Skrywer Onderwerp: Tuks betoging 4 Sep 09  (Read 1296 times)

0 Lede en 1 Gas bekyk die onderwerp.

Afwesig Werner Smook

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 1112
  • Verkenner
Tuks betoging 4 Sep 09
« op: September 08, 2009, 08:10:01 PM »
Hierdie betoging het reeds op Vrydag 4 September plaasgevind net buite die hoofkampus van die Universiteit van Pretoria.

Hierdie was net die voorganger van die aansienlik groter betoging wat sou plaasvind op 8 September 2009 ten einde die VSR verkiesings te ontwrig.

« Laaste verandering : September 08, 2009, 08:54:24 PM deur Werner Smook »
"Bring bymekaar wat uit innerlike oortuiging bymekaar hoort"
- DF Malan

Afwesig Werner Smook

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 1112
  • Verkenner
Re: Tuks betoging 4 Sep 09
« Antwoord #1 op: September 08, 2009, 08:16:47 PM »
Kampussekuriteit begin binne die kampus voorberei vir moontlike probleme met die betogers wat besig is om buite die kampus, agter reeds geslote hekke, te vergader.




Aan die buitekant:





« Laaste verandering : September 08, 2009, 11:38:32 PM deur Werner Smook »
"Bring bymekaar wat uit innerlike oortuiging bymekaar hoort"
- DF Malan

Afwesig Werner Smook

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 1112
  • Verkenner
Re: Tuks betoging 4 Sep 09
« Antwoord #2 op: September 08, 2009, 08:47:39 PM »
Na 'n ruk se opswepery is daar na die hek beweeg, waar hul petisie later oorhandig is.









« Laaste verandering : September 08, 2009, 11:49:02 PM deur Werner Smook »
"Bring bymekaar wat uit innerlike oortuiging bymekaar hoort"
- DF Malan

Afwesig Werner Smook

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 1112
  • Verkenner
Re: Tuks betoging 4 Sep 09
« Antwoord #3 op: September 08, 2009, 08:52:05 PM »
Ander foto's vir agtergrond oor die betogers:







« Laaste verandering : September 08, 2009, 10:41:02 PM deur Werner Smook »
"Bring bymekaar wat uit innerlike oortuiging bymekaar hoort"
- DF Malan

Afwesig Werner Smook

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 1112
  • Verkenner
Re: Tuks betoging 4 Sep 09
« Antwoord #4 op: September 08, 2009, 09:35:10 PM »
Voordat die memorandum oorhandig is, het daar eers hewige opsweping plaasgevind.

Een van die bekende haatkrete Umshini wham is vir 'n lang tyd gedrilsang en later ook met allerhande dierlike geluide gevul.

Umshini whamDQ
« Laaste verandering : September 09, 2009, 12:05:04 AM deur Werner Smook »
"Bring bymekaar wat uit innerlike oortuiging bymekaar hoort"
- DF Malan

Afwesig Werner Smook

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 1112
  • Verkenner
Re: Tuks betoging 4 Sep 09
« Antwoord #5 op: September 09, 2009, 12:09:41 AM »
Verdere opsweping vind plaas:

Opsweping met rassismeDQ


Down with the racists downDQ
« Laaste verandering : September 10, 2009, 12:09:58 AM deur Werner Smook »
"Bring bymekaar wat uit innerlike oortuiging bymekaar hoort"
- DF Malan

Afwesig Werner Smook

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 1112
  • Verkenner
Re: Tuks betoging 4 Sep 09
« Antwoord #6 op: September 09, 2009, 12:11:35 AM »
Let op wat hier gese word met die oog op wat wel op 8 September 2009 gebeur het.

We'll march on TukkiesDQ
« Laaste verandering : September 09, 2009, 12:19:02 AM deur Werner Smook »
"Bring bymekaar wat uit innerlike oortuiging bymekaar hoort"
- DF Malan

Afwesig MEERKAT

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 902
Re: Tuks betoging 4 Sep 09
« Antwoord #7 op: September 09, 2009, 03:31:44 AM »
Hierdie is die klassieke gesig van Kommunistiese revolusionere agitasie.

Wat dit egter ironies maak, is dat kommunisme en rassisme hier misbruik word, om n inherente minderwaardigheid te verdoesel.

Wanneer diegene dus te sleg is om hul merk te maak, sal die fout nie eerstens by hulleself gesoek word nie.

n Mens wonder wat daardie pienk idiotiese akademici, wat so graag "in" wil wees, nou hiervan dink.

En die minister belas met tersiere onderwys? Wat is sy sieninge oor hierdie dinge?
Si vis pacem - para bellum. Valere - carpe diem!

Afwesig Clem de Klerk

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 4081
Re: Tuks betoging 4 Sep 09
« Antwoord #8 op: September 09, 2009, 05:30:49 AM »
Ek verneem dat die SAPD nie wou optree teen hul comrades nie en eintlik gewag het dat die blankes iets verkeerd doen om dan teen hulle op te tree.

Kennis is mag

Afwesig Boerseun

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 206
Re: Tuks betoging 4 Sep 09
« Antwoord #9 op: September 10, 2009, 07:08:38 AM »
Ek verneem dat die SAPD nie wou optree teen hul comrades nie en eintlik gewag het dat die blankes iets verkeerd doen om dan teen hulle op te tree.
Dit is heeltemal reg opgesom Oom Clem.
Sowat 12 jaar terug is dit presies wat gebeur het, maar ons ken mos die stories en weet hoe dit werk.....
Vir GOD en Volk en Vaderland


Share me

Digg  Facebook  SlashDot  Delicious  Technorati  Twitter  Google  Yahoo

 


* Nuwe Inskrywings


SA Topsites



SA Topsites :: .

SimplePortal 2.3.3 © 2008-2010, SimplePortal