Nuusflits

Aandag aan alle Bravoland Besoekers. Hier kan u 'n aansoek indien om Bravoland Burgerskap te verkry:
http://www.bravoland.co.za/forum/index.php/topic,5566.0.html

Skrywer Onderwerp: Gaan Harold Pakendorf ook daar wees?  (Read 3951 times)

0 Lede en 1 Gas bekyk die onderwerp.

Afwesig Mike

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 277
Gaan Harold Pakendorf ook daar wees?
« op: September 13, 2009, 08:16:45 PM »
Harold Pakendorf skryf die volgende in sy artikel in Rapport van 12 Aug.
Aanhaling
Die negatiwiteit moet afgeskud word. Ons kan dit begin deur volgende maand by die Tweede Ekonomiese Volkskongres ons moue op te rol vir ons eie mense wat arm geword het, maar ook vir alle armes in die land.

Dat ons ’n kongres gaan hou, is reeds kritiek op die regering van die dag, want dit faal om armoede te bekamp.
Nou wil ek net weet, het solidariteit vir pakendorf uitgenooi na die "ekonomiese volkskongres" volgende maand? As dit waar is, dink ek ons sal moet begin werk aan 'n eie vakbond vir ons mense. As solidariteit mense soos Tutu jnr. FW de Klerk en Pakendorf om hulle vergader dink ek dit is tyd om te herbesin oor lidmaatskap van so 'n organisasie. 

Afwesig André Strydom

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 2157
Re: Gaan Harold Pakendorf ook daar wees?
« Antwoord #1 op: September 13, 2009, 10:23:44 PM »
Harold Pakendorf skryf die volgende in sy artikel in Rapport van 12 Aug.
Aanhaling
Die negatiwiteit moet afgeskud word. Ons kan dit begin deur volgende maand by die Tweede Ekonomiese Volkskongres ons moue op te rol vir ons eie mense wat arm geword het, maar ook vir alle armes in die land.

Dat ons ’n kongres gaan hou, is reeds kritiek op die regering van die dag, want dit faal om armoede te bekamp.
Nou wil ek net weet, het solidariteit vir pakendorf uitgenooi na die "ekonomiese volkskongres" volgende maand? As dit waar is, dink ek ons sal moet begin werk aan 'n eie vakbond vir ons mense. As solidariteit mense soos Tutu jnr. FW de Klerk en Pakendorf om hulle vergader dink ek dit is tyd om te herbesin oor lidmaatskap van so 'n organisasie.

Solidariteit is lankal nie meer die "volksgesinde" vakbond wat dit was nie! Die Afrikanerbond is in beheer van Solidaiteit! Daarom die vermenging met volksvyandiges!
Ons Sal!!!

Afwesig Jopieswan

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 132
Re: Gaan Harold Pakendorf ook daar wees?
« Antwoord #2 op: September 14, 2009, 01:56:32 PM »
Ek het 'n  voëtjie hoor fluit dis nie vir Afrikaners nie, maar vir iets soos "Afrikaanses"?? Sal maar eers wag en kyk . . .

Afwesig Boo

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 356
Re: Gaan Harold Pakendorf ook daar wees?
« Antwoord #3 op: September 15, 2009, 09:37:48 AM »
Die vraag is hoe effekief kan 'n "slegs blanke" vakbond dan nou wees, daar waar hy juis in terme van die grondwet en arbeidswetgewing die grondwetlike en arbeidsregte van sy lede beskerm.

Gegewe die sektor waarin Solidariteit opereer, is daar 'n defnitiewe raamwerk waarbinne hy moet beweeg. Om dit nie te erken nie, is om te weier om die voor die hand liggende te sien.

Ek dink Flip Buys doen uitstekende werk. Solidariteit is baie pragmaties en daarom sien ons resultate waar so baie ander misluk het.

Mens moet pasop dat die strewe na "absolute suiwerheid" nie 'n verlamming en verskoning raak om jou moue op te rol nie.

Die punt met FW is (soos ek dit sien): Watter een van die volgende het die grootste internasionale impak - As Eugene Terblanche sê Regstellende Aksie is onregverdig en diskrimineer teen blankes of wanneer 'n liberalis en hensopper soos FW (wat ons in hierdie moeilikheid gedompel het) dit sê?

Ons moet dalk verby die kleinighede kyk en fokus op die potensiaal - FW kan vir ons doel ook 'n useful idiot wees

Flip Buys is 'n meester as dit by politieke manuevre kom.

Die feit dat hy nie sy linies reg voor die vyand ontplooi en opstel sodat sy intensies vir alles en almal duidelik is nie, maak hom nie anti-Afrikaner nie.

