Skrywer Onderwerp: Beeld - Kinderfonds??  (Read 1413 times)

0 Lede en 1 Gas bekyk die onderwerp.

Afwesig Plaas Botha

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 3191
Beeld - Kinderfonds??
« op: November 04, 2009, 04:59:34 PM »
Ek merk dat die Hervormde Kerk van hul onderskeie gemeentes verwag om Kersdag se deurkollekte aan die Beeld-Kinderfonds oor te betaal.

Blykbaar word bydraes wat deur die lidmate en gemeentes wat aan die Beeld-Kinderfonds gemaak word, deur die fonds aan die betrokke kerk se barmhartigheidsprojekte bestee.

Weet iemand dalk hoekom dit so gedoen word en watse voordeel dit vir die Kerk in hou, in plaas daarvan dat die deurkollektes direk aan die kerkkantoor oorbetaal word?

VOEL TUIS

Afwesig Ben Geldenhuys

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 7542
  • Verkenner
    • Verkenners
Re: Beeld - Kinderfonds??
« Antwoord #1 op: November 04, 2009, 05:09:50 PM »
Plaas,

Ek het al by ons gemeente daaroor baklei. Dit wil voorkom of dit 'n bemarkingstaktiek is van die Beeldkinderfonds. Lekker goedkoop bemarking, want die gemeentelede hoor almal hoe oulik is Beeld se kinderfonds en gevolglik sal die gemeentelede glo dat as die kerk die mense ondersteun, dan is dit reg dat hulle dit ook doen.


Sanderis

  • Gas
Re: Beeld - Kinderfonds??
« Antwoord #2 op: November 04, 2009, 05:41:11 PM »
Ek sê eerder niks ; voor my bloed begin kook .

Afwesig Plaas Botha

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 3191
Re: Beeld - Kinderfonds??
« Antwoord #3 op: November 04, 2009, 05:44:07 PM »
Ek het nie 'n probleem dat sekere Sondae se deurkollektes vir 'n sekere doel aangewend moet word nie, maar as dit gaan om 'n organisasie te bevorder waar ons behoeftige Volksgenote nie eerste prioriteit is nie, dan het ek 'n probleem.

Die geld kan mos direk aan die Kerk kantoor oor betaal word vir verspreiding

Ek vermoed ons volgende Kerkraadsvergadering gaan dalk langer duur as gewoonlik
VOEL TUIS

Sanderis

  • Gas
Re: Beeld - Kinderfonds??
« Antwoord #4 op: November 04, 2009, 05:50:07 PM »
Goed gestel Plaas , die klem lê op Volkseie .
Nou die vraag , is daar nie 'n volkseie fonds / trust wat mense eerder kan ondersteun nie ?

Afwesig Sjarko

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 513
  • Verkenner
Re: Beeld - Kinderfonds??
« Antwoord #5 op: November 04, 2009, 06:39:28 PM »
Ons gemeente se Kersdag kollekte word aangewend vir hulp aan behoeftige blankes. Dit was 'n Kerkraads besluit om dit nie vir Beeld te gee nie, maar self te bestuur.

Afwesig Ben Geldenhuys

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 7542
  • Verkenner
    • Verkenners
Re: Beeld - Kinderfonds??
« Antwoord #6 op: November 04, 2009, 06:44:02 PM »
Mooi Sjarko!

Afwesig Plaas Botha

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 3191
Re: Beeld - Kinderfonds??
« Antwoord #7 op: November 04, 2009, 07:26:24 PM »
Ons gemeente se Kersdag kollekte word aangewend vir hulp aan behoeftige blankes. Dit was 'n Kerkraads besluit om dit nie vir Beeld te gee nie, maar self te bestuur.

Mooi so, hopelik kan ek oor 'n paar weke berig dat ons s'n dieselfde gaan doen.
VOEL TUIS

Afwesig André Strydom

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 2144
Re: Beeld - Kinderfonds??
« Antwoord #8 op: November 04, 2009, 11:38:38 PM »
Plaas,

Ek het al by ons gemeente daaroor baklei. Dit wil voorkom of dit 'n bemarkingstaktiek is van die Beeldkinderfonds. Lekker goedkoop bemarking, want die gemeentelede hoor almal hoe oulik is Beeld se kinderfonds en gevolglik sal die gemeentelede glo dat as die kerk die mense ondersteun, dan is dit reg dat hulle dit ook doen.




SP, ek stem saam dat dit 'n bemarkingsfoefoe is! Kyk maar net na die "inhoud" van die foto's in die advertensie en dan sal jy weet waar Beeldkinderfonds se gelde aangewend word. By ons in die gemeente, word alle deurkollektes aan die diakens gegee wie daarmee hoofsaaklik welsynswerk verrig.

Ons moet dus maar ons stemme dik maak om te verseker dat die klem bly op "volkseie"!
Ons Sal!!!


Share me

Digg  Facebook  SlashDot  Delicious  Technorati  Twitter  Google  Yahoo

 


* Nuwe Inskrywings


SA Topsites



SA Topsites :: .

SimplePortal 2.3.3 © 2008-2010, SimplePortal