Opvoeding > Departement van Sport en Ontspanning
Orania Vakansieprogram 2009
(1/1)
Attie:
Hallo Bravolanders,
Die jaarlikse Orania vakansie program hardloop weer vanaf 12 Desember 2009 tot 01 Januarie 2010
Hierdie jaar word weer n vol program aangebied, daar is kunsfilm vertonings, Trekker en sleepwa ritte, verfbalgevegte, motorfiets vertonings, musiek konserte, vlot en kajak ritte, n groot en volgepakte Geloftedag feesviering, selfs selfverdedigings klasse, n potjiekos kompetisie, wynproe en vele, vele meer.
Vir meer besonderhede kontak:
Carin Coetsee 071 673 9705
John Strydom 082 975 8132
Die volledige program is dan hierby aangeheg.
Navigation
[0] Message Index
Go to full version