Die ander vraag is dan ook - hoe kan ons glo ons sal in vrede lewe as die res van Suid-Afrika honger ly en ons meer as genoeg het. Is dit nie ook ons Christelike plig om hulle op te hef nie? Is dit nie wat afsonderlike ontwikkeling ook was nie?

Die enigste caveat natuurlik - begin by jou eie mense. Solidariteit se verbinding tot die ophef van Afrikaners staan defnitief bo verdenking. Hoe beter nog as die wêreld kan sien dat 'n sterk en trotse Afrikanervolk voordelig vir almal is - nie net vir onsself nie.

Dit maar my opinie...


Afwesig Ben Geldenhuys

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 7622
  • Verkenner
    • Verkenners
Re: Gaan Harold Pakendorf ook daar wees?
« Antwoord #4 op: September 15, 2009, 09:42:50 AM »
Dit is so, FW Buys doen dit wat hy doen goed. Die vraag is, is dit wat hy doen voordelig of nadelig tot die verkryging van vryheid?

Afwesig Boo

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 356
Re: Gaan Harold Pakendorf ook daar wees?
« Antwoord #5 op: September 15, 2009, 11:07:42 AM »
Moet ek uit jou plasing aflei dat jy twyfel of sy pogings voordelig vir die Afrikaner is?

As my afleiding reg is, kan jy verduidelik waarom jy so dink?

Dis nie asof dit 'n vakbond se plek is om 'n volkstaat te propageer nie. As ek verkeerd is, wat moet hy dan eerder doen?

Afwesig André Strydom

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 2157
Re: Gaan Harold Pakendorf ook daar wees?
« Antwoord #6 op: September 15, 2009, 11:31:30 AM »
Moet ek uit jou plasing aflei dat jy twyfel of sy pogings voordelig vir die Afrikaner is?

As my afleiding reg is, kan jy verduidelik waarom jy so dink?

Dis nie asof dit 'n vakbond se plek is om 'n volkstaat te propageer nie. As ek verkeerd is, wat moet hy dan eerder doen?

Ek stel voor dat jy jouself vergewis van die geskiedenis van Solidariteit en van Flip Buys spesifiek. Gaan terug na die dae van die Blanke Mynwerkersunie met FB as sekretaris, tot die dae van FB se betrokkenheid by die Vryheidsfront as sekretaris en daarmee saam as  handperd van Constand Viljoen waardeur hy betrokke was IDASA en die oorgawe van die Boere-Afrikaners aan die kommunistiese ANC, na 'n veelrassige Solidariteit vandag en die weerstand van Solidariteit om vir Boere-Afrikanerbelange te veg. Hulle veg eerder vir die belange van "Afrikaanses"!
Ons Sal!!!

Afwesig Boo

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 356
Re: Gaan Harold Pakendorf ook daar wees?
« Antwoord #7 op: September 15, 2009, 01:52:06 PM »
Sjoe, dis 'n bekvol.

Ek sal myself beslis nie uitgee as vertroud met Flip Buys se presiese idelogiese standpunte nie, voel daarom vry om my alles te vertel.

Ek sal nie eers weet waar om te begin om sy politieke geskiedenis en inklinasie na te vors nie - duidelik weet jy baie hiervan. Vertel gerus...

Ek meet maar net die huidige resultate wat ek sien - ek is te jonk om bewus te wees van enige pro Boere-Afrikaner resultate van die ou MWU om dit daarmee te vergelyk. Maar sou ek Solidariteit se resultate byvoorbeeld vergelyk met die van die Afrikanerfront, wel, wat kan ons nou sê?

Vae verbintenisse met die AVF en Constand sê ook nie veel vir my nie, ons almal ken persone en instansies wat destyds baie nou bande met Constand gehad het. As ek reg onthou - die BKA ook. Maak dit nou die destydse BKA bestuurslede ook handperde van Constand?

Wat was Flip se betrokkenheid by die sg. IDASA komplot?

Soos ek reeds gevra het - wat sal hy moet doen om ons hier op Bravoland tevrede te stel?

Afwesig MEERKAT

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 902
Re: Gaan Harold Pakendorf ook daar wees?
« Antwoord #8 op: September 15, 2009, 04:03:19 PM »
Net n bietjie agtergrond Boo.

