Afdeling van die Volksraad Verkiesing Kommissie > Algemene Besprekings
Opwindende nuus van die VVK
Ben Geldenhuys:
Bravolanders,
In die volgende week moet julle die volksmedia dophou, daar is opwindende nuus wat bekend gemaak gaan word vanaf die VVK.
nagwag777:
Ek sien uit na goeie nuus. Dankie.
Ben Geldenhuys:
Ek hoop almal het vanmore Radio Pretoria geluister en die goeie nuus gehoor?
nagwag777:
Nee. Is daar 'n manier om dit hier in die Ooskaap te hoor?Deel asb. die nuus.
Adri van Staden:
NEE!!! Ons was seker besig met ons personeel-opening (07:30 - 08:00). Vertel, vertel!
Navigation
[0] Message Index
[#] Next page
Go to full version