Algemene Sake > Rekenaars en Internet

Firefox

(1/5) > >>

Johan Joubert:
Firefox het so funksie waar as jy in die soek balkie op google 'n woord begin tik dat hy outomaties 'n lys van goed uitgooi.  My firefox wys dit nie meer nie en ek wil dit graag terug hê omdat dit soektogte vergemaklik  Kan iemand dalk help?

André Strydom:

--- Aanhaling van: Johan Joubert op November 12, 2009, 11:17:38 PM ---Firefox het so funksie waar as jy in die soek balkie op google 'n woord begin tik dat hy outomaties 'n lys van goed uitgooi.  My firefox wys dit nie meer nie en ek wil dit graag terug hê omdat dit soektogte vergemaklik  Kan iemand dalk help?

--- End quote ---

Ek ondervind dieselfde! Help asseblief! :'(

Sjarko:
Regs klik op die "G" (die google ikoon) links van die soek balkie. Maak seker die heel onderste opsie (Wys Voorstelle) is gemerk.

André Strydom:
Dankie Sjarko!!!! ;D

Johan Joubert:
Ek sien glad nie 'n 'G' links van die soekbalkie nie.

Navigation

[0] Message Index

[#] Next page

Go to full version