Die Idasa-komplot was daarop gerig om n swart meerderheidsregering tot stand te bring, en enige georganiseerde teenstand daarvan te isoleer, en lam te le. Blanke mynwerkers van destyds was ook n probleem vir vreedsame oorgang na n swart regering. Vir hierdie doel is welsprekende, invloedryke Afrikaners betrek (soos o.a die sekretaris van die destydse mynwerkers-unie), ten einde op n kritieke oomblik om te swaai, en die mat onder ons uit te ruk. (Soos Kontant Miljoen ook maar gemaak het).

As n mens nou kyk watter magte daar alles met hierdie komplot saamgesweer het, gee dit jou koue rillings.

Daar is min dinge wat so n verlammende effek kan he as verraad.

Hierdie dinge het n groot vertrouenskrisis laat ontstaan, wat vandag nog skade doen. Nou is dit so, dat ons nie so gou kan vergeet nie.

Vir hierdie rede, word sekere mense se doen en late fyn dopgehou. Ons sal byvoorbeeld graag wil weet wat is Flip Buys, Kallie Kriel, en Dirk Hermann se betrokkenheid en visie met die Dinokeng-scenario.
Si vis pacem - para bellum. Valere - carpe diem!

Afwesig Boo

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 356
Re: Gaan Harold Pakendorf ook daar wees?
« Antwoord #9 op: September 15, 2009, 05:11:40 PM »
Dankie Meerkat,

As jy my net die vergunning sal gee om die volgende vraag te vra:

Wat is dit preseis wat die sekretaris van die MWU gedoen het om die oorgang na swart regering moontlik te maak, of anders gestel, wat het hy na die partytjie gebring? Verskoon my, maar jou verwysing na Flip Buys se betrokkenheid is regtig baie vaag en kan my nog nie oortuig nie.

Wat die Dinokeng-ding betref, as ek so op die internet rondlees, het al wat politikus is (behalwe die AVP natuurlik) - selfs persone in die HNP - iets te verduidelik.

Is dit nie net 'n teorie wat deur bitter mense m.b.v. 'n paar karige feite uit die duim gesuig is nie?

Ek gee toe dat ek dalk hopeloos te min weet van hierdie sameswerings om 'n ingeligte besluit rondom Flip Buys se bona fides te maak, maar voordat die bewyse hier duidelik uiteengesit word, MOET ek hom, Hermann en Kriel die voordeel van die twyfel gee - Solidariteit se goeie resultate dwing my daartoe.

NS: Iemand het op 'n keer aan my gesê as hy verdeeldheid wou saai onder konserwatiewe Afrikaners, hy kwalik 'n beter werk as 'n paar "stoere stryders" kon doen.

Die alewige verdagmakery en "uitwys van verraad" sonder konkrete feite dra myns insiens netso baie by tot die verlammende effek.

Groete

Afwesig Ben Geldenhuys

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 7622
  • Verkenner
    • Verkenners
Re: Gaan Harold Pakendorf ook daar wees?
« Antwoord #10 op: September 15, 2009, 05:38:36 PM »
Moet ek uit jou plasing aflei dat jy twyfel of sy pogings voordelig vir die Afrikaner is?

As my afleiding reg is, kan jy verduidelik waarom jy so dink?

Dis nie asof dit 'n vakbond se plek is om 'n volkstaat te propageer nie. As ek verkeerd is, wat moet hy dan eerder doen?

Boo,

Ek gaan nou probeer om die emosie uit dit wat in die verlede gebeur het uit my antwoord te laat. Om die man die voordeel van die twyfel te gee, gaan ek sommer die verlede in totaal uit my antwoord laat.


Jy het my verkeerd verstaan, ek het nie geskryf dat sy pogings nie voordelig is vir die Afrikaner nie, ek het gevra of sy pogings voordelig of nadelig is vir ons vryheid. Miskien was dit 'n onbillike vraag, want soos jy tereg opgemerk het, dit is bloot 'n werkersunie en hulle doel is om 'n werkersunie te wees. Ongelukkig het ek hulle verwar met ander voorbeelde van werkersunies in die wereld wat wel 'n rol gespeel het in 'n bepaalde vryheidstrewe. As voorbeeld is SA se Cosatu en selfs die Poolse unie waarvan hulle die naam Solidariteit geneem het, maar dan, FW Buys, is nie Lech Wałęsa nie.  Ek egter dat ek wel iewers gelees het dat hy die idee vir Solidariteit van Lech Wałęsa gekry het. Die hartseer is, dat hy nie so optree nie.

Laat ek dit anders stel. Jy sal met my saamstem dat daar tans in ons volk sekere denkrigtings bestaan, ek gaan dit probeer om hierdie denkrigting te definieer en ook aandui waar ek dink Solidariteit hulle tans bevind.

