Nuusflits

Aandag aan alle Bravoland Besoekers. Hier kan u 'n aansoek indien om Bravoland Burgerskap te verkry:
http://www.bravoland.co.za/forum/index.php/topic,5566.0.html

Skrywer Onderwerp: Volksvergadering 25 - 27 September 2009: Terugvoering  (Read 4969 times)

0 Lede en 1 Gas bekyk die onderwerp.

Afwesig Karina Marais

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 1925
  • Bravolander
    • Die Bravolander
Volksvergadering 25 - 27 September 2009: Terugvoering
« op: September 27, 2009, 05:20:02 PM »
Die Sunday Times het 'n baie "goeie" berig oor die vergadering geskryf, dis net jammer van hul joernalis se eie indrukke van die vergadering. Lees ook die simpel VF+ se kommentaar onderaan. Dis belaglik!

For volk sake
Right-wing convention urges self-rule for Afrikaners once more

Sep 26, 2009 11:13 PM | By ANTON FERREIRA

--------------------------------------------------------------------------------

While the rest of South Africa was celebrating Heritage Day with friends and family, the dinosaurs of the Afrikaner right wing gathered to launch a fresh campaign to throw off what they call the "yoke of black oppression".

--------------------------------------------------------------------------------
Current Font Size:   
 
SPECTACLE: This Vierkleur flag, which is the size of a rugby field, lies on the site of the 1836 Battle of Vegkop outside Heilbron, Free State, where Voortrekkers fought off thousands of Matabele warriors Picture: KEVIN SUTHERLAND/FLIGHT COURTESY OF SKY RAIDERS CHARTER
 'The Heavenly Father, with a click of His fingers, can make us a free volk' 
But they admitted they would need a miracle from God.

About 300 Afrikaners, describing themselves as "volksvennote" (partners for the nation), brought their guns, beards and Bibles to a three-day convention intended to draw up a strategy for boer liberation.

They converged from towns and farms across the country at the Vegkop monument near Heilbron, Free State, site of an 1836 battle in which about 30 Voortrekkers under Hendrik Potgieter drew a wagon laager and fought off several thousand Matabele.

Among those who addressed the gathering was AWB leader Eugene Terre Blanche, looking smaller and frailer after being jailed - he was sentenced to six years but served less - for assault and attempted murder. His delivery was less fluent than in his pre-1994 glory days, but his message was the same.

"The boerevolk paid for their land in northern Natal and the Eastern Transvaal," he thundered. "The treaties are there. We have the title deeds to it. We have the right to land, we have the right to freedom."

Terre Blanche, with an escort of four AWB members in black shirts, called on God to restore the land to the boers so they could build Christian churches where Muslims "with their strange cults" had erected their "foreign" places of worship.

Speaker after speaker urged the volk to put their faith in God, citing the "miracle" of the Battle of Blood River. In that battle in 1838, a relatively small force of Voortrekkers defeated the Zulu army after promising God they would observe an annual holy day on the date of the battle, December 16, if He granted them victory.

Ronnie van der Merwe, chairman of the committee that organised the gathering, said "the Heavenly Father, with a click of His fingers, can make us a free volk" if He so wished.

Van der Merwe said everyone would accept whatever land God saw fit to give the Afrikaner, "whether it's the patch around Orania or everything from the Cape to the Zambezi".

Van der Merwe, from Fraserburg in the Northern Cape, warned Afrikaners they would die out as a nation if they failed to pass on their culture and values to their children, including the belief that God meant races to be separate.

Speakers at the gathering denounced everything from outcomes-based education to land redistribution, farm attacks and the soap opera 7de Laan. Flip Swanepoel, a member of the organising committee, criticised the TV show for portraying racial mixing.

God had forsaken Afrikaners because they were watching these kinds of programmes and had failed to observe their covenants with Him, Swanepoel said.

The secretary of the organising committee, Frikkie Strauss from Piketberg in the Western Cape, told the gathering that the current plight of Afrikaners - their loss of the right to rule themselves - had been engineered by the British, who had persecuted the volk ever since they seized the Cape colony and Natal.

"The ANC government is only the black glove on the white British fist," he said. "This ANC government was installed with only one purpose, to destroy our volk." He noted that the Anglican church had spent "millions" on fighting apartheid and it was no coincidence that the head of the church was the British monarch.

