Skrywer Onderwerp: Oorlewing en Noodhulp Handleidings beskikbaar  (Read 1517 times)

0 Lede en 1 Gas bekyk die onderwerp.

Afwesig zappy

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 14
Oorlewing en Noodhulp Handleidings beskikbaar
« op: August 10, 2009, 04:23:33 PM »
Groete aan almal - Boeretrooskoerant stel bekend spesiale mediese en oorlewing handleidings - geskrywe deur 'n SA mediese praktisyn - nou gratis beskikbaar is en verspreiding word verwelkom.
In hierdie tye is so-iets baie noodsaaklik vir elke huishouding.
Kontak asb gerus boeretrooskoerant@mail.com vir 'n eksemplaar.
Geen Regime Slonse nie asb  ;D

Afwesig Ben Geldenhuys

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 7542
  • Verkenner
    • Verkenners
Re: Oorlewing en Noodhulp Handleidings beskikbaar
« Antwoord #1 op: August 10, 2009, 04:28:20 PM »
Zappy,

Sal jy asb vir my so handleiding aanstuur: ben (by) bravoland.co.za

Afwesig zappy

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 14
Re: Oorlewing en Noodhulp Handleidings beskikbaar
« Antwoord #2 op: August 10, 2009, 04:56:03 PM »
Ben en ander belangstellendes..

Stuur asb n epos versoek aan boeretrooskoerant@mail.com - hulle sal dan die handleidings as pdf aanhangsel stuur as n antwoord op jou epos.

Hoop dit help Ben.  :) - as julle n spesifieke epos het vir sulke gebruik - laat weet ou swaer - ons stuur aan.


Afwesig suidlanderkie

  • Besoeker
  • *
  • Poste: 1
Re: Oorlewing en Noodhulp Handleidings beskikbaar
« Antwoord #3 op: February 12, 2010, 05:03:45 PM »
Goeie Middag

Wat is die kanse dat ek een van die handleidings in die hande kan kry. My epos adres is naomi@suidlanders.co.za

Baie dankie


Share me

Digg  Facebook  SlashDot  Delicious  Technorati  Twitter  Google  Yahoo

 


* Nuwe Inskrywings


SA Topsites



SA Topsites :: .

SimplePortal 2.3.3 © 2008-2010, SimplePortal