Nuusflits

Aandag aan alle Bravoland Besoekers. Hier kan u 'n aansoek indien om Bravoland Burgerskap te verkry:
http://www.bravoland.co.za/forum/index.php/topic,5566.0.html

Skrywer Onderwerp: Voortrekker Monument; goeie skuif deur die Verkenners  (Read 1749 times)

0 Lede en 1 Gas bekyk die onderwerp.

Afwesig Mike

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 277
Voortrekker Monument; goeie skuif deur die Verkenners
« op: November 04, 2009, 02:34:41 PM »
Ek het na Henk v d Graaff geluister op volksmikrofoon ivm hulle ontmoeting met Gert Opperman van die Voortrekker monument. Soos ek verstaan is daar ooreengekom dat die Verkenners ook sal deel neem aan besluite rakende die monument.
Ek dink dit is 'n goeie besluit gewees, ons moet stelselmatig hierdie volkseiendom terugneem uit die hande van die vyand. 

Sanderis

  • Gas
Re: Voortrekker Monument; goeie skuif deur die Verkenners
« Antwoord #1 op: November 04, 2009, 05:36:29 PM »
Ek het dit nie gehoor nie , indien dit die geval is : Bravo !! vir die Verkenners !

Afwesig Plaas Botha

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 3196
Re: Voortrekker Monument; goeie skuif deur die Verkenners
« Antwoord #2 op: November 04, 2009, 05:45:22 PM »
Dit klink goed

Kan iemand van die Verkenners dalk vir ons meer inligting gee?
VOEL TUIS

Afwesig Ben Geldenhuys

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 7622
  • Verkenner
    • Verkenners
Re: Voortrekker Monument; goeie skuif deur die Verkenners
« Antwoord #3 op: November 04, 2009, 05:52:29 PM »
Ek was nie self daar nie, dus sal ek nie kan kommentaar lewer nie. Jan Beyers was daar, miskien kan hy ons vertel.

Afwesig Jan Beyers

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 1341
  • Verkenner
Re: Voortrekker Monument; goeie skuif deur die Verkenners
« Antwoord #4 op: November 05, 2009, 08:10:40 AM »
Nee dit is nie heeltemal so dat ons betrek gaan word met besluite nie.

Daar is wel ooreengekom dat daar op gereelde grondslag tussen die VTM bestuur en die "regse splintergroepe" gepraat sal word.

Dit raak miskien tyd om die VTM bestuur te wys dat die "Regse splintergroepe" nie so gesplinter is as wat hulle dink nie.

Afwesig Adri van Staden

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 1564
Re: Voortrekker Monument; goeie skuif deur die Verkenners
« Antwoord #5 op: November 05, 2009, 01:38:28 PM »
Jan, jou ou splinter!!!  ;) ;D
... verlustig jou in die HERE; dan sal Hy jou gee die begeertes van jou hart - Ps. 37:4.

Afwesig Clem de Klerk

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 4259
Re: Voortrekker Monument; goeie skuif deur die Verkenners
« Antwoord #6 op: November 06, 2009, 03:59:29 AM »
Wonder of die splintergroepe nie vir Afrikaner Front moet vra om in te klim nie.......
Kennis is mag

Afwesig André Strydom

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 2157
Re: Voortrekker Monument; goeie skuif deur die Verkenners
« Antwoord #7 op: November 06, 2009, 08:50:50 AM »
Wonder of die splintergroepe nie vir Afrikaner Front moet vra om in te klim nie.......

Dit kan werk!
Ons Sal!!!


Share me

Digg  Facebook  SlashDot  Delicious  Technorati  Twitter  Google  Yahoo

 


* Nuwe Inskrywings


SA Topsites



SA Topsites :: .

SimplePortal 2.3.3 © 2008-2010, SimplePortal