Skrywer Onderwerp: Tuks betoging 8 Sep 09  (Read 1625 times)

0 Lede en 1 Gas bekyk die onderwerp.

Afwesig Werner Smook

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 1112
  • Verkenner
Tuks betoging 8 Sep 09
« op: September 08, 2009, 09:13:44 PM »
Hierdie was die opvolg betoging wat vandag, 8 September 2009, op Tukkies se hoofkampus plaasgevind het.

Die hoofdoel van die betoging was om die VSR verkiesings te ontwrig uit protes teen kastige rassisme en die afskaffing van die partypolitieke stelsel.

« Laaste verandering : September 10, 2009, 12:11:55 AM deur Werner Smook »
"Bring bymekaar wat uit innerlike oortuiging bymekaar hoort"
- DF Malan

Afwesig Clem de Klerk

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 4081
Re: Tuks betoging 8 Sep 09
« Antwoord #1 op: September 09, 2009, 05:32:49 AM »
Ek dink die groot rede is miskien omdat die comrades weet hulle kan nie wen nie - toe ontwrig hulle maar die stelsel in die hoop dat die Tukkies owerhede self n SR sal aanwys....
Kennis is mag

Afwesig Werner Smook

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 1112
  • Verkenner
Re: Tuks betoging 8 Sep 09
« Antwoord #2 op: September 09, 2009, 10:55:14 AM »
Die eerste tekens wat ek persoonlik van die betoging waargeneem het, was by die Aula se gras.  Die foto's is geneem by die Natuurwetenskappe gebou, langs die Aula se grasperk.



Hierna het die betogers Ooswaarts beweeg totdat hulle omgedraai het toe hulle teen 'n gekonsentreerde kampussekuriteit mag vasgeloop het.  Hulle het toe in die Piazza bymekaar gekom waar die spanning met tye baie hoog geloop het.





Chris de Beer se dat ons nie onverantwoordelike liedjies moet sing nie. Hyself kan egter in 'n groot mate as die oorsaak van al hierdie probleme beskou word.



McGlory Speckman se mooi praat taktiek het toe ook nie so doeltreffend gewerk nie.

(in die middel)



Collin Fouche, hoof van kampussekuriteit, het aan Hector Beyers gese dat hulle nie sy/ons hulp nodig het nie.  Hector was deel van die manne wat bymekaar ingehak het om 'n soort linie te vorm.  'n Deel daarvan kan in die foto waargeneem word.



Fouche het vir Beyers versoek om die toneel te verlaat.  Die gesprek was nog besig toe die betogers al aan die agterkant (soos op foto) begin ombeweeg het.  Die volgende plek waar hulle stelling gaan inneem het was tussen die Geesteswetenskappegebou en die Biblioteek.





Hier het die betogers vir 'n lang tyd hul krete gedrilsang waarvan Umshini wham een was.
Na 'n ruk het die polisie begin opdaag.







Die onrus het voortgeduur totdat de Beer skynbaar 'n erkenning van ontvangs van hul klagskrif geteken het.

Hier is 'n paar van die voorbokke.  Minstens twee van die prominente opswepers is egter nie op die foto nie.



Daarna het die studente ens. geleidelik uiteen gegaan.  Kampussekuriteit het nog 'n ogie gehou.





"Bring bymekaar wat uit innerlike oortuiging bymekaar hoort"
- DF Malan

Afwesig Werner Smook

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 1112
  • Verkenner
Re: Tuks betoging 8 Sep 09
« Antwoord #3 op: September 09, 2009, 11:36:09 PM »
Hier is 'n video wat by die Natuurwetenskappe gebou geneem is.  Sover my kennis strek is hierdie die eerste groot versamelpunt van die optog.  Dit het op 'n tyd voorgekom of 'n paar van die betogers met die sekuriteitswagte handgemeen gaan raak.

Voor die NWDQ
« Laaste verandering : September 09, 2009, 11:46:56 PM deur Werner Smook »
"Bring bymekaar wat uit innerlike oortuiging bymekaar hoort"
- DF Malan

Afwesig Werner Smook

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 1112
  • Verkenner
Re: Tuks betoging 8 Sep 09
« Antwoord #4 op: September 09, 2009, 11:40:01 PM »
Soos wat die betogers ooswaarts op die kampus beweeg het, het hulle hulself vasgeloop teen 'n groot klomp kampussekuriteitswagte.  Hulle het egter net omgedraai en weer gaan stelling inneem in die Piazza.

