Skrywer Onderwerp: Volkshulp - Kersaksie Desember 2009  (Read 16075 times)

0 Lede en 1 Gas bekyk die onderwerp.

Afwesig Kleinbekkie

  • Moderator
  • *****
  • Poste: 7400
  • Christa Burger
Re: Volkshulp - Kersaksie Desember 2009
« Antwoord #180 op: February 03, 2010, 02:51:53 PM »

Moed Vryheid Eer

Afwesig Kleinbekkie

  • Moderator
  • *****
  • Poste: 7400
  • Christa Burger
Re: Volkshulp - Kersaksie Desember 2009
« Antwoord #181 op: February 03, 2010, 02:52:31 PM »

Moed Vryheid Eer

Afwesig Kleinbekkie

  • Moderator
  • *****
  • Poste: 7400
  • Christa Burger
Re: Volkshulp - Kersaksie Desember 2009
« Antwoord #182 op: February 03, 2010, 02:54:13 PM »


Moed Vryheid Eer

Afwesig Kleinbekkie

  • Moderator
  • *****
  • Poste: 7400
  • Christa Burger
Re: Volkshulp - Kersaksie Desember 2009
« Antwoord #183 op: February 03, 2010, 02:55:15 PM »




Moed Vryheid Eer

Afwesig André Strydom

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 2144
Re: Volkshulp - Kersaksie Desember 2009
« Antwoord #184 op: February 03, 2010, 05:08:52 PM »
Dankie vir die fotos KB! Nou weet ons dit het wel plaasgevind! :P :P

Van my kant af ook 'n groot dankie aan ieder en elk wat 'n bydrae gemaak het! Of dit nou geldelik was en/of vervoer, ensovoorts, alles word waardeer. Ek glo Sjarko en sy gesin verdien 'n besonderse woord van dank vir die reuse werk wat hulle gedoen het met die aankoop van die geskenke en die toedraai daarvan en ook die aankoop van die kruideniersware! Dan ook vir almal wat die tyd kon vind en wat die aksie ter plaatse kon meemaak! Bravo!
Ons Sal!!!

Afwesig Alwyn

  • Staatspresident
  • ****
  • Poste: 1167
  • Verkenner
Re: Volkshulp - Kersaksie Desember 2009
« Antwoord #185 op: February 04, 2010, 08:32:21 AM »
Dankie vir die plasing van die fotos Christa. Ek sal moet kom vir lesse oor hoe om die goed geplaas te kry!
Ons staan op die punt om of 'n groot volk te word, of om op te hou as 'n volk te bestaan. Laat ons dus werk terwyl dit dag is. Laat ons ons volk opbou.~ Christiaan de Wet

Afwesig Alwyn

  • Staatspresident
  • ****
  • Poste: 1167
  • Verkenner
Re: Volkshulp - Kersaksie Desember 2009
« Antwoord #186 op: February 05, 2010, 08:42:07 AM »
KB ek sien jou artikel pryk in hierdie week se Afrikaner. Wel gedaan!
Ons staan op die punt om of 'n groot volk te word, of om op te hou as 'n volk te bestaan. Laat ons dus werk terwyl dit dag is. Laat ons ons volk opbou.~ Christiaan de Wet

Afwesig Kleinbekkie

  • Moderator
  • *****
  • Poste: 7400
  • Christa Burger
Re: Volkshulp - Kersaksie Desember 2009
« Antwoord #187 op: February 05, 2010, 10:38:57 AM »
Baie dankie, Alwyn. 'n Hartlike dank aan Alwyn wat as amptelike fotograaf teenwoordig was. 'n Groot dankie aan Oomdoom en Karina, waarsonder die artikel waarskynlik in die asblik sou beland het  ;)
Moed Vryheid Eer

Afwesig Karina Marais

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 1751
  • Bravolander
    • Die Bravolander
Re: Volkshulp - Kersaksie Desember 2009
« Antwoord #188 op: February 05, 2010, 12:03:43 PM »
Baie dankie, Alwyn. 'n Hartlike dank aan Alwyn wat as amptelike fotograaf teenwoordig was. 'n Groot dankie aan Oomdoom en Karina, waarsonder die artikel waarskynlik in die asblik sou beland het  ;)

Nee man, ek het niks gedoen nie! Net kritiek gelewer. ;)
My volk gaan te gronde weens gebrek aan kennis. ~ Hosea 4:6 ~

Afwesig Adri van Staden

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 1481
Re: Volkshulp - Kersaksie Desember 2009
« Antwoord #189 op: February 05, 2010, 12:13:43 PM »
Die drie woordjies wat ek daarby geskryf het, het niks aan die inhoud verander nie!

... verlustig jou in die HERE; dan sal Hy jou gee die begeertes van jou hart - Ps. 37:4.


Share me

Digg  Facebook  SlashDot  Delicious  Technorati  Twitter  Google  Yahoo

 


* Nuwe Inskrywings


SA Topsites



SA Topsites :: .

SimplePortal 2.3.3 © 2008-2010, SimplePortal