1. Daar is die persone wat ten volle gelukkig is met die Nuwe Suid-Afrika en glo ten spyte van sy (talle) probleme, is dit 'n beter plek as wat dit was en dat geen ander alternatief nodig is vir die Afrikaner nie. Trouens, hulle is van mening dat die Afrikaner op hou bestaan het en beskou hulleself eerder as Suid-Afrikaners. In die ergste graad is hulle ook van mening dat Afrikaans asb moet verdwyn.

2. Die tweede groep erken daar is probleme met die Nuwe Suid-Afrika, maar is van mening dat dit tog 'n goeie of beter plek is vir Afrikaners as in die verlede. Hulle is ook van mening dat die oorgawe nodig was. Gevolglik is hulle van mening dat daar 'n harmoniese toekoms vir die Afrikaner binne die nuwe Suid-Afrika geskep kan word, maar dat sekere probleme net reg gestel moet word. Misdaad, rasstellende aksie en swart ekonomiese bevoordeling is voorbeelde hiervan. Hulle glo dat indien hierdie aspekte nie meer teenwoordig is nie, sal die Afrikaner in harmonie 'n ge-integreerde burger van die nuwe Suid-Afrika kan word. Trouens, hierdie groep glo dat die Afrikaner moet integreer in die nuwe Suid-Afrika en deel word van die oplossing, anders sal hy nie kan oorleef of bly voortbestaan in SA nie. Vryheid, of dan 'n volkstaat, is volgens hulle nie 'n haalbare werklikheid nie. (My persoonlike benaming vir die groep is die Jan Smuts bende).

3. Die laaste groep is van mening dat daar geen verskil is tussen Suid-Afrika en al die ander Afrika lande nie en dat Sui-Afrika dieselfde pad sal loop. Hierdie groep is ook van mening dat die Afrikaner nie welkom is in Suid-Afrika nie en niks wat die Afrikaner doen sal hierdie situasie verbeter nie. 'n Volkstaat of dan vryheid, is volgens hierdie groep die enigste werkbare oplossing om te oorleef in Afrika.

Ek hoef seker nie rerig vir jou te vertel waar ek dink Solidariteit hulleself bevind nie?
Ek hoef seker ook nie vir jou te vertel waar ek myself bevind nie?

Die belangrike vraag is, of ek vyandig teenoor hulle is. Nee, solank as wat hulle nie die volk se vryheidstrewe ondermyn of in die pad staan daarvan nie, pla dit my net so min wat hulle doen as wat Cosatu doen. (Ek is 'n werkgewer en nie 'n werknemer, dus beteken hulle in my lewe werklik niks.)

Sou my gevoel teenoor hulle anders gewees het as hulle soos die Poolse Solidariteit opgetree het? Verseker! 

Afwesig MEERKAT

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 902
Re: Gaan Harold Pakendorf ook daar wees?
« Antwoord #11 op: September 15, 2009, 06:44:34 PM »
Baie goeie verduideliking, SP.

Ek stem saam dat jou tweede groep maar moet voortgaan om dinge te probeer beter maak, nie dat ek persoonlik enige vertroue daarin stel nie. Dat ons ons vryheid moes prysgee, en dat die NSA nou n beter plek is, stem ek natuurlik glad nie met hulle saam nie. Ongelukkig kan ek die rol wat sommige van hierdie groep gespeel in die proses van oorgawe nie vergeet nie. Derhalwe sal diegene ook nooit namens my praat nie.

Dit wil voorkom asof die besef deurdring by hierdie groep, dat al meer blankes hulle rug draai op die NSA, en begin dink na die rigting van jou groep 3. Die besef dat die enigste pad, die pad van totale onafhanklikheid en vryheid is. Dis nou as jy nie vir altyd n "wit hond" van die swartes wil wees nie.

Dit veroorsaak natuurlik n taamlike geskarrel in die hoenderhok in die geledere van groep 2. Die geskiedenis mag dalk hard werk met diegene, vandaar die dringende behoefte om die regering te adviseer oor die moontlike scenario's, en implikasies vir die toekoms.

Wanneer n mens kyk na die "bedmaters" wat nou die regering wil vertel hoe om dinge meer onderhoubaar te maak, dan lig die wenkbroue effens. Dit laat n mens maar net onwillekeurig terugdink aan die verlede.

Dit lyk darem asof die regering so af n oortjie draai na hierdie "advies".

http://photos.mg.co.za/view_photo.php?pid=3962&gid=251
Si vis pacem - para bellum. Valere - carpe diem!

