Skrywer Onderwerp: Opwindende nuus van die VVK  (Read 6400 times)

0 Lede en 1 Gas bekyk die onderwerp.

Afwesig Ben Geldenhuys

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 7542
  • Verkenner
    • Verkenners
Opwindende nuus van die VVK
« op: January 24, 2010, 01:35:46 PM »
Bravolanders,

In die volgende week moet julle die volksmedia dophou, daar is opwindende nuus wat bekend gemaak gaan word vanaf die VVK.

Afwesig nagwag777

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 143
Re: Opwindende nuus van die VVK
« Antwoord #1 op: January 25, 2010, 09:22:08 AM »
Ek sien uit na goeie nuus. Dankie.
Passievol oor Afrikaans

Afwesig Ben Geldenhuys

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 7542
  • Verkenner
    • Verkenners
Re: Opwindende nuus van die VVK
« Antwoord #2 op: January 25, 2010, 11:05:23 AM »
Ek hoop almal het vanmore Radio Pretoria geluister en die goeie nuus gehoor?

Afwesig nagwag777

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 143
Re: Opwindende nuus van die VVK
« Antwoord #3 op: January 25, 2010, 11:08:29 AM »
Nee. Is daar 'n manier om dit hier in die Ooskaap te hoor?Deel asb. die nuus.
Passievol oor Afrikaans

Afwesig Adri van Staden

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 1481
Re: Opwindende nuus van die VVK
« Antwoord #4 op: January 25, 2010, 11:09:08 AM »
NEE!!! Ons was seker besig met ons personeel-opening (07:30 - 08:00). Vertel, vertel!
... verlustig jou in die HERE; dan sal Hy jou gee die begeertes van jou hart - Ps. 37:4.

Afwesig Adri van Staden

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 1481
Re: Opwindende nuus van die VVK
« Antwoord #5 op: January 25, 2010, 11:12:10 AM »
Nee. Is daar 'n manier om dit hier in die Ooskaap te hoor?Deel asb. die nuus.
Jy kan Radio Petoria met die skottel opvang. Bel 012 543 0120 en vra vir die instruksies om jou dekoderder in te stel, of vra vir die bestuurder, Clem de Klerk daarvoor by clem@radiopretoria.co.za.
« Laaste verandering : January 25, 2010, 11:15:18 AM deur Adri van Staden »
... verlustig jou in die HERE; dan sal Hy jou gee die begeertes van jou hart - Ps. 37:4.

Afwesig Kleinbekkie

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 7399
  • Christa Burger
Re: Opwindende nuus van die VVK
« Antwoord #6 op: January 25, 2010, 11:22:03 AM »
Vertel asb vir my ook?  ???
Moed Vryheid Eer

Afwesig Jan Beyers

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 1333
  • Verkenner
Re: Opwindende nuus van die VVK
« Antwoord #7 op: January 25, 2010, 11:38:10 AM »
Die verkiesingsdatum is aangekondig!

Dit sal iewers in Mei 2011 geskied (21/22ste).

Nou le die harde werk voor!  Ons moet registreer dat dit klap!

Afwesig André Strydom

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 2144
Re: Opwindende nuus van die VVK
« Antwoord #8 op: January 25, 2010, 11:39:46 AM »
Nee. Is daar 'n manier om dit hier in die Ooskaap te hoor?Deel asb. die nuus.

Jy kan Radio Petoria met die skottel opvang. Bel 012 543 0120 en vra vir die instruksies om jou dekoderder in te stel, of vra vir die bestuurder, Clem de Klerk daarvoor by clem@radiopretoria.co.za.


Die instruksies hoe om in te skakel op Radio Pretoria dmv die skottel is op Radio Pretoria se webblad by http://www.radiopretoria.co.za/Sateliet.html. Jy kan ook oor die net luister na Radio Pretoria.
Ons Sal!!!

Afwesig Kleinbekkie

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 7399
  • Christa Burger
Re: Opwindende nuus van die VVK
« Antwoord #9 op: January 25, 2010, 12:58:59 PM »
Die verkiesingsdatum is aangekondig!

Dit sal iewers in Mei 2011 geskied (21/22ste).

Nou le die harde werk voor!  Ons moet registreer dat dit klap!

Allamapstieks, nou sal ons ons litte behoorlik moet roer!
Moed Vryheid Eer

Afwesig Adri van Staden

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 1481
Re: Opwindende nuus van die VVK
« Antwoord #10 op: January 25, 2010, 01:35:34 PM »
Sjoe! Dit is te goed om waar te wees. Skielik lyk ons droom baie nader aan verwesenliking! Wil een van julle rekenaarkundiges nie vir ons 'n treffende e-pos ontwerp (miskien op die VVK se briefhoof of so-iets) met die nuus as 'n motivering om te registreer nie? Dan stuur ons dit (weer) aan al ons bekendes.
« Laaste verandering : January 25, 2010, 01:38:43 PM deur Adri van Staden »
... verlustig jou in die HERE; dan sal Hy jou gee die begeertes van jou hart - Ps. 37:4.