As the meeting wore on, speakers grew increasingly blunt. "I'm not speaking emotionally, I'm speaking scientifically," Strauss said.

"The African person is genetically programmed for destruction. Everything he touches, he destroys."

Another speaker, a former director of the Medical University of South Africa Dr Lem Theron, said South Africa's blacks had never seen a wheel before the Voortrekkers pushed into the interior with their wagons.

"The first paper they saw was the Bibles they took from the wagons after they killed the Voortrekkers," Theron said. "The closest they came to brain surgery was beating the Voortrekkers' heads in with knobkerries. Their only engineering achievement was to hitch a plough onto an ox. They have just celebrated Heritage Day - the only heritage their ancestors left them was a couple of clay pots."

Right-wing ideologue Dan Roodt said the Afrikaner had to prepare for the possibility of an organised mass assault on whites by black South Africans. "The writing is on the wall."

The Vegkop gathering was due to end today when participants would decide how to pursue their goal of self-rule.

Organisers said they were disappointed with the turnout.

Gauteng leader of the Freedom Front Plus Jaco Mulder said the gathering was totally unacceptable.

"The Freedom Front Plus believes that we should be part of the solution in this country, not part of the problem."

He added that Afrikaners were part of the country and had a lot to offer.

"Our strength lies in our diversity and the government must recognise this and look after the rights of minorities. The Freedom Front Plus condemns hate speech, and the remarks that were made at this meeting are very dangerous. We must learn to live in peace and harmony with each other." - Additional reporting by Shanaaz Eggington

Kliek op skakel vir twee foto's:
http://www.timeslive.co.za/sundaytimes/article129450.ece
My volk gaan te gronde weens gebrek aan kennis. ~ Hosea 4:6 ~

Afwesig MEERKAT

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 902
Re: Volksvergadering 25 - 27 September 2009: Terugvoering
« Antwoord #1 op: September 27, 2009, 07:15:55 PM »
Gauteng leader of the Freedom Front Plus Jaco Mulder said the gathering was totally unacceptable.

"The Freedom Front Plus believes that we should be part of the solution in this country, not part of the problem."

Nou toe nou!
Si vis pacem - para bellum. Valere - carpe diem!

Afwesig Ben Geldenhuys

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 7622
  • Verkenner
    • Verkenners
Re: Volksvergadering 25 - 27 September 2009: Terugvoering
« Antwoord #2 op: September 27, 2009, 09:19:54 PM »
Ek sal more met Mnr Jaco Mulder gesels en hoor of dit is wat hy vertel het. Die media is nie te vertrou nie.

Afwesig Werner Smook

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 1112
  • Verkenner
Re: Volksvergadering 25 - 27 September 2009: Terugvoering
« Antwoord #3 op: September 27, 2009, 10:39:56 PM »
Ek het 'n e-pos aan hom in die verband gerig en ook spesifiek uitgevra oor die aanhalings in die pers.
"Bring bymekaar wat uit innerlike oortuiging bymekaar hoort"
- DF Malan

Afwesig Karina Marais

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 1925
  • Bravolander
    • Die Bravolander
Re: Volksvergadering 25 - 27 September 2009: Terugvoering
« Antwoord #4 op: September 28, 2009, 07:12:31 AM »
Lees ook die kommentare onder daardie berig in die Times, die Azaniërs is darem maar 'n walglike nasie.
My volk gaan te gronde weens gebrek aan kennis. ~ Hosea 4:6 ~

Afwesig Danie Theron

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 184
  • Verkenner
Re: Volksvergadering 25 - 27 September 2009: Terugvoering
« Antwoord #5 op: September 28, 2009, 08:16:01 AM »
Ek sal more met Mnr Jaco Mulder gesels en hoor of dit is wat hy vertel het. Die media is nie te vertrou nie.
Ek dink dit is wat hy gese het.

Afwesig Werner Smook

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 1112
  • Verkenner
Re: Volksvergadering 25 - 27 September 2009: Terugvoering
« Antwoord #6 op: September 28, 2009, 11:14:09 AM »
Hier volg enkele notas wat ek gemaak het.
Dit is net die hooftrekke.  'n Volledige verslag oor die vergadering sal aansienlik langer wees.

