Skrywer Onderwerp: Hoe spel mens nou eintlik "Nyoni"  (Read 1115 times)

0 Lede en 1 Gas bekyk die onderwerp.

Afwesig Ben Geldenhuys

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 7542
  • Verkenner
    • Verkenners
Hoe spel mens nou eintlik "Nyoni"
« op: February 03, 2010, 07:23:50 PM »
Die naamsveranders wat Minister Lulu van die ANC aangekondig het, het heelwat emosie tot gevolg gehad. Veral omdat Pretoria se naam ook onder die name verskyn het. Ek het die volgende verklaring raak gelees: http://www.dac.gov.za/media_releases/2010/02_02_2010.html

Hierin word vertel Pretoria se naam word nie verander nie, wel, nog nie. Ek vermoed egter dit is net 'n kwessie van tyd.

Wat die ander name wat verander gaan word, het dit my opgeval dat Piet Retief se naam ook verander is. Die nuwe naam is "eMkhondo". Dit beteken blykbaar voetspore. Nou wonder ek, het een of ander mitiese figuur iewers 'n voetspoor daar gelaat en daarom is dit eintlik hulle wat die stad gestig het?
Amper soos die mitiese beeswagter Tswhane wat onder 'n boom ge-urineer het naby die Magaliesberg en daarom moet Pretoria na hom vernoem word.

Die grap vir my wanneer mens na die skakel wat ek geplaas het gaan, is die klomp name wat 'n e vooraan kry. Nie 'n hoofletter e nie, maar net 'n e. Die verskoning vir die e, is dat dit klaarblyklik die regte spelling is. Maggies, ek neem aan die stranlopers het vir Jan van Riebieeck geleer van die alfabet.

Die vreemdste is die Nyoni spelling wat reg gemaak is. Op een plek is 'n e geplaas voor die woord en op 'n ander plek 'n i. Nou wat is die regte spelling? Ek sal Lulu egter nie kwalik neem nie, sy het 'n verskoning - Bantu-onderig.

Mafikeng kry ook 'n nuwe spelling. Die f word vervang met 'n h. Snaaks dat dit nie ook met 'n e vervang word nie.

e sal seker die duurste letter in die alfabet word.

Afwesig Karina Marais

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 1751
  • Bravolander
    • Die Bravolander
Re: Hoe spel mens nou eintlik "Nyoni"
« Antwoord #1 op: February 03, 2010, 07:41:19 PM »
Al wat ek weet, dit gaan 'n gesukkel wees om die name in die agterkant van 'n padkaartboek in alfabetiese volgorde te kry... want waar gaan soek jy nou Nyoni... onder N, onder E, of onder I...  ???
My volk gaan te gronde weens gebrek aan kennis. ~ Hosea 4:6 ~

Afwesig Werner Smook

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 1112
  • Verkenner
Re: Hoe spel mens nou eintlik "Nyoni"
« Antwoord #2 op: February 04, 2010, 08:13:07 AM »
Dalk word die tyd nou ryp vir 'n volkseie padkaartboek  ::)
"Bring bymekaar wat uit innerlike oortuiging bymekaar hoort"
- DF Malan

Afwesig Adri van Staden

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 1481
Re: Hoe spel mens nou eintlik "Nyoni"
« Antwoord #3 op: February 04, 2010, 11:39:47 AM »
Dalk word die tyd nou ryp vir 'n volkseie padkaartboek  ::)

Of minstens 'n boek/pamflet met 'n lys van al die nuwe dorps- en straatname met die ou bekendes daarnaas. Ek moes onlangs Nylstroom toe en toe ek weer sien, is ek verby, want ek weet nie wat is Nylstroom se nuwe naam nie. Eish!
... verlustig jou in die HERE; dan sal Hy jou gee die begeertes van jou hart - Ps. 37:4.

Afwesig nagwag777

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 143
Re: Hoe spel mens nou eintlik "Nyoni"
« Antwoord #4 op: February 05, 2010, 08:12:32 AM »

Die grap vir my wanneer mens na die skakel wat ek geplaas het gaan, is die klomp name wat 'n e vooraan kry. Nie 'n hoofletter e nie, maar net 'n e. Die verskoning vir die e, is dat dit klaarblyklik die regte spelling is. Maggies, ek neem aan die stranlopers het vir Jan van Riebieeck geleer van die alfabet.
Met sommige woorde was hulle nogal profeties. Dis woorde soos:
email, edocuments, ebanking ens.
« Laaste verandering : February 05, 2010, 08:15:28 AM deur nagwag777 »
Passievol oor Afrikaans

Afwesig Ben Geldenhuys

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 7542
  • Verkenner
    • Verkenners
Re: Hoe spel mens nou eintlik "Nyoni"
« Antwoord #5 op: February 05, 2010, 09:27:47 AM »
Een van die dae sal 'n woordeboek net uit die letter "e" bestaan.

Afwesig André Strydom

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 2144
Re: Hoe spel mens nou eintlik "Nyoni"
« Antwoord #6 op: February 05, 2010, 09:35:23 AM »

Die grap vir my wanneer mens na die skakel wat ek geplaas het gaan, is die klomp name wat 'n e vooraan kry. Nie 'n hoofletter e nie, maar net 'n e. Die verskoning vir die e, is dat dit klaarblyklik die regte spelling is. Maggies, ek neem aan die stranlopers het vir Jan van Riebieeck geleer van die alfabet.
Met sommige woorde was hulle nogal profeties. Dis woorde soos:
email, edocuments, ebanking ens.

Moet nie van "e-heh" vergeet nie! :P
Ons Sal!!!

Afwesig Kleinbekkie

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 7400
  • Christa Burger
Re: Hoe spel mens nou eintlik "Nyoni"
« Antwoord #7 op: February 05, 2010, 11:13:38 AM »
Die Japanese het ook spesiaal 'n voertuig vir hulle ontwerp: Isuzu
Moed Vryheid Eer

Afwesig Karina Marais

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 1751
  • Bravolander
    • Die Bravolander
Re: Hoe spel mens nou eintlik "Nyoni"
« Antwoord #8 op: February 05, 2010, 11:31:30 AM »
En iemand in 'n ver land het iets uitgedink om die kinders besig te hou... i-Pod.

Ek wonder nou of al hierdie wonderlike uitvindsels in Afrika geïnspireer is...? ;) (Nie sommer nie!)
My volk gaan te gronde weens gebrek aan kennis. ~ Hosea 4:6 ~


Share me

Digg  Facebook  SlashDot  Delicious  Technorati  Twitter  Google  Yahoo

 


* Nuwe Inskrywings


SA Topsites



SA Topsites :: .

SimplePortal 2.3.3 © 2008-2010, SimplePortal