Skrywer Onderwerp: Administratiewe Dame  (Read 1628 times)

0 Lede en 1 Gas bekyk die onderwerp.

Afwesig Carlien

  • Besoeker
  • *
  • Poste: 1
Administratiewe Dame
« op: November 16, 2009, 10:54:39 AM »
Ek is dringend opsoek na 'n administratiewe pos.  Ek is 46, woon op die oomblik in Centurion. Ek het ongelukkig nie my eie vervoer nie, en moet so naby as moontlik aan Centurion werk kry.  Ek is ook bereid om enige ander plek te werk, as behuising ingesluit is.

My epos adres is carolina.oosthuizen@gmail.com

Baie dankie

Carlien Oosthuizen (Facebook profiel Carlien van Vuuren)

Sanderis

  • Gas
Re: Administratiewe Dame
« Antwoord #1 op: January 11, 2010, 01:04:05 PM »
Lyk my deesdae word ek gesien as 'n verteenwoordiger van die Departement van Arbeid , ek kla nie - dit pas my goed as ek iemand kan help.



Aanhaling
---------- Forwarded message ----------
From: "0833938129@mtnloaded.co.za" <cois@bravoland.co.za>
Date: Mon, 11 Jan 2010 08:49:07 -0000
Subject: Sekretaresse of Ontvangs poste
To: smaartens@gmail.com

Goeie dag,

Ek is 'n nuwe intekenaar.  Kan u my dalk help.  Ek soek na 'n vakante pos as sekretaresse of ontvangs.  Ek het 30 jaar ondervinding, is 'n harde werker, lief vir mense, jonk van gees en lief vir lag.  Ek woon in Eldorette, Akasia. 

Groete
Annelien
 

Afwesig Adri van Staden

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 1481
Re: Administratiewe Dame
« Antwoord #2 op: March 30, 2010, 01:52:40 PM »
'n Jong vriendin van ons (Karen Müller) woon tans in die Kaap, maar wil graag Pretoria toe verskuif. Nou soek sy werk. Sy het tot nou by SANCCOB (die sg. pikkewynplaas in die Kaap) gewerk. Daar het sy uiteraard te doene gekry met die versorging van voëls, maar sy het ook kursusse ontwerp en aangebied vir skoliere, sy het besoekers hanteer en was ook soms op tv wanneer daar weer 'n klomp voëls vrygelaat was en dit as nuuswaardig beskou was. Sy is administratief vaardig, sal 'n goeie "PRO" of privaatsekretaresse wees. Haar opleiding behels 'n BSc wat sy aan Kovsies geswot het. Sy is  27 jaar oud en ongetroud. Voorlopig gaan sy by ons loseer. Ek het haar cv beskikbaar. (Haar kontakbesonderhede sal ek net aan bona fide navraers verskaf - maar vir seker net aan sekere streng gekeurde jong manne!)
... verlustig jou in die HERE; dan sal Hy jou gee die begeertes van jou hart - Ps. 37:4.

Sanderis

  • Gas
Re: Administratiewe Dame
« Antwoord #3 op: July 22, 2010, 11:33:18 AM »
Aanhaling
Goeiedag

 

Ek is JennyThom, het 17 jaar by TUT gewerk, maar moes nou "aftree" toe ek
Maart 60 word.  Ek kan nie tuis sit nie, het dowe dogter en moet
noodgedwonge nog werk.

 

Baie goeie tikster, Afr en Engels, goeie telefoonetiket en knap ontvangs of
skakelborddame.

 

Ek woon in Queenswood

 

Groetnis, geniet jou dag

 

Jenny 084 652 8513

Afwesig Sjarko

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 513
  • Verkenner
Re: Administratiewe Dame
« Antwoord #4 op: July 22, 2010, 11:46:07 AM »
Rawson eiendomme Northcliff is op soek na 'n admin/ontvangs dame om so gou moontlik te begin.

Kontak Beatrix Brummer op 0828939275


Afwesig Heiletje Olivier

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 72
Re: Administratiewe Dame
« Antwoord #5 op: September 09, 2010, 09:43:10 PM »
Ek het n administatiewe pos beskikbaar vir n persoon wat beskik oor eie vervoer. Die pos sal eers net tydelik van aard wees, maar kan moontlik permanent word. Matriek is n vereiste. Opleiding sal verskaf word,maar kennis of kwalifikasies i.v.m. omgewingsimpakstudies sal n plus punt wees. Ons is gelee op Bokfontein naby Brits & Harties. Belangstellendes kan hul cv's faks na 0866687842 of e-pos na ustica@webmail.co.za.
Eks 20:12 " Eer jou vader en jou moeder, dan sal jy lank bly woon in die land wat die Here, jou God vir jou gee."


Share me

Digg  Facebook  SlashDot  Delicious  Technorati  Twitter  Google  Yahoo

 


* Nuwe Inskrywings


SA Topsites



SA Topsites :: .

SimplePortal 2.3.3 © 2008-2010, SimplePortal