antwoord #38 op: September 15, 2009, 01:58:44 PM »
Nog beter nuus  ;D

Ben, is dit moontlik dat ons daardie bankbesonderhede ook kan kry?

Rek naam :  Oranjekas Spaar en Krediet
Rek no :  27 124 0490
Tak kode : 01 05 45 (Silverton)
Tipe : Tjek

Verwysing : Bravoland  (sal later die rekeningnommer by Oranjekas deurstuur)

Jan, moet die inbetalings nie by Standard Bank gemaak word nie? Dit moet dalk net bygesê word.
... verlustig jou in die HERE; dan sal Hy jou gee die begeertes van jou hart - Ps. 37:4.

Afwesig Kleinbekkie

  • Moderator
  • *****
  • Poste: 7399
  • Christa Burger
Re: Volkshulp - Kersaksie Desember 2009
« Antwoord #39 op: September 16, 2009, 08:06:57 AM »
Gestel ons help vir Lochvaal. Dit sal gaaf wees as die volgende inligting geplaas kan word.

Hoeveel gesinne is daar presies (dit is nou die tannie wie se plekkie dit is, ingesluit. Ek dink sy verdien 'n ere iets spesiaal)

Hoeveel kinders is daar en ouderdomme.

Hoeveel volwassenes.

Op hierdie manier kan 'n mens dalk geskenkies vir elkeen insamel of 'n geskenkpak per gesin. 

Ek het byvoorbeeld dertig boodskapkaartjies met mooi Bybelboodskappies op wat ek vir die aangeleentheid gekoop het. Dit kan 'n mens aan die grootmense se geskenkies heg.

Moed Vryheid Eer


Share me

Digg  Facebook  SlashDot  Delicious  Technorati  Twitter  Google  Yahoo

 


* Nuwe Inskrywings


SA Topsites



SA Topsites :: .

SimplePortal 2.3.3 © 2008-2010, SimplePortal