Nuusflits

Aandag aan alle Bravoland Besoekers. Hier kan u 'n aansoek indien om Bravoland Burgerskap te verkry:
http://www.bravoland.co.za/forum/index.php/topic,5566.0.html

Skrywer Onderwerp: Werkgeleentheid gevra.  (Read 4348 times)

0 Lede en 1 Gas bekyk die onderwerp.

Afwesig SophiaCoetzer

  • Besoeker
  • *
  • Poste: 1
Re: Werkgeleentheid gevra.
« Antwoord #20 op: July 28, 2011, 02:19:48 PM »
Ek is 'n wit vrou wat opsoek is na verpleeg werk of tuisversorging. Is geregistreer by SANC en het sertifikaat in Dementia. Het 10 plus jaar ondervinding en kan onmiddelik begin. Het geen afhanklikes en het sober gewoontes en leefstyl. Het ook eie vervoer. Kontak my gerus Sophia 0820518247. CV en sertifikate is beskikbaar en kan op versoek deurgestuur word. Dankie

Afwesig christelleo

  • Besoeker
  • *
  • Poste: 3
Re: Werkgeleentheid gevra.
« Antwoord #21 op: January 26, 2012, 03:46:14 PM »
Ek is op soek na enige deeltydse werk in Pretoria, verkieslik in die Moot omgewing (Mayville / Les Marais / Eloffsdal)
As iemand van iets weet, asb?

Afwesig Letta

  • Besoeker
  • *
  • Poste: 1
Re: Werkgeleentheid gevra.
« Antwoord #22 op: February 08, 2012, 11:06:47 AM »
My Pa is 'n afgetrede boer opsoek na 'n pos as 'n opsigter van 'n plaas. Huisvesting is 'n moet. Dringend. Ervaring in wild en saai boerdery asook hoenders en groente Hard werkende Christene. Net my ma as afhanklike. 0832917947

Afwesig Jessie

  • Besoeker
  • *
  • Poste: 2
Re: Werkgeleentheid gevra.
« Antwoord #23 op: March 06, 2012, 10:37:01 AM »
Goeie more
Ek is 'n gekwalifiseerde Verpleegsuster wat tuisversorging doen in die Rietfontein, Queenswood en Waverley omgewing, Pretoria
Daar is uurlikse, daaglikse, weeklikse en maandelikse fooie.
Ook hulp met rehabilitasie na groot chirurgie.
Antoinette
0792668071

Afwesig Hammerkop

  • Besoeker
  • *
  • Poste: 1
Re: Werkgeleentheid gevra.
« Antwoord #24 op: April 03, 2012, 08:16:09 AM »
Ons is n getroude paartjie man 41 jr,vrou 35 jr
Man het baie goeie elektriese en meganiese ondervinding,goeie bestuursvaardighede,rekenaarvaardig.Ondervinding van hoenderboerdery(Le-eenhede,Outomatiese en Handhokke),Skaap,Boerbok en Wildsboerdery.

Vrou,rekenaarvaardig,ondervinding in Boekhouding,Lone en Kwotasies.
Bestuur van algemene Boerdery aktiewiteite in ondersteunende hoedanigheid.

Beide pligsgetrou,hardwerkend en eerlik. Dringend opsoek na betrekking in MP,NW,NK,of Namibia

Skakel 081 514 9898 A/H
Volledige CV en Verwysings beskikbaar op aanvraag.

Baie Dankie.

Afwesig Werksoekker

  • Besoeker
  • *
  • Poste: 1
Werkgeleentheid gevra.
« Antwoord #25 op: April 03, 2012, 03:17:01 PM »
Ek is n 65jarige man wat na n werk soek asb. Ek is n motorwerktuigkundige van beroep. Ek soek ook verblyf asb. Ek is op die oomblik in Pietersburg omgewing as iemand my asb so gou as moontlik kan help asb. Skakel my op 079 8233802 asb.


Share me

Digg  Facebook  SlashDot  Delicious  Technorati  Twitter  Google  Yahoo

 


* Nuwe Inskrywings


SA Topsites



SA Topsites :: .

SimplePortal 2.3.3 © 2008-2010, SimplePortal