Afwesig Ben Geldenhuys

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 7622
  • Verkenner
    • Verkenners
Re: Gaan Harold Pakendorf ook daar wees?
« Antwoord #12 op: September 15, 2009, 07:05:47 PM »
Hier is Oom Meerkat se foto:


Afwesig Mike

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 277
Re: Gaan Harold Pakendorf ook daar wees?
« Antwoord #13 op: September 15, 2009, 08:03:13 PM »
Die vraag is hoe effekief kan 'n "slegs blanke" vakbond dan nou wees, daar waar hy juis in terme van die grondwet en arbeidswetgewing die grondwetlike en arbeidsregte van sy lede beskerm.

Gegewe die sektor waarin Solidariteit opereer, is daar 'n defnitiewe raamwerk waarbinne hy moet beweeg. Om dit nie te erken nie, is om te weier om die voor die hand liggende te sien.

Ek dink Flip Buys doen uitstekende werk. Solidariteit is baie pragmaties en daarom sien ons resultate waar so baie ander misluk het.

Mens moet pasop dat die strewe na "absolute suiwerheid" nie 'n verlamming en verskoning raak om jou moue op te rol nie.

Die punt met FW is (soos ek dit sien): Watter een van die volgende het die grootste internasionale impak - As Eugene Terblanche sê Regstellende Aksie is onregverdig en diskrimineer teen blankes of wanneer 'n liberalis en hensopper soos FW (wat ons in hierdie moeilikheid gedompel het) dit sê?

Ons moet dalk verby die kleinighede kyk en fokus op die potensiaal - FW kan vir ons doel ook 'n useful idiot wees

Flip Buys is 'n meester as dit by politieke manuevre kom.

Die feit dat hy nie sy linies reg voor die vyand ontplooi en opstel sodat sy intensies vir alles en almal duidelik is nie, maak hom nie anti-Afrikaner nie.

Die ander vraag is dan ook - hoe kan ons glo ons sal in vrede lewe as die res van Suid-Afrika honger ly en ons meer as genoeg het. Is dit nie ook ons Christelike plig om hulle op te hef nie? Is dit nie wat afsonderlike ontwikkeling ook was nie?

Die enigste caveat natuurlik - begin by jou eie mense. Solidariteit se verbinding tot die ophef van Afrikaners staan defnitief bo verdenking. Hoe beter nog as die wêreld kan sien dat 'n sterk en trotse Afrikanervolk voordelig vir almal is - nie net vir onsself nie.

Dit maar my opinie...

Boo! Ek stem met saam van jou stellings maar nie almal nie. Solidariteit se bestuur is wat ek kan aflei almal blank te midde van ons arbeidswetgewing. Ek lees Flip se artikels in Rapport en daar is definitief baie wat ons daaruit kan leer tot voordeel van ons doel nl selfbeskikking.

Jou standpunt omtrent FW en Eugene Terblanche maak vir my heeltemal sin jy kan nie 'n stryd stry sonder 'n strategie nie. Ek sou eerder FW as 'n useless idiot wil misbruik. Die engelse spreekwoord se "Charity begins at home" ons kan nie omsien na mense se welstand wat teen ons diskrimineer en ons uitmoor nie.

Ek is kwaad Boo omdat solidariteit 'n man soos Harold Pakendorf uitnooi wat vir die afrikaner nog nooit iets beteken het nie. Hoe is dit moontlik dat pakendorf nou eweskielik sy deuntjie verander na een van "ons mense se armoede" maar dan se hy sommer in dieselfde asem ons moet na almal se armoede omsien.

Hoe lank gaan dit wees voordat pakendorf kom met sy alles weggee beleid en dan is dit ook neusie verby vir solidariteit. Hoe meer hierdie linkses betrek word, hoe groter word die risiko dat hulle met voorbedagte rade hierdie organisasies gaan oorneem, en oor 'n paar jaar vorentoe is 'n volksvreemde in Flip Buys se posisie.

Afwesig Werner Smook

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 1112
  • Verkenner
Re: Gaan Harold Pakendorf ook daar wees?
« Antwoord #14 op: September 15, 2009, 08:53:40 PM »
Hierdie stuk sal vir homself spreek.

--------------------------------------------

Helpende hand kongres uitnodiging

Heil die leser.

 

INSAKE: Herdenking van die reddingsdaadbond

 

Wanneer Solidariteit Helpende Hand 21-23 Oktober 2009 ‘n ekonomiese herdenkingskongres ter ere van die Reddingsdaadbond se stigting 70 jaar gelede by die Voortrekkermonument aanbied, sal dit ‘n daadwerklike poging wees om Afrikaanssprekendes enersyds bewus te maak van die vernietigende gevolge van eietydse armoede in hul midde, maar  andersyds te vertel van die positiewe gevolge van die merkwaardige gebeurtenisse 70 jaar gelede.

