Skrywer Onderwerp: Werkgeleentheid gevra.  (Read 3425 times)

0 Lede en 1 Gas bekyk die onderwerp.

Afwesig Afrikanerboer

  • Besoeker
  • *
  • Poste: 2
Werkgeleentheid gevra.
« op: February 04, 2010, 01:01:10 PM »
Ek is n (jong) 52 jarige man wat opsoek is na n bestuurspos of enige ander uitdagende geleentheid. My werksondervinding sluit in SAW 14 jaar. Was ook n tak en algemene bestuurde by n groot sekuriteits maatskappy, waar ek SWAT opleiding gegee het aan n spesiale taakmag. My werksondervinding sluit in werkswinkel en onderhoud bestuur op n wildplaas in die voormalige Transkei. Was 3 jaar in diens van n Amerikaanse firma verbonde aan die Regeringsdiens as bestuurder van n millitere basis in Darfur, Sudan in samewerking met die Afrika Unie. My ondervinding sluit in hoevlak bestuur sowel as bou en onderhoud van basise. Het ondervinding en was verantwoordelik vir hoevlak interaksie en beplanning met hoog geplaasdes in die Amerikaanse en Sudanese rebelle in Darfur. Sou enige werk verkies op privaat wildplase of dergelike dissiplines.

Martin by 072 3722 980.

Sanderis

  • Gas
Re: Werkgeleentheid gevra.
« Antwoord #1 op: February 08, 2010, 09:30:31 AM »
Hallo Afrikanerboer , ek het jou Pb beantwoord en sal my oë oophou .

Afwesig Afrikanerboer

  • Besoeker
  • *
  • Poste: 2
Re: Werkgeleentheid gevra.
« Antwoord #2 op: February 08, 2010, 03:09:28 PM »
Baie dankie Sanderis.
Jou hulp word opreg waardeer. Ek sal nie graag weer buitelands wou gaan werk terwyl die krisis in SA al groter word nie. Ek het te hard vir die volk baklei en verdien die geleentheid om dit weer te kan doen waneer nodig.
Groete.
Martin.

Afwesig Andre1

  • Besoeker
  • *
  • Poste: 2
Re: Werkgeleentheid gevra.
« Antwoord #3 op: March 01, 2010, 02:02:05 PM »
Goeie dag.
Ek en my vrou is terugkerende Suid-Afrikaners, dringend op soek na werk as Sr & Jr Bourekenaars in die konstruksie/bou bedryf. 

Dit lyk my nie ons kom enigsens erens met die agentskappe nie; so enige advies of hulp sal waardeer word.

1) Sr Bourekenaar met 10 jaar totale ondervinding (B.Sc (Hons) Surveying Ireland, N.Dip Construction Technology Ireland, N.Dip Siviele Ingenieurswese Suid Afrika)
2) Jr Bourekenaar met 4 jaar ondervinding in boubedryf (H.Certificate Construction Technology, Ireland)

Sou Wes Kaap verkies, maar nie 'n vereiste nie.
Baie Dankie

Afwesig OssewaTdi

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 146
Re: Werkgeleentheid gevra.
« Antwoord #4 op: May 21, 2011, 11:04:15 AM »
Hallo daar.My suster is 26 jaar oud.Sy het vir lancet as 'n bloedgas assistent gewerk.Sy het sopas haar boekhou vlak 1 gedoen en is besig met Pastel.As julle weet van 'n werkie laat weet asb. ENIGE werk sal sy doen.Dankie

Sanderis

  • Gas
Re: Werkgeleentheid gevra.
« Antwoord #5 op: May 22, 2011, 12:21:52 PM »
Watter gebied Ossewa ? Kontaknommer en/of eposadres ? Baie gebruikers is gaste dus sal hul jou nie kan pb of antwoord op die pos nie .

Afwesig danieb

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 2
Re: Werkgeleentheid gevra.
« Antwoord #6 op: May 23, 2011, 12:58:52 PM »
Hi Sanderis,
 
Ek is n boere klong, vars terug uit die Kaap in Noordwes/Gauteng (Hartbeespoort/Brits).
 
Net soos Andre1, lyk dit ook nie vir my of ek gaan regkom met die agentskappe nie. Ek wil die hare uit my kop uit trek as ek aansoek doen vir n pos (waarvoor ek beslis geskik is) maar net geen antwoord terug kry nie. Maar nou ja, hulle is seker maar baie besig.
 
