Nuusflits

Aandag aan alle Bravoland Besoekers. Hier kan u 'n aansoek indien om Bravoland Burgerskap te verkry:
http://www.bravoland.co.za/forum/index.php/topic,5566.0.html

Skrywer Onderwerp: Uitdaging aan Malema  (Read 2619 times)

0 Lede en 1 Gas bekyk die onderwerp.

Sanderis

  • Gas
Re: Uitdaging aan Malema
« Antwoord #20 op: March 15, 2010, 02:25:08 PM »
Boo netjies man , hoe lekker lag ek nou .
Ja francois , Malema moet weet hul sal ons nie onderkry nie !

Afwesig nagwag777

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 143
Re: Uitdaging aan Malema
« Antwoord #21 op: March 15, 2010, 02:35:07 PM »
Houtkabouter, jy’s ‘n stouter,
Jy laat jou tog so maklik vang,
En raak dan altyd vreeslik bang,
Jou klein kalant
Ju-li-i-ius

Stortkop apie, hy’s jou basie
Sy naam is Zuma en hy teel
As jy so saam met hom wil steel,
Jou klein kalant
Ju-li-i-ius

Houtkop kindjie, lostong mondjie,
wat jou mannewalis met ons deel.
Jy wat ons plase ook wil steel,
jou klein kalant.
Ju-li-i-ius
Baie Cool
Passievol oor Afrikaans

Afwesig André Strydom

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 2157
Re: Uitdaging aan Malema
« Antwoord #22 op: March 15, 2010, 05:11:02 PM »
Houtkabouter, jy’s ‘n stouter,
Jy laat jou tog so maklik vang,
En raak dan altyd vreeslik bang,
Jou klein kalant
Ju-li-i-ius

Stortkop apie, hy’s jou basie
Sy naam is Zuma en hy teel
As jy so saam met hom wil steel,
Jou klein kalant
Ju-li-i-ius

Houtkop kindjie, lostong mondjie,
wat jou mannewalis met ons deel.
Jy wat ons plase ook wil steel,
jou klein kalant.
Ju-li-i-ius

Pragtig!!!!
Ons Sal!!!

Afwesig RiaanvS

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 63
Re: Uitdaging aan Malema
« Antwoord #23 op: March 15, 2010, 07:23:20 PM »
Ja, ek stem saam, daai twee wit stuggle liedjies is mooi, ek leer kliphard aan hulle woorde.  Sterkte JZ en JM, die Boere gaan nie le nie! 'n nasie wat weer op sal staan!
"Die land is nie meer myne nie; my volk is doodgestry" - C Louis Leipoldt

Afwesig Ben Geldenhuys

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 7622
  • Verkenner
    • Verkenners
Re: Uitdaging aan Malema
« Antwoord #24 op: March 15, 2010, 10:24:33 PM »

Afwesig André Strydom

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 2157
Re: Uitdaging aan Malema
« Antwoord #25 op: March 15, 2010, 11:27:57 PM »
Dankie Ben! Die res van die opname kan by die volgende web-adresse gesien word:


Deel 3:
Ben Geldenhuys on Julius Malema - Part 3.wmvHQ


Deel 4:
Ben Geldenhuys on Julius Malema - Part 4DQ
Ons Sal!!!

Afwesig nagwag777

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 143
Re: Uitdaging aan Malema
« Antwoord #26 op: March 16, 2010, 08:54:59 AM »
Ek is so omgekrap nadat ek hierdie video's gekyk het. Die deel van die onderhoud wat aan Mr. Geldenhuys en sy vriend toegestaan is, sinspeel die SAUK se idee van regverdig. Ons verteenwoordigers het nietemin hulle tyd baie goed gebruik en ons is trots op hulle. Die verwronge idees van die ander sprekers is lagwekkend.
Passievol oor Afrikaans

Afwesig nagwag777

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 143
Re: Uitdaging aan Malema
« Antwoord #27 op: March 16, 2010, 09:04:32 AM »
"What are you saying to this invitation?"
Watter arrogante spul mense (omroeper ingesluit)!
Passievol oor Afrikaans

Afwesig Anné Thiart

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 336
Re: Uitdaging aan Malema
« Antwoord #28 op: March 16, 2010, 04:35:43 PM »
Ek wil net gou seker maak, val Afriforum se optog om briewe by die ANCJL af te lewer, nou toevallig op dieselfde tyd as Ben se uitdaging aan Malema by Fort Schanskop?
"Ons glo in die beskikking van 'n alwetende, alwyse Skepper - daarom lê daar in die terugblik op ons stryd in die verlede die sterkste motivering..."
- Elizabeth Verwoerd

Afwesig Francois Coetzee

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 77
  • Invictus
Re: Uitdaging aan Malema
« Antwoord #29 op: March 17, 2010, 08:18:00 AM »
Het iemand al aan 'n idee gedink hoe om die Verkenners verby die Monument se sekuriteit te kry...?  ;)

Vriendelike groete

Afwesig Ben Geldenhuys

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 7622
  • Verkenner
    • Verkenners
Re: Uitdaging aan Malema
« Antwoord #30 op: March 17, 2010, 12:27:53 PM »
Het iemand al aan 'n idee gedink hoe om die Verkenners verby die Monument se sekuriteit te kry...?  ;)

Vriendelike groete

Francois,

Ek neem aan jy verwys na die verbod wat daar was op die Verkenners om die monument te besoek. In 'n onlangse gesprek met die persoon wat die verbod geplaas het, is ons in kennis gestel dat daar nie so verbod is nie. In tussen het die Verkenners al by verskeie geleenthede die monument besoek.


Share me

Digg  Facebook  SlashDot  Delicious  Technorati  Twitter  Google  Yahoo

 


* Nuwe Inskrywings


SA Topsites



SA Topsites :: .

SimplePortal 2.3.3 © 2008-2010, SimplePortal