Die doel van die Ekonomiese Volkskongres in 1939 was om die haglike toestande hok te slaan waarin Afrikaners, veral in die groot stede, geleef het. Vader Kestell, legendariese kapelaan tydens die Anglo-Boereoorlog van 1899-1902, het reeds tydens die Ossewatrek van 1938 ’n beroep op Afrikaners gedoen om ’n reddingsfonds vir armes te stig. Sy oproep het gestalte gekry in die Ekonomiese Volkskongres van 1939. Tydens die 1939-kongres is die gedagte van ’n beleggingsmaatskappy ter ondersteuning van die Afrikaner goedgekeur, tesame met ’n aantal koöperatiewe skemas waardeur die Afrikaner deur ekonomiese samewerking sigself moes ophef. Die uiteinde was dat drie belangrike instellings gestig is, naamlik die Afrikaanse Handelsinstituut, om Afrikaner-sakelui se belange te bevorder; Federale Volksbeleggings, om Afrikanerkapitaal te mobiliseer; en die Reddingsdaadbond, om die Afrikaner ekonomies op te hef. Die Reddingsdaadbond moes op sy beurt drie dinge doen: Afrikaners ekonomies bewus maak, hulle mobiliseer en hulle koopkrag ter ondersteuning van Afrikanerondernemings bevorder.  Die Reddingsdaadbond het ’n kleinskaalse massabeweging geword en was inderdaad méér as ’n suiwer ekonomiese instelling. Dit het ook volksdanse en kultuur bevorder, en konserte, musiekaande, kunskompetisies en dergelike kultuuraktiwiteite is gereël.

Die herdenkingskongres gaan soos in 1939, histories en eenmalig wees. Die kongres vind ook plaas as deel van die  Voortrekkermonument se 60ste verjaarsdag (1949-2009). Die tema van die Reddingsdaadkongres kan breedweg gedefinieer word as die eietydse  ekonomiese bemagtiging van die Afrikaanssprekende  om armoede te verlig en die rol wat die burgerlike samelewing daarin kan speel. Die doelwit van die kongres is dan ook om soos in 1939 konkrete besluite te neem wat uitgevoer kan word. Om die rede is dit noodsaaklik dat soveel as moontlik Afrikaanse organisasies, kerke en persone  deel moet neem aan die proses om saam te dink, saam te praat en saam te doen.

 

Om die historisteit van die gebeure te vier word die volgende aksies ook beplan:

·         Radio Kalahari Orkes, onder leiding van Ian Roberts gaan Donderdagaand die gate vermaak.

·         Carel Trigardt bied ‘n historiese hoorbeeld wat die drie fases van Afrikaanse armoede histories belig.

·         ‘n Boek, Gebroke Land,  wat vir die eerste keer in die geskiedenis die drie fases van armoede in die Afrikaanse gemeenskap belig word tydens die kongres bekend gestel.

·         Bekendstelling van ‘n foto versameling wat Afrikaanse armoede uitbeeld deur bekroonde fotojoernalis, Paul Alberts.

·         Coenie de Villiers sal ook die gaste vermaak.

·         Sprekers is onder andere:

1.       Mnr Flip Buys

2.       Prof. Herman Giliomee

3.       Prof. Piet Strauss

4.       Prof. Stef Coetzee

5.       Dr. Dirk Hermann

6.       Dr. Danie Langner

7.       Genl. Opperman.

 

Ons verneem graag of u sal belangstel om as borg optetree vir die 3 dae kongres.

 

U Kan borg op twee maniere

·         Uitstalruimte beloop R 10 000.00 vir al 3 dae. Alle data wat ingesamel word sal ook aan u beskikbaar gestel word.

·         Om ‘n kontant bedrag te skenk  vir die kongres.

Alle bydraes is belasting aftrekbaar.

 

Indien u sou belangstel, geliewe onderstaande so gou as moontlik te kontak.

 

Vriendelike Helpende Hand Groete

 

 

Elize Bezuidenhout

Solidariteit Helpende Hand

Tel: 012 644 4386

Faks: 012 664 1295

Sel: 082 7721821

Epos: elize@solidariteit.co.za
« Laaste verandering : September 15, 2009, 08:55:53 PM deur Werner Smook »
"Bring bymekaar wat uit innerlike oortuiging bymekaar hoort"
- DF Malan

Sanderis

  • Gas
Re: Gaan Harold Pakendorf ook daar wees?
« Antwoord #15 op: September 15, 2009, 11:24:11 PM »
Hoe is dit moontlik dat pakendorf nou eweskielik sy deuntjie verander na een van "ons mense se armoede" maar dan se hy sommer in dieselfde asem ons moet na almal se armoede omsien.