Afwesig Kleinbekkie

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 7399
  • Christa Burger
Re: Opwindende nuus van die VVK
« Antwoord #11 op: January 25, 2010, 04:09:16 PM »
Ek weet nie of ons mag nie, Oomdoom. Die VVK se briefhoof het heel moontlik kopiereg op.
Moed Vryheid Eer

Afwesig Ben Geldenhuys

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 7542
  • Verkenner
    • Verkenners
Re: Opwindende nuus van die VVK
« Antwoord #12 op: January 25, 2010, 09:10:08 PM »
Na my mening moet elke registrasie beampte (en ek weet hier is baie in Bravoland) 'n teiken stel van 500 registrasies teen April 2011.

Afwesig Mike

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 277
Re: Opwindende nuus van die VVK
« Antwoord #13 op: January 25, 2010, 09:14:21 PM »
Ek weet nie hoeveel kiesers al geregistreer het nie maar as dit nie in die honderde duisende teen Mei volgende is nie, moet hierdie verkiesing of nie gehou word nie of uitgestel word.

Die rede hoekom ek so se is as daar nie noemenswaardige getalle gaan stem nie, is dit onuitputlikke skietgoed vir sowel die DA as die anc. Al wat hulle vir die afrikaner sal se is maar julle selfbeskikkings plan het geen ondersteuning onder julle eie mense nie.

Dit sal die afrikaner terug sit vir ten minste dertig jaar.
Die probleem wat ek nog steeds sien is dat bitter min volksgenote betrokke is by enige politieke aksies. Ek het die gesprek nou onlangs by Diamantvallei bygewoon opmerklik was die afwesigheid van die jeug. Die mense wat daar was sien jy by elke byeenkoms.

Sanderis

  • Gas
Re: Opwindende nuus van die VVK
« Antwoord #14 op: January 25, 2010, 09:27:18 PM »

Die probleem wat ek nog steeds sien is dat bitter min volksgenote betrokke is by enige politieke aksies. Ek het die gesprek nou onlangs by Diamantvallei bygewoon opmerklik was die afwesigheid van die jeug. Die mense wat daar was sien jy by elke byeenkoms.

Hoe bedoel jy politieke aksies ?
Wat het by Diamantvallei gebeur ?

Afwesig nagwag777

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 143
Re: Opwindende nuus van die VVK
« Antwoord #15 op: January 26, 2010, 08:09:11 AM »
Dankie Adrie en Andre.  Ek het die instruksies vanaf hulle webtuiste gedruk en luister sommer ook by die kantoor via "streaming".
Dankie ook vir die goeie nuus. Goed om iets positief te sien gebeur.
Passievol oor Afrikaans

Afwesig Jankejan

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 231
Re: Opwindende nuus van die VVK
« Antwoord #16 op: January 26, 2010, 12:49:27 PM »
Mike

Ek was by Diamantvallei en dit het vir my gelyk of daar nogal baie jongmense was. Almal was egter nie lus om noodwendig na die Broederbond te gaan sit en luister nie, en daarom was daar minder as wat gewoonlik daar sou wees.
Apartheid is Liefde

Afwesig Mike

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 277
Re: Opwindende nuus van die VVK
« Antwoord #17 op: January 26, 2010, 05:57:17 PM »
Jankejan ek probeer nie die VVK afskiet nie maar ek hou by wat ek gese het, as daar nie 'n paar honderd duisend kiesers gaan stem in die verkiesing nie, gaan selfs ons eie blanke mense (liberaliste) die hele poging saam met die DA en die anc totaal verongeluk.
As jy baie jongmense by Diamantvallei gesien het is dit goed, ons met net begin dink in getalle van honderde en nie vyf nie.

Afwesig propatria

  • Besoeker
  • *
  • Poste: 93
Re: Opwindende nuus van die VVK
« Antwoord #18 op: January 26, 2010, 07:05:30 PM »
Mense, ek weet nie veel van die vvk nie, maar sal graag wil weet wat hulle plan is? Ek verstaan dat hulle verkiesing wil hou tussen volksgenote, maar kan nie verstaan wat die voordeel daarvan sou wees nie, ook kan ek nie verstaan hoe hulle verkiesbare kanidate saam sou stel nie, kan iemand dalk die buite lyne plaas dat ek en ander oningeligdes ook kan verstaan?

Afwesig Mike

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 277
Re: Opwindende nuus van die VVK
« Antwoord #19 op: January 26, 2010, 07:49:09 PM »
Propatria lees meer oor die VVK op hulle webwerf. 


Share me

Digg  Facebook  SlashDot  Delicious  Technorati  Twitter  Google  Yahoo

 


* Nuwe Inskrywings


SA Topsites



SA Topsites :: .

SimplePortal 2.3.3 © 2008-2010, SimplePortal