As enige iemand kan help, ek is opsoek na werk in die verkope lyn. My ondervinding strek amper 20 jaar in die IT bedryf waarvan die laaste 7 jaar gewy is aan IT Sagteware (IT Solutions) verkope en "Account Management".
 
Ek is 38 en dringend opsoek. Kan enige iemand dalk help met n werksgeleentheid in Pretoria of Johannesburg - of enige plek of my verwys in die regte rigting?
 
Kontak my gerus by job4danie@vodamail.co.za
 
Boere Groete

Danie
« Laaste verandering : May 23, 2011, 01:00:27 PM deur danieb »

Afwesig Kleinbekkie

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 7399
  • Christa Burger
Re: Werkgeleentheid gevra.
« Antwoord #7 op: May 23, 2011, 03:01:17 PM »
Goeie dag.
Ek en my vrou is terugkerende Suid-Afrikaners, dringend op soek na werk as Sr & Jr Bourekenaars in die konstruksie/bou bedryf. 

Dit lyk my nie ons kom enigsens erens met die agentskappe nie; so enige advies of hulp sal waardeer word.

1) Sr Bourekenaar met 10 jaar totale ondervinding (B.Sc (Hons) Surveying Ireland, N.Dip Construction Technology Ireland, N.Dip Siviele Ingenieurswese Suid Afrika)
2) Jr Bourekenaar met 4 jaar ondervinding in boubedryf (H.Certificate Construction Technology, Ireland)

Sou Wes Kaap verkies, maar nie 'n vereiste nie.
Baie Dankie


Andre, ek kan jou dalk met kontakbesonderhede help. PB my as jy belangstel.

Groete
Christa
Moed Vryheid Eer

Afwesig Ben Geldenhuys

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 7542
  • Verkenner
    • Verkenners
Re: Werkgeleentheid gevra.
« Antwoord #8 op: May 23, 2011, 07:55:56 PM »

Sanderis

  • Gas
Re: Werkgeleentheid gevra.
« Antwoord #9 op: May 23, 2011, 11:42:52 PM »
Welkom in Bravoland danie , ek belowe niks maar ek sal my oë oophou vir iets .

Afwesig Alwyn

  • Staatspresident
  • ****
  • Poste: 1167
  • Verkenner
Re: Werkgeleentheid gevra.
« Antwoord #10 op: May 24, 2011, 02:26:50 PM »
Baie geluk aan die twee jong manne met die Werksonderhoud video. Ek dink dis uitstekend.
Dankie ook Ben dat jy dit geplaas het.
Ons staan op die punt om of 'n groot volk te word, of om op te hou as 'n volk te bestaan. Laat ons dus werk terwyl dit dag is. Laat ons ons volk opbou.~ Christiaan de Wet

Sanderis

  • Gas
Re: Werkgeleentheid gevra.
« Antwoord #11 op: June 03, 2011, 09:25:17 PM »
Kan julle asb soveel moontlik van ons mense wat werk soek kry om hulle CV's
op Werknet te sit.

Solidariteit en venote het dit begin om werksgeleenthede vir ons mense te
kry.

www.werknet.co.za

Afwesig Ronelle Vosloo

  • Besoeker
  • *
  • Poste: 4
Re: Werkgeleentheid gevra.
« Antwoord #12 op: June 07, 2011, 07:44:08 PM »
My man soek asseblief 'n werkgeleentheid baie dringend .
"Ek is 'n hardwerkende, middeljarige blanke man met goeie sweisvaardighede , is eintlik 'n boukontrakteur met 'n sertifikaat .
Ek is woonagtig net buite Pretoria - Onderstepoort .
Sal werk verkieslik in Pretoria of Rosslyn aanvaar ."

CV aangeheg of kontak my per pb .

