Skrywer Onderwerp: WERKSGELEENTHEDE IN ORANIA  (Read 2281 times)

0 Lede en 1 Gas bekyk die onderwerp.

Michelle

  • Gas
WERKSGELEENTHEDE IN ORANIA
« op: December 03, 2007, 04:02:28 PM »
Vakature

Die Orania Maatskaplike Raad het 'n vakature vir 'n deeltydse maatskaplike werker in Orania. Die diensveld is algemene kinder- en gesinsorg en gemeenskapsontwikkelingsprojekte.

Skakel ds. Adam Boshoff by 053-207 0115 of stuur 'n vonkpos aan adam.boshoff@kyknou.net.

Afwesig propatria

  • Besoeker
  • *
  • Poste: 93
Re: WERKSGELEENTHEDE IN ORANIA
« Antwoord #1 op: January 01, 2010, 03:38:16 PM »
Ek sal die regte draad soek om hierdie te pos, maar begin teen begin Januarie Cv's oorweeg vir die volgende poste:

1. Operateurs:
a.) Excavator (Slootgrawer op kettings) x 2
b.) Tlb (Laaigraaf trekskop kombanasie) x 2
c.) Trekker drywers x 6
d.) Lang afstand trok drywer (kode 14) met publieke dryfpermit wat ondervinding het van linkerhand stuur, Abnormale vragte gery het, n groot kraan kan werk (aan Trok gemonteur) en ook grondverskuiwings masjienarie kan op en aflaai. (Hierdie sal met my persoonlike Kenwoth T900 wees daarom sal ek super streng wees op aplikante)
e.) Crusher opperateur (Moet ondervinding he) x 3
f.) Laaigraaf opperateur x 2
g.) Padskraper opperateur x 1
h.) Self aangedrewe stamper opperateur x 2

2. Werktuigkundige, met ondervinding van Crusher en diesel enjins, vir herstelwerk en onderhoud aan trokke, grondverskuiwings masjiene en ander meganiese toerusting. Hierdie moet n persoon wees wat ook opleiding kan gee aan jeugdiges

3. Konstruksie personeel
a.) Persoon wat ondervinding het van Padwerke en wat self hoogtes kan uitsit van n plan af x2
b.) Persone wat as arbeiders wil werk met die bou van paaie x 8
c.) n Persoon wat deeglike ondervinding het van water retukilasie, en riool lyne x2

Aansoeke kan gestuur word aan: reddingsbootjie@gmail.com
Aansoekers sal moet bereid wees om skofte te werk (daar sal behuising en kos voorsien word)
Aansoekers sal n markverwante salaris verdien en n groot bonus by voltooing binne n strawwe periode. Hierdie poste is almal slegs vir manne in goeie gesondheid wat bereid is om hard te werk.

Suksesvolle aplikante sal begin tussen Maart en Mei 2010 en behoort vir twee jaar betrokke te wees.

Groete

Sanderis

  • Gas
Re: WERKSGELEENTHEDE IN ORANIA
« Antwoord #2 op: January 01, 2010, 05:40:24 PM »
Ek neem aan as ek weet van volksgenote wat sou belangstel dat ek hul kan inlig van bogenoemde ?

Afwesig propatria

  • Besoeker
  • *
  • Poste: 93
Re: WERKSGELEENTHEDE IN ORANIA
« Antwoord #3 op: January 01, 2010, 05:59:37 PM »
Ek neem aan as ek weet van volksgenote wat sou belangstel dat ek hul kan inlig van bogenoemde ?

Natuurlik, jy is baie welkom. Ek gaan ook met mense onderhandel om vir my as Arbeids makelaars op te tree, my onderhandeling met n arbeidsmakelaar het egter platgeval aangesien hulle te groot hap van die koek wou he en ek dit nie gaan toelaat dat my volksgenote uitgebuit word nie. Daar is egter n geleentheid vir n volksgenoot wat hierdie wil en kan hanteer.

Ek sal ook eersdaags met mense onderhandel wat betrokke is met die volkshulp 2000 skema om te help geskikte aplikante soek vir die bemarking van die projek en ook die reeds genoemde poste.

Groete

Afwesig propatria

  • Besoeker
  • *
  • Poste: 93
Re: WERKSGELEENTHEDE IN ORANIA
« Antwoord #4 op: January 08, 2010, 08:48:43 PM »
Ek sal die regte draad soek om hierdie te pos, maar begin teen begin Januarie Cv's oorweeg vir die volgende poste:

1. Operateurs:
a.) Excavator (Slootgrawer op kettings) x 2
b.) Tlb (Laaigraaf trekskop kombanasie) x 2
c.) Trekker drywers x 6
d.) Lang afstand trok drywer (kode 14) met publieke dryfpermit wat ondervinding het van linkerhand stuur, Abnormale vragte gery het, n groot kraan kan werk (aan Trok gemonteur) en ook grondverskuiwings masjienarie kan op en aflaai. (Hierdie sal met my persoonlike Kenwoth T900 wees daarom sal ek super streng wees op aplikante)
e.) Crusher opperateur (Moet ondervinding he) x 3
f.) Laaigraaf opperateur x 2
g.) Padskraper opperateur x 1
h.) Self aangedrewe stamper opperateur x 2

2. Werktuigkundige, met ondervinding van Crusher en diesel enjins, vir herstelwerk en onderhoud aan trokke, grondverskuiwings masjiene en ander meganiese toerusting. Hierdie moet n persoon wees wat ook opleiding kan gee aan jeugdiges

3. Konstruksie personeel
a.) Persoon wat ondervinding het van Padwerke en wat self hoogtes kan uitsit van n plan af x2
b.) Persone wat as arbeiders wil werk met die bou van paaie x 8
c.) n Persoon wat deeglike ondervinding het van water retukilasie, en riool lyne x2

Aansoeke kan gestuur word aan: reddingsbootjie@gmail.com
Aansoekers sal moet bereid wees om skofte te werk (daar sal behuising en kos voorsien word)
Aansoekers sal n markverwante salaris verdien en n groot bonus by voltooing binne n strawwe periode. Hierdie poste is almal slegs vir manne in goeie gesondheid wat bereid is om hard te werk.

Suksesvolle aplikante sal begin tussen Maart en Mei 2010 en behoort vir twee jaar betrokke te wees.

Groete

Alhowel ek nie graag met makelaars handel nie, sal ek waardeer as mense hierdie versprei, ek dink moontlik lees mense in die beroepe nie regtig webwerwe nie. Ek het nog net twee aplikante gekry.

Groete

Share me

Digg  Facebook  SlashDot  Delicious  Technorati  Twitter  Google  Yahoo

* Nuwe Inskrywings

SA Topsites

SA Topsites :: .

SimplePortal 2.3.3 © 2008-2010, SimplePortal