Vasloop teen kampussekuriteitDQ


In PiazzaDQ
"Bring bymekaar wat uit innerlike oortuiging bymekaar hoort"
- DF Malan

Afwesig Werner Smook

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 1112
  • Verkenner
Re: Tuks betoging 8 Sep 09
« Antwoord #5 op: September 09, 2009, 11:43:45 PM »
Net voordat die betogers van die Piazza na die Geesteswetenskappe gebou beweeg het, het Collin Fouche, hoof van kampussekuriteit aan Hector Beyers, VSR voorsitter die volgende gese:

Collin benodig nie hulp nieDQ


Dit nadat hy amper self deurgeloop het.
Besluit maar self of dit wys van hom (Fouche) was.
"Bring bymekaar wat uit innerlike oortuiging bymekaar hoort"
- DF Malan

Afwesig Werner Smook

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 1112
  • Verkenner
Re: Tuks betoging 8 Sep 09
« Antwoord #6 op: September 09, 2009, 11:46:11 PM »
By die GW is daar weer lekker geremoer en opgesweep.

Voor die GWDQ


Na 'n ruk het Umshini wham WEER 'n beurt gekry:

Umshini wham 8 Sep 09DQ


"Bring bymekaar wat uit innerlike oortuiging bymekaar hoort"
- DF Malan

Afwesig Karina Marais

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 1751
  • Bravolander
    • Die Bravolander
Re: Tuks betoging 8 Sep 09
« Antwoord #7 op: September 09, 2009, 11:47:12 PM »
Net voordat die betogers van die Piazza na die Geesteswetenskappe gebou beweeg het, het Collin Fouche, hoof van kampussekuriteit aan Hector Beyers, VSR voorsitter die volgende gese:

Collin benodig nie hulp nie

Dit nadat hy amper self deurgeloop het.
Besluit maar self of dit wys van hom (Fouche) was.



Totdat een hom met 'n mes steek. Dan wonder ek wie hom gaan help...
My volk gaan te gronde weens gebrek aan kennis. ~ Hosea 4:6 ~

Sanderis

  • Gas
Re: Tuks betoging 8 Sep 09
« Antwoord #8 op: September 10, 2009, 12:45:11 AM »
'n Skerpgemaakte fietsspeek is net so doeltreffend .
Werner , uitstekende verkennerwerk .

Afwesig Werner Smook

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 1112
  • Verkenner
Re: Tuks betoging 8 Sep 09
« Antwoord #9 op: September 10, 2009, 10:35:40 AM »
Dankie Sanderis

Die ergste van alles is om die goed uit te soek, herkodeer, knip en dan op die internet te kry!!!
"Bring bymekaar wat uit innerlike oortuiging bymekaar hoort"
- DF Malan

Afwesig Ben Geldenhuys

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 7542
  • Verkenner
    • Verkenners
Re: Tuks betoging 8 Sep 09
« Antwoord #10 op: September 10, 2009, 10:50:56 AM »
Smook,

Jy het goeie werk gedoen!

Ek hoop jy het van die inligting ook na Die Afrikaner gestuur?

Afwesig Werner Smook

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 1112
  • Verkenner
Re: Tuks betoging 8 Sep 09
« Antwoord #11 op: September 10, 2009, 11:21:03 AM »
So gedoen SP
"Bring bymekaar wat uit innerlike oortuiging bymekaar hoort"
- DF Malan

Afwesig Ben Geldenhuys

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 7542
  • Verkenner
    • Verkenners
Re: Tuks betoging 8 Sep 09
« Antwoord #12 op: September 10, 2009, 01:23:01 PM »

Afwesig Werner Smook

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 1112
  • Verkenner
Re: Tuks betoging 8 Sep 09
« Antwoord #13 op: September 10, 2009, 01:30:55 PM »
Dankie dat jy laat weet het Ben.

Mev. Stuijt is op ons poslys en ons e-pos gereeld. 

Dit lyk heel netjies  ::)
"Bring bymekaar wat uit innerlike oortuiging bymekaar hoort"
- DF Malan

Afwesig Jankejan

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 231
Re: Tuks betoging 8 Sep 09
« Antwoord #14 op: September 10, 2009, 03:57:25 PM »
Ja ou Colin die sekuriteitsbaas op Tuks is bekend daarvoor dat hy man-alleen in 'n hek kan gaan staan en geen bus of voertuig of pasma of vf+ sal verby kan kom nie.
Apartheid is Liefde


Share me

Digg  Facebook  SlashDot  Delicious  Technorati  Twitter  Google  Yahoo

 


* Nuwe Inskrywings


SA Topsites



SA Topsites :: .

SimplePortal 2.3.3 © 2008-2010, SimplePortal