Skrywer Onderwerp: Beloftes van ons voorvaders  (Read 2512 times)

0 Lede en 1 Gas bekyk die onderwerp.

Afwesig Ben Geldenhuys

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 7542
  • Verkenner
    • Verkenners
Beloftes van ons voorvaders
« op: September 02, 2009, 09:20:15 AM »
Ek kom al hoe meer agter dat ons voorvaders die gewoonte gehad het om hulle nageslagte (by implikasie ons) verbind het tot sekere beloftes.

Onlangs het ek weer Jan van Riebeeck se Gelofte gelees en besef daar is 'n belofte daarin wat ons vandag ook verbind. Die Bloedrivier Gelofte se beloftes ken ons ook.

'n Minder bekende belofte wat gemaak is, is die 1938 klipstapel wat by die Voortrekkermonument is.





Afwesig Ben Geldenhuys

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 7542
  • Verkenner
    • Verkenners
Re: Beloftes van ons voorvaders
« Antwoord #1 op: September 02, 2009, 09:21:18 AM »
Die verduideliking van die klipstapel en die belofte wat daar gemaak is:


Afwesig Ben Geldenhuys

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 7542
  • Verkenner
    • Verkenners
Re: Beloftes van ons voorvaders
« Antwoord #2 op: September 02, 2009, 09:24:40 AM »
Ek wonder nou of die opsigter van die Voortrekkermonument (Gert Opperman) bewus is van hierdie belofte?

Hy bou nou allerhande museums en mure daar, maar hierdie belofte is nog nie tot uitvoer gebring nie. Is dit die vuurige verlange wat dit simboliseer wat om afskrik, of is dit die belofte om die erfenis onbeskadig te bewaar wat hom laat wegskram?

Afwesig Adri van Staden

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 1481
Re: Beloftes van ons voorvaders
« Antwoord #3 op: September 02, 2009, 10:09:05 AM »
Ek is nie seker watter terrein die 1938-belofte in gedagte het nie. As dit die hele terrein rondom die Monument is, is hulle besig om die belofte te verbreek. As dit net die terrein van die klipstapel is, kan ons maar net hoop en vertrou hulle sal dit ongeskonde laat! Weet oom Gert van dié belofte? Hy het seker al by geleentheid by die gedenkplaat verby gestrompel?
... verlustig jou in die HERE; dan sal Hy jou gee die begeertes van jou hart - Ps. 37:4.

Afwesig Ben Geldenhuys

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 7542
  • Verkenner
    • Verkenners
Re: Beloftes van ons voorvaders
« Antwoord #4 op: September 02, 2009, 10:22:33 AM »
Hier is 'n foto wat in 1938 geneem is:



Ek twyfel of hierdie mense slegs die klipstapel in gedagte gehad het.

Sanderis

  • Gas
Re: Beloftes van ons voorvaders
« Antwoord #5 op: September 02, 2009, 12:07:31 PM »
Wat is veronderstel om 2038 te gebeur behalwe dat dit die 100ste bestaansjaar sal wees van die monument ?
Moet 'n nuwe klipstapel opgerig word vir 2138 ?

Afwesig Adri van Staden

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 1481
Re: Beloftes van ons voorvaders
« Antwoord #6 op: September 02, 2009, 12:12:52 PM »
Ons moet sekerlik 'n groot herdenkingsfees hou, want dit sal dan 200 jaar ná die Groot Trek en Bloedrivier wees! Vraag is: wie gaan dit reël? Op een of ander manier moet ons sorg dat dit 'n suiwer Afrikanerfees is (en nie pienk nie) waar die Boerevolk se nasionalisme weer aangewakker sal word.
... verlustig jou in die HERE; dan sal Hy jou gee die begeertes van jou hart - Ps. 37:4.

Afwesig Ben Geldenhuys

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 7542
  • Verkenner
    • Verkenners
Re: Beloftes van ons voorvaders
« Antwoord #7 op: September 02, 2009, 01:58:52 PM »
Sanderis, soos ek dit verstaan moet die wese en doel van die Voortrekkermonument bewaar word vir die nakomelinge van 2038. Ek twyfel of dit tans die geval is.

Sanderis

  • Gas
Re: Beloftes van ons voorvaders
« Antwoord #8 op: September 02, 2009, 02:33:23 PM »
So ons moet sorg dat dié belofte nagekom word , want dit lê nou in ons geslag se hande .
Adri , ek hoop dit sal 'n groot fees wees .

Afwesig Adri van Staden

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 1481
Re: Beloftes van ons voorvaders
« Antwoord #9 op: September 02, 2009, 02:40:39 PM »
Sanderis, ons sal dit maar in die hande van diegene wat oor 29 jaar nog hier gaan rondsluip, moet laat. Ek hoop en glo nie ek sal daardie fees fisies bywoon nie!  :)
... verlustig jou in die HERE; dan sal Hy jou gee die begeertes van jou hart - Ps. 37:4.

Afwesig Clem de Klerk

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 4081
Re: Beloftes van ons voorvaders
« Antwoord #10 op: September 02, 2009, 03:54:35 PM »
Sanderis, ons sal dit maar in die hande van diegene wat oor 29 jaar nog hier gaan rondsluip, moet laat. Ek hoop en glo nie ek sal daardie fees fisies bywoon nie!  :)

Adri, van wanneer af is die dooms toegerus om tye te bepaal - wat van die moontlikheid om as adviseur op te tree sodat die jong klomp koers hou. ;) ;) ;)

En aan die jongere geslag (SP het my geboortedatum uitgelek) drie stukkies advies:

Begin nou reeds ossewaens identifiseer, en ook mense wat waens kan restoureer en nuwes kan bou - en begin solank daarmee.

