
30 November 2009
GEAGTE VOLKSGENOOT
Dit is vir ons ’n groot voorreg om hierdie skrywe aan u te rig om ons besigheid aan u bekend te stel.
Vanaf 1 Desember 2009 gaan Oranje Tuindienste aan die volgende gebiede hul dienste kan lewer :
• Hele Pretoria gebied
• Verwoerdburg
• Kleinfontein
• Rayton
• Cullinan
• Bronkhorstspruit
Die dienste wat gelewer kan word sluit die volgende is:
• Sny van grasperke
• Sny van rante
• Versorging van blombeddings
• Verwydering van dooie blare
• Vee van plaveisels en stoepe
• Aanwend van onkruiddoder op versoek
• Verwydering van tuinvullis
• Snoei van bome en struike
• Verwydering van ongewenste bome
• Enige ander versoek in verband met u tuin
Die bogenoemde dienste kan op ’n weeklikse diensbasis gedoen word, maar ook eenmalig.
Oranje Tuindienste gaan besigheid doen op bepaalde beginsels. Die belangrikste is dat Oranje Tuindienste SLEGS van Volkseie arbeid gebruik gaan maak. Ons is ook trots om te sê dat Oranje Tuindienste net in Afrikaans gaan besigheid doen.
Skakel ons gerus vir ’n gratis kwotasie. Oranje Tuindienste staan gereed om vir u tot diens te wees! U kan direk vir die skrywer skakel by 082 737 6325.
Die uwe
Johan Beyers
http://www.oranjetuin.co.za/index2.html