Karina se notas sal dit kan aanvul.

-----------------------------

Vergadering reëls:

Geen organisasie mag genoem word nie maw. nie afgebreek of bevorder word nie.

Geen persoon mag aangeval word nie

Geen drank op terrein word toegelaat nie.

Mense wat gebid het was onder andere:

Lets Pretorius
Eddie von Maltitz
Theuns de Wet

Bekendstelling van ons volksvlae.

Dan Roodt

Bemark PRAAG en sê dit is nie ‘n organisasie nie, maar ‘n webtuiste

Brei uit oor Nico Smith en volksmoord

Lem Theron

Praat oor die akroniem, BRAVO:
Blanke
Regstellende
Aksie
Verset teen
Onreg

Praat ook oor Piet du Plessis, Herold Pakendorf en swartes in Voortrekkerbeweging

Praat baie reguit onder andere oor kleipotte op erfenisdag en 4 kleurling rektore

Wys volksgenote daarop om suiwer Afrikaans te praat.

Johan van der Merwe (net na breuk)

Afrikaners kan nie saam staan of saam sit nie, maar moet saam werk

gebruik tegnologie prakties

Patrick Hunter

Maruis Harley

Is ‘n boer van beroep

Het aanvanklik gevind dat volkseie arbeiders nie werk nie, maar het later erge probleme met stakende andersvolkige arbeiders ondervind.

Besig met ‘n aftree oord in Orania

Japie Tembers

Praat oor Afrika tekens

Gustav Muller

Kry ‘n staande handeklap na afloop van sy toespraak

Mini Pretorius

Vra waar is die vrouens van ons volk wat die mans moet ondersteun

Ronnie van der Merwe

Aanslag op ons jeug

Flip Swanepoel

Demokrasie / Teokrasie

Theuns de Wet

SA is in 2010 honderd jaar oud en brei uit oor die herdenking van Uniewording.

Ons moet volksdae huldig en veral ook ons geloofsdae nie vergeet nie.

Abel Malan

Eenheid moet nie ten koste van beginsels nagejaag word nie.

Johan Coetzer (Rooijan)

doen bemarking vir die plaaswerf en boerevryheid.co.za

tree verder op as fotograaf

Ronnie van der Merwe

Teokrasie

Gee meer agtergrond oor die stigting van die Afrikanerbond (nie dieselfde een as vandag) deur SJ du Toit en die kaping daarvan deur Vrymesselaars en Jan --- .

Abel Malan

Gee oorsig oor die lewe van Roedolf Dreyer.

Vertel meer oor internasionale reg op selfbeskikking.

Lets Pretorius

Meld dat hy weet van 2 manne wat by die mikrofone gepraat het wat vir NI werk.  Hy se ook dat ons nie moet toelaat dat hul baarde en die feit dat hulle ons Skepper op Sy naam aanspreek ons moet mislei nie.

Ronnie van der Merwe

Ons volk is nie tans instaat daartoe om homself te regeer nie.

Lets Pretorius en Barend Pienaar

BVS Volksregister bestaan reeds.  Hulle het vir 4 jaar daaraan gewerk.  Die wiel moet nie herontwerp word nie.

Henry Pinkham

Praat van “Boervolk en Afrikanergroep”

Nick TerreBlanche

Se hy verteenwoordig die geloftefeeskomitees van die hele Suid-Transvaal.

Lets Pretorius

Sê dat die BVS en VVK bymekaar moet uitkom en gesprek voer.

Ronnie van der Merwe

Gee meer inligting oor Halaal van voedsel

Hyself is ‘n vleisboer
« Laaste verandering : September 28, 2009, 02:34:02 PM deur Werner Smook »
"Bring bymekaar wat uit innerlike oortuiging bymekaar hoort"
- DF Malan

Afwesig Ruan Combrink

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 307
  • Verkenner
Re: Volksvergadering 25 - 27 September 2009: Terugvoering
« Antwoord #7 op: September 28, 2009, 11:15:17 AM »
As dit is wat Jaco Mulder gesê het, is dit nou tot daarnatoe met die praatjies dat Vf+ nog 'n selfbeskikkingstrewe het.
Kneg van die Allerhoogste, teen die hele wereld vry