Tweedens: kry nou al n paar jong boere wat kan osse leer - julle gaan baie osse nodig kry.

Kry nou al jong boere wat perde en veevoer in genoegsame hoeveelhede sal versamel om al die diere kos te gee,

So, julle het vervlaks baie om te doen - SP, praat asseblief met die jongeres
Kennis is mag

Afwesig Die Liviet

  • Besoeker
  • *
  • Poste: 94
Re: Beloftes van ons voorvaders
« Antwoord #11 op: May 21, 2010, 10:34:48 AM »
My oe kyk anders as julle sin.  Alhoewel ek let op die simboliek en betekenis daarvan vra ek myself af waar het ons voorvaders daaraan gekom om klippe opmekaar te stapel en dat so iets groot erflatenskap en betekenis het?  Adam, Abram, Noag ens ens lui 'n klokkie....  Ben dit is vir my interessant om te weet of iemand kan se of die klippe gekap of ongekap is?  Ek insinueer niks nie,  ek wil net graag weet?  Ja ek stem saam Ben ons voorvaders het Geloftes afgele wat ons bind en ons HET 'n verantwoordelikheid....
Livitikus

Afwesig Ben Geldenhuys

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 7542
  • Verkenner
    • Verkenners
Re: Beloftes van ons voorvaders
« Antwoord #12 op: May 21, 2010, 08:33:35 PM »
Die belofte is nie in die klippe nie, die klippe is slegs simbole van die belofte. Gevolglik maak dit nie saak of hulle gekap of ongekap is nie.

Afwesig Die Liviet

  • Besoeker
  • *
  • Poste: 94
Re: Beloftes van ons voorvaders
« Antwoord #13 op: May 22, 2010, 01:25:44 PM »
Ek weet dit. Jy verstaan verkeerd.  Ek vermoed die gebruik van klipstapels het 'n diepere oorsprong.  Anders sou hulle dalk net 'n houtkruis  of iets soortgelyk gedoen het soos bv Diaz nie waar nie?
Livitikus

Afwesig André Strydom

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 2144
Re: Beloftes van ons voorvaders
« Antwoord #14 op: May 22, 2010, 01:45:10 PM »
Die stapel van klippe kan verskillende betekenisse hê. Gaan lees gerus ook in die Bybel die volgende:
Josua 7 en 8 en 2 Samuel 18 as voorbeelde!
Ons Sal!!!

Sanderis

  • Gas
Re: Beloftes van ons voorvaders
« Antwoord #15 op: May 22, 2010, 09:54:55 PM »
In Josua 8 word daar spesifiek melding gemaak van "ongekapte klip wat nie met ystergereedskap bewerk is nie " .

Afwesig Die Liviet

  • Besoeker
  • *
  • Poste: 94
Re: Beloftes van ons voorvaders
« Antwoord #16 op: May 23, 2010, 08:24:03 AM »
Wel, wel ,wel! Beweeg ons hier na 'n punt toe?  Ek se steeds:  Die GEBRUIK van klippe opstapel by geloftes het 'n diepere oorsprong en dra meer gewig as wat ons dalk besef.........?  Is die verband nie dalk hoekom ons geloftes soveel gewig dra nie?  Is dit nie dalk hoekom dit so sterk op ons Godvresendes se harte le om geloftes na te kom nie? Geloftes kom tog eers tot sy bestaansreg wanneer die wat dit afle tot sterwe kom nie waar nie?  So waar is die onus?  Terug by die draad: Niemand kon nog se wat die aard van die klippe is nie?  As ek aan die foto oordeel sou ek se dis ongekap maar my kennis op die vlak skiet ver kort.  Iemand anders wat dalk 'n meer ingeligte opinie kan gee?
Livitikus

Sanderis

  • Gas
Re: Beloftes van ons voorvaders
« Antwoord #17 op: May 23, 2010, 11:07:46 AM »
Die stuk waarvan ek praat het natuurlik nie betrekking op enige klipstapel nie , maar spesifiek op 'n altaar .

Afwesig Die Liviet

  • Besoeker
  • *
  • Poste: 94
Re: Beloftes van ons voorvaders
« Antwoord #18 op: May 23, 2010, 12:25:30 PM »
Ek is bewus daarvan Sanderis.  Dankie Andre vir jou inset
Livitikus

Afwesig van zyl

  • Besoeker
  • *
  • Poste: 122
Re: Beloftes van ons voorvaders
« Antwoord #19 op: May 23, 2010, 02:16:20 PM »
Wonder hoe het ons voorgeslagte by die gebruik uitgekom of is dit iets wat saam met ons gekom het uit vere verlede geloofs gebruik.
Uit die wit bulle geslag sal ons die stryd oorwin.


Share me

Digg  Facebook  SlashDot  Delicious  Technorati  Twitter  Google  Yahoo

 


* Nuwe Inskrywings


SA Topsites



SA Topsites :: .

SimplePortal 2.3.3 © 2008-2010, SimplePortal