Afwesig Ronelle Vosloo

  • Besoeker
  • *
  • Poste: 4
Re: Werkgeleentheid gevra.
« Antwoord #13 op: June 08, 2011, 01:25:55 PM »
My swaertjie soek baie dringend na permanente werk. Hy is enkellopend en is vry om rond te trek as dit moet.Hy sal verkies om iets te kry soos plaasvoorman of instandhouding werk(handyman). Hy is baie hardwerkend, eerlik en baie pligsgetrou, met sober gewoontes. Is daar asb IEMAND wat hom 'n kans wil gee, want hy soek al baie lankal en het REGTIG nodig om werk te kry!
Hannes se CV hierby aangeheg. Kontak hom op 0737028065- Hannes Vosloo. Laat boodskap as hy nie naby is nie by Marlise van Zyl.
Kom Afrikaners, help ons werkloses, ek weet julle sal!

Sanderis

  • Gas
Re: Werkgeleentheid gevra.
« Antwoord #14 op: June 09, 2011, 10:29:57 PM »
Hallo Ronel , ek kan niks belowe nie maar ek sal my oë oophou vir iets .

Afwesig betta

  • Besoeker
  • *
  • Poste: 1
Re: Werkgeleentheid gevra.
« Antwoord #15 op: July 10, 2011, 02:13:27 PM »
40 Jarige man opsoek na bestuurspos in Limpopo. Goeie ondervinding met veral verkope en finansieele agtergrond. Kan dadelik diens aanvaar.
kontak asb Elize.
betta000@gmail.com

Afwesig maries

  • Besoeker
  • *
  • Poste: 1
Re: Werkgeleentheid gevra.
« Antwoord #16 op: July 16, 2011, 11:23:38 PM »
Ek hoop dis die regte plek!  Ek soek werk in Robertson omgewing, weskaap, is rekenaarvaardig, het kennis van Lone en algemene boekhouding, is tweetalig en goed met mense.  Bly 21 jaar lank op 'n plaas, waar ek die boekhouding behartig het

Afwesig bruno

  • Besoeker
  • *
  • Poste: 1
Re: Werkgeleentheid gevra.
« Antwoord #17 op: July 18, 2011, 10:59:38 AM »
Dringend op soek na werk.Sal verhuis uit WES-KAAP indien nodig.Ek beskik oor uitgebreide werksondervinding in Bankwese soewel as Kleinhandel, beide op bestuursvlak.Soek enige pos wat my sal laat voorsien in my en my vrou se behoeftes.
Skakel my op 082 828 8080 of e-pos na klynsmith.bruno@gmail.com
indien u kan help.
Baie Dankie

Afwesig Ben Zentgraf

  • Besoeker
  • *
  • Poste: 9
Re: Werkgeleentheid gevra.
« Antwoord #18 op: July 18, 2011, 01:37:06 PM »
Indien enige jongmense werk soek kan ek help. Ons fabriek benodig arbeiders wat woon in die wesrand en sentraal johannesburg gebied. Salaris is ongeveer R25 per uur. Dis harde werk, maar met deursettings vermoe is daar geleenthede om opgelei te word as voormanne of ambagsmanne. Kontak my gerus by 083 445 6055



Afwesig MagdaO

  • Besoeker
  • *
  • Poste: 1
Re: Werkgeleentheid gevra.
« Antwoord #19 op: July 22, 2011, 11:35:13 AM »
Ek en my man is beide in ons 40's. Ons bly in Pretoria. Hy het tans kontrak-werk in Kathu in die Noord-Kaap. Hy is baie tegnies aangele. Werk as 'n Fitter op 'n myn. Hy het nie 'n rooiseel nie, maar het sy Ambag in die Lugmag voltooi (fitter in die lugfotografiese lyn) Tans deeltyds besig met sweisopleiding.

Ek het 12 jr ondervinding in die bestuur van ons eie besigheid (wat tans baie swaar trek, daarom kyk ons beide uit vir vaste /permanente poste) My ondervinding: Admin, ontvangs- kliente skakeling, rekenaar geletterd, boekhouding, beplan en organiseering van daaglikse take, toesien van instandhouding van masjienerie, opleiding van personeel en hantering van personeel sake..
Na 12 jaar van eie besigheid is ons gewoond aan harde werk, lang ure, en  lojaliteit..

Kontak my asb vir enige werksgeleenthede, sal dit opreg waardeer.
Magda 082-416-3602


Share me

Digg  Facebook  SlashDot  Delicious  Technorati  Twitter  Google  Yahoo

 


* Nuwe Inskrywings


SA Topsites



SA Topsites :: .

SimplePortal 2.3.3 © 2008-2010, SimplePortal