Regtelike Sake > Departement van Beveiliging
Teken van die tyd?
(1/1)
nagwag777:
Ek vertrou julle is bewus van die onlangse haatspraak teen Afrikaners wat deur J Malema geuiter is.
Sulke vlakke van rassehaat word deur die regering se leierskap af aangeblaas. Hoe verandwoordelik is dit?
Eerder as om J Malema openlik te beruspe, Het die ANC besluit om hom te verdedig.
Die skrif blyk aan die muur te wees!
Navigation
[0] Message Index
Go to full version