Afwesig Werner Smook

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 1112
  • Verkenner
Re: Volksvergadering 25 - 27 September 2009: Terugvoering
« Antwoord #8 op: September 28, 2009, 11:23:52 AM »
Die sprekers waarvan ek tans bewus is:

Frikkie Strauss
Ronnie van der Merwe
Flip Swanepoel
Dan Roodt
Abel Malan
Gustav Muller
Lem Theron
Theuns de Wet
Andries Breytenbach
Nick TerreBlanche
Johan Coetzer
Lets Pretorius
Mini Pretorius
Patrick Hunter
Maruis Harley
Japie Tembers

Edwin Leemans sou gepraat het, maar was sover my kennis strek nie teenwoordig nie.

Karina, jy moet byvoeg as ek van hulle weggelaat het!!!
"Bring bymekaar wat uit innerlike oortuiging bymekaar hoort"
- DF Malan

Afwesig Werner Smook

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 1112
  • Verkenner
Re: Volksvergadering 25 - 27 September 2009: Terugvoering
« Antwoord #9 op: September 28, 2009, 11:57:01 AM »
Rakende die aanhalings van Jaco Mulder wat gepubliseer is het ek die volgende brief aan hom gerig:

Goeiedag oom Jaco

Rakende die afgelope naweek se volksvergadering sal ek graag 'n paar vrae wil stel.

Eerstens sal ek graag wil bevestig of die aanhalings in die pers reg is?

"The Freedom Front Plus believes that we should be part of the solution in this country, not part of the problem."

He added that Afrikaners were part of the country and had a lot to offer.

"Our strength lies in our diversity and the government must recognise this and look after the rights of minorities. The Freedom Front Plus condemns hate speech, and the remarks that were made at this meeting are very dangerous. We must learn to live in peace and harmony with each other."

Ek sien nog nie 'n persverklaring hieroor op VF+ se webtuiste nie, maar sal graag meer wil weet wat VF+ se standpunt rondom die vergadering is.

Ek sal veral graag wil weet wat bedoel word met die woorde:  "we should be part of the solution in this country, not part of the problem"

Ek vra die vrae teen die agtergrond van VF+ se bedrywighede en uitsprake gedurende die afgelope tyd.  Ek is onseker oor die rol wat VF+ in ons volk se vryheidstyd vertolk.

Is daar volgens VF+ nog plek vir ons volk se strewe na territoriale selfbeskikking?

Is die oplossing wat VF+ in gedagte het dat die Afrikaner sy volle samewerking moet gee om die huidige bestel te laat slaag?

Ek neem aan dat VF+ gladnie die gedagte rondom die vergadering steun nie?  Sal oom my asseblief meer agtergrond en redes vir die standpunt kan verskaf.

Ek hoor graag van oom

Werner Smook
"Bring bymekaar wat uit innerlike oortuiging bymekaar hoort"
- DF Malan

Afwesig Werner Smook

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 1112
  • Verkenner
Re: Volksvergadering 25 - 27 September 2009: Terugvoering
« Antwoord #10 op: September 28, 2009, 11:59:28 AM »
Die antwoord op my brief was as volg:

Beste Werner
 
Dankie vir jou navraag. Die media het my Saterdagmiddag geskakel om my mening en natuurlik nie alles in konteks aangehaal wat ek gese het nie maar wqat aangehaal is het ek wel gese.. Die VF Plus is nog steeds verbind tot die verkryging van die Afrikaner se vryheid in 'n eie geografiese gebied en ek wat Jaco Mulder is ook. Ek werk elke dag van my lewe daarvoor, nie slegs in party verband nie, maar ook aan die fisiese skep van 'n werklikheid waarmee die regering dan moet rekening hou.
 
Die VF Plus is tans besig met voorleggings aan die artikel 185 kommissie, 'n voorlegging aan die VN in Geneve oor minderheidsregte, 'n lid van UNPO in Brussel en voortdurend aan die onderhandel met die regering daaroor. Die VF Plus is ook betrokke by Kleinfontein waar ekself die afgelope week deel was van ernstge gesprekke oor die toekoms van Kleinfotein en natuurlik Orania.
 
