Skrywer Onderwerp: Volkshulp - Kersaksie Desember 2009  (Read 16074 times)

0 Lede en 2 Gaste bekyk die onderwerp.

Afwesig Clem de Klerk

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 4081
Re: Volkshulp - Kersaksie Desember 2009
« Antwoord #40 op: September 16, 2009, 10:01:14 AM »
Ek is nou ietwat verward - BOK rekening soos Plaas dit gegee het en 'n tweede rekening by Orajekas.

Kan mens elektronies oorbetaal na Oranjekas?

Kennis is mag

Afwesig Karina Marais

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 1751
  • Bravolander
    • Die Bravolander
Re: Volkshulp - Kersaksie Desember 2009
« Antwoord #41 op: September 16, 2009, 10:17:53 AM »
Oom Clem, ek wil ook graag weet of mens elektronies na die Oranjekas-rekening kan oorbetaal.

Sal dit waardeer as iemand vir ons kan sê.
My volk gaan te gronde weens gebrek aan kennis. ~ Hosea 4:6 ~

Afwesig Adri van Staden

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 1481
Re: Volkshulp - Kersaksie Desember 2009
« Antwoord #42 op: September 16, 2009, 10:25:31 AM »
Ja, 'n mens kan elektronies inbetaal by Oranjekas. Dit is 'n Standard Bank-rekeing en die besonderhede is 'n bietjie hoër op hierdie draad. Ek het gou vir my wederhelfte gebel vir die inligting.
... verlustig jou in die HERE; dan sal Hy jou gee die begeertes van jou hart - Ps. 37:4.

Afwesig Clem de Klerk

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 4081
Re: Volkshulp - Kersaksie Desember 2009
« Antwoord #43 op: September 16, 2009, 10:33:02 AM »
Nog beter nuus  ;D

Ben, is dit moontlik dat ons daardie bankbesonderhede ook kan kry?

Rek naam :  Oranjekas Spaar en Krediet
Rek no :  27 124 0490
Tak kode : 01 05 45 (Silverton)
Tipe : Tjek

Verwysing : Bravoland  (sal later die rekeningnommer by Oranjekas deurstuur)

Nou wat beteken hierdie laaste sin dan?

Ek vra maar net  ;)
Kennis is mag

Afwesig Adri van Staden

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 1481
Re: Volkshulp - Kersaksie Desember 2009
« Antwoord #44 op: September 16, 2009, 10:38:13 AM »
En so het sy geantwoord:
Hallo,
Die bankbesonderhede is: Oranjekas, Standard Bank, Tjek rekeningnommer 271240490, Takkode 010545, Verwysingsnommer is 0133576533.
Die verwysingsnommer is baie belangrik want dit is Bravoland se rekeningnommer. As hul nie die nommer het nie, skryf maar net "Bravoland".
Liefde
XXX
... verlustig jou in die HERE; dan sal Hy jou gee die begeertes van jou hart - Ps. 37:4.

Afwesig Plaas Botha

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 3191
Re: Volkshulp - Kersaksie Desember 2009
« Antwoord #45 op: September 16, 2009, 04:10:13 PM »
Ek wil voorstel dat dat enige Kersaksie bydraes,vir kontr ole doeleindes, slegs na ABSA rekening gedoen moet word.

Dit sal verwarring ook uitskakel
« Laaste verandering : September 16, 2009, 04:24:34 PM deur Plaas Botha »
VOEL TUIS

Afwesig André Strydom

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 2144
Re: Volkshulp - Kersaksie Desember 2009
« Antwoord #46 op: September 16, 2009, 05:34:00 PM »
Gestel ons help vir Lochvaal. Dit sal gaaf wees as die volgende inligting geplaas kan word.

Hoeveel gesinne is daar presies (dit is nou die tannie wie se plekkie dit is, ingesluit. Ek dink sy verdien 'n ere iets spesiaal)

Hoeveel kinders is daar en ouderdomme.

