Bravoland

Please login or register.

Login with username, password and session length
Advanced search  
Pages: [1]   Go Down

Author Topic: Werkgeleentheid gevra.  (Read 808 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Afrikanerboer

  • Besoeker
  • *
  • Offline Offline
  • Posts: 2
Werkgeleentheid gevra.
« on: February 04, 2010, 01:01:10 PM »
Ek is n (jong) 52 jarige man wat opsoek is na n bestuurspos of enige ander uitdagende geleentheid. My werksondervinding sluit in SAW 14 jaar. Was ook n tak en algemene bestuurde by n groot sekuriteits maatskappy, waar ek SWAT opleiding gegee het aan n spesiale taakmag. My werksondervinding sluit in werkswinkel en onderhoud bestuur op n wildplaas in die voormalige Transkei. Was 3 jaar in diens van n Amerikaanse firma verbonde aan die Regeringsdiens as bestuurder van n millitere basis in Darfur, Sudan in samewerking met die Afrika Unie. My ondervinding sluit in hoevlak bestuur sowel as bou en onderhoud van basise. Het ondervinding en was verantwoordelik vir hoevlak interaksie en beplanning met hoog geplaasdes in die Amerikaanse en Sudanese rebelle in Darfur. Sou enige werk verkies op privaat wildplase of dergelike dissiplines.

Martin by 072 3722 980.
Logged

Sanderis

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Offline Offline
  • Posts: 2489
    • WWW
Re: Werkgeleentheid gevra.
« Reply #1 on: February 08, 2010, 09:30:31 AM »
Hallo Afrikanerboer , ek het jou Pb beantwoord en sal my oë oophou .
Logged
http://bravolandmedia.blogspot.com
http://bravolandads.blogspot.com


Kliek op boonste logo om Oranjekas te besoek

Afrikanerboer

  • Besoeker
  • *
  • Offline Offline
  • Posts: 2
Re: Werkgeleentheid gevra.
« Reply #2 on: February 08, 2010, 03:09:28 PM »
Baie dankie Sanderis.
Jou hulp word opreg waardeer. Ek sal nie graag weer buitelands wou gaan werk terwyl die krisis in SA al groter word nie. Ek het te hard vir die volk baklei en verdien die geleentheid om dit weer te kan doen waneer nodig.
Groete.
Martin.
Logged

Andre1

  • Besoeker
  • *
  • Offline Offline
  • Posts: 2
Re: Werkgeleentheid gevra.
« Reply #3 on: March 01, 2010, 02:02:05 PM »
Goeie dag.
Ek en my vrou is terugkerende Suid-Afrikaners, dringend op soek na werk as Sr & Jr Bourekenaars in die konstruksie/bou bedryf. 

Dit lyk my nie ons kom enigsens erens met die agentskappe nie; so enige advies of hulp sal waardeer word.

1) Sr Bourekenaar met 10 jaar totale ondervinding (B.Sc (Hons) Surveying Ireland, N.Dip Construction Technology Ireland, N.Dip Siviele Ingenieurswese Suid Afrika)
2) Jr Bourekenaar met 4 jaar ondervinding in boubedryf (H.Certificate Construction Technology, Ireland)

Sou Wes Kaap verkies, maar nie 'n vereiste nie.
Baie Dankie
Logged
Pages: [1]   Go Up