Ek kan nie sien hoe dit moontlik of uitvoerbaar is nie . Hul kan nie eers die armblanke vraagstuk oplos nie wat dan nog van die ander .
Selfs al was dit voldoende om ons eie probleme op te los , hoekom kan die ANK nie self na sy armes omsien nie ?
Op 'n stadium het ek Helpende Hand ondersteun , ek dink dit het tyd geword om daar te onttrek .

Afwesig Boo

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 356
Re: Gaan Harold Pakendorf ook daar wees?
« Antwoord #16 op: September 16, 2009, 09:05:52 AM »
Werner, Mike, Ben en al die ander

Baie dankie vir julle terugvoer.

Verstaan ek dan reg - julle kritiek op Flip Buys is dan nie dat hy 'n verraaier is wat ons wil ondergrawe nie, maar eerder op grond van die volgende:

(1) Solidariteit kan en behoort meer te doen vir ons strewe na selfregering en outonomie.

(2) Solidariteit voer samesprekings met die regering, hensoppers en verraaiers. Maar ons stem saam dat verraaiers en hensoppers "misbruik" kan word.

(3) Die Helpende Hand fonds beywer hulle vir die verligting van Afrikaanses se laste eerder as net Afrikaners se laste.

Hiermee hoe ek dit sien - Ek is 'n Afrikaner in bloed en 'n Boer in my strewe na vryheid. Maar:

(1) Kan ons almal nie meer doen in ons strewe na selfregering en outonomie nie? Kan die TLU nie ook meer doen nie, kan die Afrikanerfront nie ook meer doen nie? Of is julle van mening dat Solidariteit aktiewelik outonomie teenstaan?

(2) Lewer hulle samesprekings vrugte op? Kry hulle hierdeur borge en baie bekendes betrokke om van hulle aksies te bemark? Hoeveel geld samel hulle vir arm Afrikaners in en hoe vergelyk dit met geld wat ons insamel?

(3) Alhoewel ek ook geen erg aan die term Afrikaanse het, is my vraag: Hoeveel Afrikaners word deur die Helpende Hand bevoordeel? Sekerlik is die Helpende Hand se primêre taak om geld in te samel en te versprei.

Dat Solidariteit ideologies van my en jou verskil is seker so, maar as daar nie vordering in ons strewe na selfregering is nie, moet ons na diegene kyk wat dit aanhang - na my en jou!

Groete




Afwesig Ben Geldenhuys

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 7622
  • Verkenner
    • Verkenners
Re: Gaan Harold Pakendorf ook daar wees?
« Antwoord #17 op: September 16, 2009, 09:36:32 AM »
Boo,

Laat ek jou hierdie vraag vrae. Hoe belangrik is dit om eerlik te wees?

Jy sien, wat my pla, is dat jy reken hulle misbruik sekere persone om in hulle doel te slaag. As dit waar is, dan is hulle nie eerlik oor hulle doel nie, of hoe?

Beteken dit dat 'n mens moet lieg en mense misbruik om in jou doel te slaag?

Ek wonder ook by hoeveel CVO skole hulle al "gehelp" het.

As hulle die argument gebruik dat hulle nie CVO skole sal help nie, omdat hulle nie die kamptige politiek agter die CVO skole ondersteun nie, dan impliseer dit dat omdat hulle staatskole eerder help, ondersteun hulle die politiek agter staatskole, m.a.w ANC of kommunistiese politiek.

Jy maak ook 'n argument dat hulle "suksesvol" is en dit wil voorkom of jy reken dat dit 'n rede is om hulle te ondersteun. Die sukses wat hulle op die oog af het, word ook bereken op die hoeveelheid steun wat hulle geniet. M.a.w hoe meer steun, hoe meer sukses. My kwelling met hierdie sienswyse, is dat die doel of rigting waarheen hulle beweeg uit die oog verloor word en dat hulle slegs onderteun word op die klaarblyklike sukses. Jy dink nie dit is so bietjie skaap mentaliteit nie?


Het die NP nie die referendum gewen met hierdie selfde skaap mentaliteit nie?


Afwesig Adri van Staden

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 1564
Re: Gaan Harold Pakendorf ook daar wees?
« Antwoord #18 op: September 16, 2009, 10:08:15 AM »
 


 Ek het die onderstaande e-pos ontvang en gehoop ek sal nie te erg gekruisig word vir die plasing van die ingels hier nie.
 