Hoeveel volwassenes.

Op hierdie manier kan 'n mens dalk geskenkies vir elkeen insamel of 'n geskenkpak per gesin. 

Ek het byvoorbeeld dertig boodskapkaartjies met mooi Bybelboodskappies op wat ek vir die aangeleentheid gekoop het. Dit kan 'n mens aan die grootmense se geskenkies heg.

Wie kan vir ons die inligting kry soos deur KB versoek is? Kan Sjarko dalk help of een va die ander persone wat laas daar betrokke was. As ons die inligting so spoedig moontlik in die hande kan kry, dan kan ons solank 'n begroting opstel en weet ons dan min of meer wat ons doelwit moet wees met die insameling/s!.

Ons Sal!!!

Afwesig Clem de Klerk

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 4081
Re: Volkshulp - Kersaksie Desember 2009
« Antwoord #47 op: September 17, 2009, 05:47:23 AM »
Ek wil voorstel dat dat enige Kersaksie bydraes,vir kontr ole doeleindes, slegs na ABSA rekening gedoen moet word.

Dit sal verwarring ook uitskakel

Ek maak verskoning dat my inbetaling dalk na die verkeerde BOK rek. is - Plaas sal dit seker optel en vergewe....
« Laaste verandering : September 17, 2009, 05:49:18 AM deur Clem de Klerk »
Kennis is mag

Afwesig Plaas Botha

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 3191
Re: Volkshulp - Kersaksie Desember 2009
« Antwoord #48 op: September 17, 2009, 10:33:58 AM »
Ek wil voorstel dat dat enige Kersaksie bydraes,vir kontr ole doeleindes, slegs na ABSA rekening gedoen moet word.

Dit sal verwarring ook uitskakel

Ek maak verskoning dat my inbetaling dalk na die verkeerde BOK rek. is - Plaas sal dit seker optel en vergewe....

Oom Clem

Ek het goeie nuus.

Al twee BOK rekenings kan gebruik word vir die inbetalings.

Ek was bietjie oorhaastig gewees met my pos oor die bankrekeninge.

Die Oranjekas rekening sowel as die ABSA rekening kan gebruik word vir in betalings

Ek bied verskoning aan vir enige ongerief of verwarring wat mag ontstaan het weens my aanvanklik pos  ;)
VOEL TUIS

Afwesig Ben Geldenhuys

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 7542
  • Verkenner
    • Verkenners
Re: Volkshulp - Kersaksie Desember 2009
« Antwoord #49 op: September 21, 2009, 09:23:50 PM »
Bravolanders,

Van die teiken bedrag van R10 000-00 staan ons tans op R1 850-00 wat reeds in die rekening betaal is en 'n verdere belofte van R1 000-00 wat vandag ontvang is, m.a.w R2 850-00 of anders gestel 28,5% van teiken.

Dit laat my hart warm klop om te sien dat die Bravolanders die saak so goed ondersteun en ek weet ons gaan die teiken bedrag sommer vinnig, vinnig behaal. Onthou dat elke bydrae help om ons vinniger by ons teiken te kry, selfs 'n R20-00 of R50-00, met die hoeveelhede lede van Bravoland, sal ons help om daar uit te kom!

Afwesig Adri van Staden

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 1481
Re: Volkshulp - Kersaksie Desember 2009
« Antwoord #50 op: September 22, 2009, 07:01:44 AM »
Wag net vir betaaldag, dan sien jy 'n ding!
... verlustig jou in die HERE; dan sal Hy jou gee die begeertes van jou hart - Ps. 37:4.