Ek sien nie dat enige van die leiers wat die naweek by Vegkop gepraat het iewers besig is om 'n vlag te plant, grondgebied te ontwikkel en so 'n werklikheid af te dwing nie. Ek wil dit ook net duidelik maak dat ek nie ons historiese aansprake vergeet nie, maar dat daar tans ook 'n werklikheid daarbuite heers, "'n rerige lewe" nie net 'n wenslewe nie, met verwysing na die aanhaling van Eugene Terreblanche.
"The boerevolk paid for their land in northern Natal and the Eastern Transvaal," he thundered. "The treaties are there. We have the title deeds to it. We have the right to land, we have the right to freedom."
 
Ek vind ook niks fout hiermee nie
"Van der Merwe said everyone would accept whatever land God saw fit to give the Afrikaner, "whether it's the patch around Orania or everything from the Cape to the Zambezi".
Van der Merwe, from Fraserburg in the Northern Cape, warned Afrikaners they would die out as a nation if they failed to pass on their culture and values to their children.".

Wat ek wel sien en myself van distansieer is openbare uitsprake soos die. Dit is een ding om dit te dink en 'n ander om dit op 'n openbare forum te uiter. Haatspraak soos die maak alle pogings om iets te bereik ongedaan. Ek plaas die uitspraak in dieselfde kategorie as die dwase uitsprake van Malema en sy maats.
Another speaker, a former director of the Medical University of South Africa Dr Lem Theron, said South Africa's blacks had never seen a wheel before the Voortrekkers pushed into the interior with their wagons.
"The first paper they saw was the Bibles they took from the wagons after they killed the Voortrekkers," Theron said. "The closest they came to brain surgery was beating the Voortrekkers' heads in with knobkerries. Their only engineering achievement was to hitch a plough onto an ox. They have just celebrated Heritage Day - the only heritage their ancestors left them was a couple of clay pots."
Luister gerus vandag  na 'n stukkie raad van my. Ek was sedert 2003 deel van 'n proses saam met dr Pieter Mulder en ander om 'n jong man met die naam Jaco Badenhorst uit die gevangenis vrygelaat te kry. Hy was 19 jaar oud in 1993 toe hy die doodstraf opgele is. Hy het uiteindelik 14 jaar uitgedien en is danksy die ingryping van die VF Plus vrygelaat. Sy ouers en familie dra  die permanente letsels hiervan met hulle saam. Ek het 'n nou pad saam met hulle geloop, aant huis en ook voortdurende besoeke aan die gevangenis.
 
Ek het  onlangs saam met Kol Piet Uys 'n hele aantal AWB gevangenis gaan besoek in 'n poging om deur die kwytskeldingskomitee vir hierdie ouens verligting te probeer kry. Hulle was almal lede van die AWB wat in opdrag opgetree het en gevolglik met hul vryheid moes boet.  Die AWB leierskap het hulle die rug toegekeer.
Die AWB leierskap het 'n geskiedenis wat tot talle se dood gelei het, ook in Bophutatswana in 1994, sinneloos, eerloos.
Ek bewonder Eugene Terreblance se vermoe as spreker en volksdigter, maar nie as leier. Hy en sy bende sal jou net soos vir Jaco Badenhorst na jou dood of die gevangenis lei en jou dan die rugkeer.
Among those who addressed the gathering was AWB leader Eugene Terre Blanche, looking smaller and frailer after being jailed - he was sentenced to six years but served less - for assault and attempted murder. His delivery was less fluent than in his pre-1994 glory days, but his message was the same.
Terre Blanche, with an escort of four AWB members in black shirts, called on God to restore the land to the boers so they could build Christian churches where Muslims "with their strange cults" had erected their "foreign" places of worship.
 
Dan Roodt is waarskynlik reg in 'n sin, behalwe dat dit wat hy vrees en voorspel alreeds afspeel. Ons het soos in die Vryheidsoorlog van 1899 reeds weer 'n derde van ons Afrikaner bevolking verloor sedert 1994. Ons was 3 miljoen in 1994 en 15 jaar later is ons net minder as twee miljoen oor. Die res is vermoor of het geimmigreer. Die "assault" het dus reeds begin in 'n ander gedaante as wat ons dink.
Right-wing ideologue Dan Roodt said the Afrikaner had to prepare for the possibility of an organised mass assault on whites by black South Africans. "The writing is on the wall."
The Vegkop gathering was due to end today when participants would decide how to pursue their goal of self-rule.
 