   
   

This  is great.  I have been wondering about  why Whites are racists, and no other race  is.....

Proud to be  White

Michael  Richards makes his  point...............
Michael  Richards better known as Kramer from  TVs Seinfeld does make a good  point.


This  was his defense speech in court after making  racial comments in his comedy act.  He  makes some very interesting  points...


Someone  finally said it.  How many are actually  paying attention to this?  There are  African Americans, Mexican Americans, Asian  Americans, Arab Americans, etc.

And  then there are just Americans.  You pass me  on the street and sneer in my direction.   You call me 'White boy,' 'Cracker,'  'Honkey,' 'Whitey,' 'Caveman'... and that's  OK.


But  when I call you, Nigger, Towel head,  Sand-nigger, Camel Jockey, Beaner, Gook, or  Chink .. You call me a  racist.


You  say that whites commit a lot of violence against  you... so why are the ghettos the most dangerous  places to live?


You  have the United Negro College  Fund. You have Martin Luther King  Day.


You  have Black History Month.  You have Cesar  Chavez Day.


You  have You have Ma'uled  Al-Nabi.


You  have the NAACP.  You have BET... If we had  WET (White Entertainment Television), we'd be  racists.  If we had a White Pride Day, you  would call us  racists.


If  we had White History Month, we'd be  racists..


If  we had any organization for only whites to  'advance' OUR lives, we'd be  racists.


We  have a Hispanic Chamber of Commerce, a Black  Chamber of Commerce, and then we just have the  plain Chamber of Commerce.  Wonder who pays  for that??


A  white woman could not be in the Miss Black  American pageant, but any color can be in the  Miss America pageant.


If  we had a college fund that only gave white  students scholarships... You know we'd be  racists.


There  are over 60 openly proclaimed Black Colleges in  the US .   Yet if there were 'White colleges', that  would be a racist  college.


In  the Million Man March, you believed that you  were marching for your race and rights.  If  we marched for our race and rights, you would  call us racists.


You  are proud to be black, brown, yellow and orange,  and you're not afraid to announce it.  But  when we announce our white pride, you call us  racists.


You  rob us, carjack us, and shoot at us. But, when a  white police officer shoots a black gang member  or beats up a black drug dealer running from the  law and posing a threat to society, you call him  a racist.


I  am proud... But you call me a  racist.


Why  is it that only whites can be  racists??


There  is nothing improper about this e-mail..   Let's see which of you are proud enough to  send it on.  I sadly don't think many will.   That's why we  have LOST most of OUR  RIGHTS in this country.  We won't  stand up for ourselves!


BE  PROUD TO BE  WHITE!

It's  not a crime YET.... but  getting very close!   
 
 
 
 
 


It  is estimated that ONLY 5% of  those reaching  this point in this e-mail, will pass it  on.





--------------------------------------------------------------------------------



No virus found in this incoming message.
Checked by AVG - www.avg.com
Version: 8.5.409 / Virus Database: 270.13.98/2371 - Release Date: 09/14/09 17:52:00
« Laaste verandering : September 16, 2009, 10:14:35 AM deur Adri van Staden »
... verlustig jou in die HERE; dan sal Hy jou gee die begeertes van jou hart - Ps. 37:4.

Afwesig MEERKAT

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 902
Re: Gaan Harold Pakendorf ook daar wees?
« Antwoord #19 op: September 16, 2009, 02:23:17 PM »
Nee Boo, n mens wil nie verdeeldheid saai nie. Maar dit help ook nie om die ogies toe te knyp ter wille van eenheid nie. Daardie tipe van eenheid is kwesbaar, soos die geskiedenis bewys het.

Dit gaan nie oor die persoon nie, maar oor die beginsel. Persepsies kan baie misleidend wees, en ons moet weet waar ons met mense staan, en watter geselskap hulle voer. Kom ons kyk na n voorbeeld:

Ons ken seker almal die liedjie: Wat maak oom Kallie daar?

http://www.info.gov.za/events/2009/hrconf.pdf

http://www.fwdklerk.org.za/page.php?recordID=75

http://www.dinokengscenarios.co.za/over_team.php

Dit laat n mens ook dink aan n ander liedjie:

Sy laat haar draai
Sy laat haar swaai
Sy laat haar nie verraai!
Si vis pacem - para bellum. Valere - carpe diem!


Share me

Digg  Facebook  SlashDot  Delicious  Technorati  Twitter  Google  Yahoo

 


* Nuwe Inskrywings


SA Topsites



SA Topsites :: .

SimplePortal 2.3.3 © 2008-2010, SimplePortal