Bravoland

Please login or register.

Login with username, password and session length
Advanced search  
collapse
* Nuwe Inskrywings
Werksgeleenthede by TABOK by Johan Joubert
[September 10, 2010, 12:19:51 PM]


Nuus oor die hersiening van die kurrikulum by Werner Smook
[September 10, 2010, 11:19:05 AM]


Griefskrif teen Tshwane Metro Polisie ter ondersteuning van Bees Roux by Boo
[September 10, 2010, 09:47:07 AM]


Volksmoord by Werner Smook
[September 10, 2010, 09:36:17 AM]


Nuwe plan kom vir plaasveiligheid by Boo
[September 10, 2010, 09:34:39 AM]


Gevolge van die onderwysstaking by Sanderis
[September 10, 2010, 09:12:41 AM]


Staat ‘moet grond vat, koopprys bepaal’ by André Strydom
[September 10, 2010, 08:34:07 AM]


Kom ons stook mampoer by Gert B
[September 10, 2010, 01:10:42 AM]


Fotos van blanke armoede by Sanderis
[September 10, 2010, 12:14:38 AM]


Administratiewe Dame by Heiletje Olivier
[September 09, 2010, 09:43:10 PM]


* SA Topsites
SA Topsites :: .

Pages: 1 [2]   Go Down

Author Topic: ‘VF+ is jaloers op Solidariteit’  (Read 941 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Kleinbekkie

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Offline Offline
  • Posts: 6654
  • Christa Burger
Re: ‘VF+ is jaloers op Solidariteit’
« Reply #20 on: March 08, 2010, 09:24:18 AM »
Beteken dit dat James Kemp nou gaan ophou om my uit te nooi om 'n aanhanger van die VF+ te word?  :P  ;D
Logged
Moed Vryheid Eer

Boo

  • Bravoland Burger
  • *
  • Offline Offline
  • Posts: 326
Re: ‘VF+ is jaloers op Solidariteit’
« Reply #21 on: March 08, 2010, 10:16:17 AM »
Quote
Stemgewys dink ek nie Mulder gaan weer sy lekker snoesige possie in die kabinet losslaan nie, dus, net voor die volgende verkiesing (ás hy so lank kan wag) draai hy ANC om daar te kan bly.

Alhoewel Mulder 'n bekwame politikus is, wat ook maar geleer het hoe om die politieke spel te speel en sy greep op die VF+ te hou, wil ek my verstout om te sê dat ek glo hy wel integriteit het en sal 'n besluit om in die ANC op te gaan, my verras.

Quote
Wat ek nie verstaan nie is hierdie ondersteuners se kretiek. As mens aan party politiek deelneem doen jy dit om die hoogste sport te haal, staatspresident, die feitt dat Pieter wel n kabinets aanstelling gehaal het ten spyte van sy party se swak prestasie beteken dat die regeerder (Zuma) hom verhef het bo sy party.

Ek kan dus nie verstaan wat sy klomp ombeholpe ondersteuners wil he nie, wou hulle deelgeneem het aan die stem maar geen posisie gekry het nie?

Baie geldige vraag.

Zuma het baie goed die VF+ se swakpunte opgesom en vir hulle 'n goëlbal geboul - maak nie saak hoe Mulder hierdie bal sou speel nie, hy sou kritiek vanuit een of ander oord in die gesig gestaar het. Dit is tog insiggewend dat hy bereid was om die kritiek van sy behoudende partylede te verduur eerder as kritiek van die polities korrektes - wat hom daarvan sou beskuldig dat hy graag kritiseer, maar nie saam aan 'n oplossing wil werk nie.

Quote
Twede moet mens seker kyk wat het in die Landbou gebeur sedert sy aanstelling?
Sover ek die media volg blyk dit of sy deelname daaraan goeie vrugte bring. Hy moet nou bietjie steun kry, dan sal hy meer kan vermag.

Ek is nie seker of ek saamstem nie Propatria. Dalk is ek net oningelig - kan jy hierdie "vrugte" deurbrake hier lys. Hiermee bedoel ek deurbrake wat wysigings in regeringsbeleid bewerkstellig het en nie net aanhalings uit Dr Mulder se toesprake nie.

Quote
Buite parlamentere aksies werk natuurlik ook, maar stry ook meer met mekaar en stuur af op verskeie rampe.

As buite parlementêre aksies onsuksesvol is, is dit omdat hierdie groepe so verdeeld is en mekaar met agterdog bejeen (nie altyd misplaas nie), maar dis iets waaraan mens kan skaaf en hopelik met tyd onder mekaar uitstryk. Die verdeeldheid verseker egter weer tot 'n mate dat ons nie al ons eiers in een mandjie pak nie (die silwerrandjie om die donker wolk?)

Om binne-parlementêr verandering te probeer bewerkstellig is opsigself futiel, maak nie saak hoe goed die opposisie partye saamwerk nie. 15 jaar se futiele politiekery deur die VF+ en DA het hierdie logiese feit onderstreep - asook die ANC wat so te sê 'n byna 2/3de meerderheid in die parlement behou.

Ek stem volkome saam met Meerkat as hy sê:

Quote
Die huidige bestel raak egter uit die mode uit onder baie wat daarvoor geval het. Wanneer enige politieke party hom van sy jeug vervreem, is dit dodelik.

Die VF+ het altyd geloop en spog met hul oorwinnings op universiteitskampusse en gesê die Jeug dui die pad aan. Pleks dat Dr Mulder na homself geluister het...
Logged

nagwag777

  • Bravoland Burger
  • *
  • Offline Offline
  • Posts: 137
Re: ‘VF+ is jaloers op Solidariteit’
« Reply #22 on: March 08, 2010, 10:32:35 AM »
Nou het 10 lede van die VF+ se jeug beweging ook blykbaar uitgestap!
Logged
Passievol oor Afrikaans
Pages: 1 [2]   Go Up