Ek het voor die byeenkoms reeds voorspel dat die opkoms maar flou sou wees. Dit dra 'n boodskap uit wat ons saak meer skaad as goed doen. Dit lyk na 'n mislukking en geen oorwinning. Ons vyande sal dit ook nie ernstig opneem nie. Die Volksvergadering het homself bloedneus geslaan.
"Organisers said they were disappointed with the turnout. "
 
'n Besef van die heersende werklikheid is die platform waarvandaan die VF Plus werk, nie noodwendig die populere boodskap nie, maar die enigste ware een. Geografiese selfbeskikking en miderheidsregte. Die Afrikaner sal nie as groep kan oorleef in 'n liberale demokrasie soos deur dei ANC en DA kamp voorgehou nie.
Ons het 'n nuwe bedeling nodig. Dit is waarvoor ons werk.
 
Groete
 
Jaco Mulder LPW
VF Plus leier Gauteng
"Bring bymekaar wat uit innerlike oortuiging bymekaar hoort"
- DF Malan

Afwesig Karina Marais

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 1925
  • Bravolander
    • Die Bravolander
Re: Volksvergadering 25 - 27 September 2009: Terugvoering
« Antwoord #11 op: September 28, 2009, 12:10:55 PM »
O my aarde, die VF+ is verder van die pad af as wat ek vermoed het. Ek het nie hoop vir hulle nie.

Wie se brood man eet, wie se woord man spreek... en werk hulle baas nie nou vir die ANC nie?
My volk gaan te gronde weens gebrek aan kennis. ~ Hosea 4:6 ~

Afwesig Boo

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 356
Re: Volksvergadering 25 - 27 September 2009: Terugvoering
« Antwoord #12 op: September 28, 2009, 12:32:53 PM »

Ekself is nie 'n Vryheidsfronter nie, maar wraggies Werner, as ek so na jou notas en die berig kyk, stem ek saam met Jaco.

Jy kan baie dinge dink, maar dit beteken nie jy kan dit in 'n openbare forum verkondig nie.

Dis nie asof ons gedink het die pers gaan die geleentheid in die beste moontlike lig skets nie.

Ek sien uit na jou meer volledige verslag.

Groete

Afwesig Werner Smook

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 1112
  • Verkenner
Re: Volksvergadering 25 - 27 September 2009: Terugvoering
« Antwoord #13 op: September 28, 2009, 12:52:29 PM »
Boo

Oom Jaco het my per e-pos toestemming gegee om dit te doen.
"Bring bymekaar wat uit innerlike oortuiging bymekaar hoort"
- DF Malan

Afwesig Karina Marais

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 1925
  • Bravolander
    • Die Bravolander
Re: Volksvergadering 25 - 27 September 2009: Terugvoering
« Antwoord #14 op: September 28, 2009, 01:10:01 PM »
Boo, waarna verwys jy? Na die sogenaamde haatspraak?
My volk gaan te gronde weens gebrek aan kennis. ~ Hosea 4:6 ~

Afwesig Werner Smook

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 1112
  • Verkenner
Re: Volksvergadering 25 - 27 September 2009: Terugvoering
« Antwoord #15 op: September 28, 2009, 01:12:06 PM »
Skuus Boo

Ek is nou onseker waarna jy verwys.  Probeer jy se dat ek iets verkeerd gedoen het?

Ek verstaan nie waarom my notas jou met oom Jaco laat saamstem nie?

Wat presies reken jy kan ek nie op 'n openbare forum verkondig nie?

Ek hoor graag van jou.
"Bring bymekaar wat uit innerlike oortuiging bymekaar hoort"
- DF Malan

Afwesig Karina Marais

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 1925
  • Bravolander
    • Die Bravolander
Re: Volksvergadering 25 - 27 September 2009: Terugvoering
« Antwoord #16 op: September 28, 2009, 01:24:09 PM »
My verslag gaan nog 'n bietjie erger as Werner s'n lyk. Ek sien nie enigiets wat Werner verkeerd gesê het nie. Hy het natuurlik meer objektief verslag gedoen as ek.

