Bravoland

Please login or register.

Login with username, password and session length
Advanced search  
collapse
* Nuwe Inskrywings
"Satanistiese boere"-brief in VB by Karina
[March 12, 2010, 07:45:10 AM]


Nuwe lede: Aansoek om Burgerskap by Clem de Klerk
[March 12, 2010, 05:55:38 AM]


Afrikanerfront Aksie by Jan Beyers
[March 11, 2010, 09:30:46 PM]


Uitdaging aan Malema by Jan Beyers
[March 11, 2010, 09:28:58 PM]


Nuwe model vir grondhervorming??? by nagwag777
[March 11, 2010, 01:50:28 PM]


Teken van die tyd? by nagwag777
[March 11, 2010, 01:02:58 PM]


Jansen praat twak by Sanderis
[March 11, 2010, 11:20:34 AM]


VTM Nuus by Adri van Staden
[March 11, 2010, 10:05:58 AM]


Mandela het ons versaak’ by Ben Geldenhuys
[March 10, 2010, 05:34:17 PM]


Struktuur by drake2000
[March 10, 2010, 01:55:57 PM]


* SA Topsites
SA Topsites :: .

Pages: [1]   Go Down

Author Topic: Bibamus Cantus geleentheid - Hoogtyd!  (Read 279 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Boerseun

  • Bravoland Burger
  • *
  • Offline Offline
  • Posts: 177
Bibamus Cantus geleentheid - Hoogtyd!
« on: December 01, 2009, 08:20:13 AM »
Prosit!

Babamus hou weer cantus!!

Datum: Donderdag 10 Des 2009.
Plek: Boskombuis, dit is net voor die hek by Kleinfontein, Vra vir aanwysings as jy nie weet waar dit is nie.
Koste: R30 pp, kinders gratis.
Ander: Bring eie vleis en eetgerei vir ‘n lekker kuier na die tyd.Vure word voorsien en ‘n kontant kroeg sal beskikbaar wees.

Onthou jou Hoed, baadjie, das en beker

Bring vriende saam en laat my ook weet as jy wil gaan maar nie so ver alleen wil ry nie, dan maak ons ‘n plan!

Groete
Hendrik
Logged
Vir GOD en Volk en Vaderland

Boerseun

  • Bravoland Burger
  • *
  • Offline Offline
  • Posts: 177
Re: Bibamus Cantus geleentheid - Hoogtyd!
« Reply #1 on: February 08, 2010, 12:56:53 PM »
Dagsê Commilitonnes
 
10 Februarie 2010 en 23 Februarie 2010 sal Bibamus- saam met Jakaranda Cantus Gilde Cantus hou by die Universiteit van Pretoria - Bibamus is verantwoordelik vir 23 Februarie 2010 maar Commilitones van altwee gildes is welkom om beide of enige van die Cantusse by te woon!
 
Onthou jou hoed, baadjie, das, beker en Codex.
 
Op hierdie geleenthede sal bestellings en betalings geneem word vir die linte van die gildes - elke comilito moet R 50 vir sy lint saambring.  (Die lint kos R25 per meter - dus kry die commilito 2 meter van die geweefde lint). Jy mag ook geld saambring om ander Commilitones te borg... (Hierdie is die amptelike lint wat deur beide Gildes gedra sal word) Die Gildes dra die lint slegs met teenoorgestelde kleurbane - (Jakaranda se rooi baan bo en Bibamus met die goue baan na bo) daarom sal jy die lint na jou studies kan gebruik as 'n lid van Bibamus Gilde sonder om weer 'n lint te koop. (Ek is seker dat afbetalingsverkooptransaksies rente vry gereël kan word - maar jy kry eers jou lint by die betaling van jou laaste paaiement...)
 
Toegang tot die Cantus is telkens R15.
 
Die Cantusse word gehou in die "onthaalsaal" van die Ekonomiese en Bestuurswetenskappe gebou op die Hoofkampus van die Universiteit van Pretoria.
 
UP se hoofingang is in Lynnwoodweg - by die T-aansluiting wat Roper straat met Lynnwoodweg maak (D.w.s. skuins oorkant Pretoria-oos laerskool)
 
Ry deur sekuriteit kontrole punt en draai regs (oos) in die Ringpad ('n teerpad wat reg om die kampus kronkel en waarby die hoofingang met 'n T-aansluiting aansluit). Volg die pad soos hy om die kampus kronkel. Wanneer jy die gebou "Regsgeleerdheid" aan jou regterkant sien (Witgebou met groot glas vensters) moet jy begin uitkyk vir die ingang na die parkeerterrein aan die linkerkant (oorkant die regsgeleerdheid gebou) Parkeer daar en gaan dan by die gebou in wat aan die Suide-kant van die parkeerterrein is (D.w.s. teenoor die Regsgeleerdheidgebou wat aan die Noorde-kant van die parkeerterrein is)  Die onthaalsaal is op die grondvloer in die gebou. Ek is seker dat jy ander Commilito's daar sal sien rondhang...
 
Ek sal poog om 'n kaart van die kampus aan te stuur!
 
Groete dan en prosit!
Jaco Roos
0726590100
Logged
Vir GOD en Volk en Vaderland
Pages: [1]   Go Up