Sanderis

  • Gas
Re: Volkshulp - Kersaksie Desember 2009
« Antwoord #51 op: September 22, 2009, 08:21:54 AM »
Vanuit 1 van Bravoland se ambassades :
Ekself verbind my daartoe om vir elke R1. 00 ingesamel ook R 0.50 sent tot n bedrag van R 5 000 te skenk vir hierdie doel.


http://www.onsvirjou.org/OVJ/index.php?topic=1357.msg11492;topicseen#msg11492

Hy sal seker later self die aanbod kom rig .
« Laaste verandering : September 22, 2009, 08:24:38 AM deur Sanderis »

Afwesig Ruan Combrink

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 307
  • Verkenner
Re: Volkshulp - Kersaksie Desember 2009
« Antwoord #52 op: September 22, 2009, 02:18:08 PM »
Kêrels, ons gaan hierdie manne laat betaal!!  ;D
Kneg van die Allerhoogste, teen die hele wereld vry

Afwesig Karina Marais

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 1751
  • Bravolander
    • Die Bravolander
Re: Volkshulp - Kersaksie Desember 2009
« Antwoord #53 op: September 22, 2009, 04:13:33 PM »
Kêrels, ons gaan hierdie manne laat betaal!!  ;D

 ;D Hehehe! Verseker!

My volk gaan te gronde weens gebrek aan kennis. ~ Hosea 4:6 ~

Afwesig André Strydom

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 2144
Re: Volkshulp - Kersaksie Desember 2009
« Antwoord #54 op: September 22, 2009, 05:39:25 PM »
Kêrels, ons gaan hierdie manne laat betaal!!  ;D

 ;D Hehehe! Verseker!

Sulke monde moet stroop, of is dit nou heuning, kry! Nou is dit vir uithaal en wys!  ::) ;D
Ons Sal!!!

Afwesig Ben Geldenhuys

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 7542
  • Verkenner
    • Verkenners
Re: Volkshulp - Kersaksie Desember 2009
« Antwoord #55 op: September 22, 2009, 08:06:17 PM »
Dankie Bravolanders.

Is daar 'n afsny datum vir skenkings?

Afwesig Plaas Botha

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 3191
Re: Volkshulp - Kersaksie Desember 2009
« Antwoord #56 op: September 22, 2009, 08:34:41 PM »
Ben

Afhangend van wanneer die aksie gaan plaasvind, behoort dit seker einde November 2009 te wees.

Die afsny datum sal binnekort bekend gemaak word.

Hou hierdie spasie dop ;)
VOEL TUIS

Op kantoor Kleinbekkie

  • Moderator
  • *****
  • Poste: 7400
  • Christa Burger
Re: Volkshulp - Kersaksie Desember 2009
« Antwoord #57 op: September 23, 2009, 11:54:23 AM »
Ek wag nog vir inligting, as daar iemand is wat dalk kan help? Gaan ons definitief vir tannie Sally-hulle help en op watter dag?
Moed Vryheid Eer

Afwesig Adri van Staden

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 1481
Re: Volkshulp - Kersaksie Desember 2009
« Antwoord #58 op: September 23, 2009, 12:28:29 PM »
Wie moet uiteindelik die besluite neem? Daar was nie 'n ander voorstel, so ver ek kan onthou nie. Dus is dit seker maar Sally-hulle. En die datum is al bespreek sonder om by 'n besluit uit te kom. Ek hoop nog steeds dit kan op 'n Saterdag wees - dus 12 Desember.
... verlustig jou in die HERE; dan sal Hy jou gee die begeertes van jou hart - Ps. 37:4.

Afwesig Sjarko

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 513
  • Verkenner
Re: Volkshulp - Kersaksie Desember 2009
« Antwoord #59 op: September 23, 2009, 02:35:34 PM »
So kom ons neem dan die besluit dat dit tannie Sally se deurgangshuis sal wees op die 12de Desember.

Sal ons dit so aanvaar ?


Share me

Digg  Facebook  SlashDot  Delicious  Technorati  Twitter  Google  Yahoo

 


* Nuwe Inskrywings


SA Topsites



SA Topsites :: .

SimplePortal 2.3.3 © 2008-2010, SimplePortal