Die notule gaan in elk geval die hele land vol versprei word sodat dit soveel as moontlik mense bereik, dus of dit nou op 'n openbare forum is of nie, almal gaan dit sien.
My volk gaan te gronde weens gebrek aan kennis. ~ Hosea 4:6 ~

Afwesig Boo

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 356
Re: Volksvergadering 25 - 27 September 2009: Terugvoering
« Antwoord #17 op: September 28, 2009, 01:46:51 PM »
Ekskuus Werner en Karina,

Ek het myself duidelik baie swak uitgedruk. Ek probeer nie sê een van julle twee het iets verkeerd gedoen nie.

Ek beaam wat Jaco gesê het oor die uitsprake deur sommige sprekers - die sogenaamde haatspraak. Soos Karina dan reg afgelei het.

Alhoewel van die dinge wat hulle gesê het waar is, is dit nie altyd die beste om dit op 'n openbare byeenkoms (publieke forum) te sê nie. Ons weet die pers gaan alles tot op die slegste manier verdraai - ons moenie hulle nog onnodige skietgoed te gee nie.

Maar somtyds is dit nodig om te sê wat gesê moet word en daarom sien ek uit na die meer volledige verslag; dit sal hopelik die konteks vir die stellings skets.

Uit jou notas het ek afgelei dat daar ook van die sprekers teenwoordig was, wat ten spyte van duidelike reëls, steeds hulle eie aksies bemark en andere s'n verdag gemaak het. Dit dui vir my op "loose canons" wat heel moontlik sekere dinge te sterk kon gestel het.

Maar ek was nie daar nie en kan my daarom nie uitspreek hieroor nie, daarom dat ek na die meer volledige verslag uitsien.

Om die waarheid te sê, ek sal ook nie in die openbaar sommige van die stellings heir in die buiteland herhaal of beaam nie, maak nie saak hoe ek dalk in my gedagtes daarmee saamstem nie.

Groete

Afwesig vannermerwe

  • Besoeker
  • *
  • Poste: 258
Re: Volksvergadering 25 - 27 September 2009: Terugvoering
« Antwoord #18 op: September 28, 2009, 02:02:50 PM »

 Die onbekende spreker na die breuk was ek, Johan van der Merwe.

Die tema van my toespraak was om die Afrikaner te mobiliseer in 'n tipe klub-sisteem. Plaaslike klubs kies leiers, na 'n distrik of provinsiale vlak, daarna na Nasionale vlak. Elke lid betaal R100 pm. R50 word in daardie plaaslike klub gebruik vir werkskepping en plaaslike projekte, R50 gaan na Nasionale vlak vir groter projekte.

Die volgende voordele:

'n Effektiewe kommunikasie kanaal
Finansiering
Werkskepping ( sowel as 'n belegging in ons eie toekoms)
Betrokkenheid (sowel as 'n databasis van betrokke Afrikaners)
'n Leierskap struktuur (Die verkose klub-leier sal dien as verteenwoordiger van hierdie "Afrikaner klub"

Ek het ook probeer om die idee oor te dra dat ons self verantwoordelikeheid moet vat vir ons Geloof, taal en kultuur. (niemand anders gaan dit namens ons doen nie)

Groete

Afwesig Karina Marais

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 1925
  • Bravolander
    • Die Bravolander
Re: Volksvergadering 25 - 27 September 2009: Terugvoering
« Antwoord #19 op: September 28, 2009, 02:23:17 PM »
Baie dankie vir jou uiteensetting Johan, ek het jou opmerking oor die saamstaan, saam sit en saam werk baie geniet.

Ek het maar elke spreker se toespraak kortliks opgesom en dinge neergeskryf wat vir my interessant was.

Die volgende het ek uit jou toespraak gehaal:

Jou woorde: Almal sê ons volk kan nie saamstaan nie... Ons kan nie saam staan nie, ons kan nie saam sit nie, maar ons kan hel hard saam werk!

Ons moet mekaar help, ons moet ons arm volksgenote help. Ons moet 'n struktuur daarstel sodat ons dinge kan saam aanpak en dinge saam doen.
My volk gaan te gronde weens gebrek aan kennis. ~ Hosea 4:6 ~

Share me

Digg  Facebook  SlashDot  Delicious  Technorati  Twitter  Google  Yahoo

* Nuwe Inskrywings

SA Topsites

SA Topsites :: .

SimplePortal 2.3.3 © 2008-2010, SimplePortal