Skrywer Onderwerp: Uitdaging aan Malema  (Read 2337 times)

0 Lede en 1 Gas bekyk die onderwerp.

Afwesig Werner Smook

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 1112
  • Verkenner
Uitdaging aan Malema
« op: March 11, 2010, 05:33:54 PM »
Media Verklaring

11 Maart 2010

 
Die Verkenners Beweging van Suid-Afrika, het met woede kennis geneem van die leier van die ANC jeugliga se oproep dat boere geskiet moet word. Sedert 1994, toe die ANC oorgeneem het, is daar reeds meer as 3000 boere, meestal bejaardes en vrouens, op die wreedste moontlike manier op plase vermoor. Die regering van die dag maak ook hierdie moorde af as blote misdaad, maar as mens in ag neem dat in baie gevalle niks gesteel word nie, is dit onsinnig om hierdie wreedheid as blote misdaad af te maak.
 
Malema se uitlating word deur die Verkenners Beweging van Suid-Afrika geag as aanhitsing tot plaasmoorde en is vir die Verkenners totaal onaanvaarbaar. Veral as in ag geneem word dat dit meestal bejaardes en vrouens is wat op plase vermoor word.
 
“As Malema so graag ‘n boer wil skiet, laat hy my kom skiet en nie ander mense aanhits om weerlose bejaardes en vrouens te vermoor nie” het die Nasionale Sekretaris van die Verkenners Beweging, Mnr. Ben Geldenhuys gesê. Hy het bygevoeg: “Om dit vir hom maklik te maak, sal ek op die 19de Maart 2010 om 12h00, by Fort Schanskop vir hom wag”.
 
Die Verkenners Beweging het ook kennis geneem van talle klagtes wat teen Malema ingedien is by die menseregte kommissie, die Verkenners is egter van mening dat hierdie klagtes tot niks sal uitloop, aangesien Malema klaarblyklik  superklas burgerskap het.
 
 
Ben Geldenhuys
Nasionale Sekretaris
Verkenners Beweging van Suid-Afrika
083 309 1300

"Bring bymekaar wat uit innerlike oortuiging bymekaar hoort"
- DF Malan

Afwesig Boo

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 356
'Malema, shoot me instead of farmers'
« Antwoord #1 op: March 11, 2010, 07:46:00 PM »
http://www.iol.co.za/index.php?set_id=1&click_id=13&art_id=nw20100311175807925C597771

The national secretary of the Verkenners Beweging (scouts' movement), Ben Geldenhuys, has challenged ANC Youth League leader Julius Malema to shoot him instead of innocent farmers, and has even named a place, date and time for the event.

In a statement on Thursday, Geldenhuys said the Verkenners Beweging was "furious" about Malema's singing "shoot the boer".

He said that since the ANC had come to power in 1994, more than 3 000 farmers, mainly elderly and female, had been brutally murdered on their farms.

This could not simply be ascribed to crime.

Malema's utterances were considered by the Verkenners Beweging as incitement to murder farmers and were totally unacceptable.

"If Malema is so keen to shoot a boer, let him come shoot me instead of inciting other people to murder defenceless elderly farmers and women.

"To make it easy for him, I will wait for him at Fort Schanskop at 12 noon on March 19, 2010," Geldenhuys said. - Sapa

Sanderis

  • Gas
Re: Uitdaging aan Malema
« Antwoord #2 op: March 11, 2010, 09:15:31 PM »
Ek wonder of dit in Beeld gaan verskyn ?

Afwesig Jan Beyers

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 1333
  • Verkenner


Afwesig Ben Geldenhuys

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 7542
  • Verkenner
    • Verkenners
Re: Uitdaging aan Malema
« Antwoord #5 op: March 14, 2010, 06:35:07 PM »
Vanaand 20h30 op ANCBC3, neem ek deel aan 'n debat oor Malema se uitlatings.

Sanderis

  • Gas
Re: Uitdaging aan Malema
« Antwoord #6 op: March 14, 2010, 09:05:38 PM »
Netjies gedaan Ben , ja daar het hulle dit nou duidelik gesê . Hul sal aangaan met die revolusie tot die meerderheid grond in hul besit is . Dit bring jou by die vraag hoe wil hul dit doen .
O ja , ek het vergeet .... baie eenvoudig ; maak die Boere dood wie se grond dit is .

Afwesig Anné Thiart

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 336
Re: Uitdaging aan Malema
« Antwoord #7 op: March 14, 2010, 09:46:27 PM »
Ben, dit was uitstekend.

Wat vir my net weer opvallend was, is dat die ANC aanvanklik aangevoer het dat dit slegs 'n lied ter herinnering aan die "struggle" was, en dat dit hulle inspireer, maar die Black Conciousness (wat na my mening taamlik verlore was) het later gesê dat die "Boer" die simbool van onderdrukking is, en dat hulle in die liedere die woede en haat uitdruk. "Haat" wat hulle nogsteeds het. Daar het hulle direk die ANC se standpunt teengegaan en bevestig dat hulle die blankes steeds haat.

Hulle teenstrydige argumente laat veel te wense oor.
"Ons glo in die beskikking van 'n alwetende, alwyse Skepper - daarom lê daar in die terugblik op ons stryd in die verlede die sterkste motivering..."
- Elizabeth Verwoerd

Afwesig RiaanvS

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 63
Re: Uitdaging aan Malema
« Antwoord #8 op: March 14, 2010, 09:53:45 PM »
Knap gedaan Ben en Ernst!  Julle het 'n duidelike punt gemaak.

Daardie klomp verwarde ANCYL-ouens, en die black consiousness group het ook duidelik gese waarmee hulle besig is, en dit klink nie mooi nie.  Ek wil net dit se:  die witmense sal rassiste bly vir solank hulle ons uitlok; hulle hou rassisme en apartheid mooi lewendig met hulle liedjies, en;  Waar was hulle sedert 1994?  Watter struggle veg hulle nou?  Die struggle om ryker en skelmer te word!

Kom ons laat leef die uitroep: one boer, one taxi, dalk luister hulle dan!

Groete Boere!
"Die land is nie meer myne nie; my volk is doodgestry" - C Louis Leipoldt

Afwesig Ben Geldenhuys

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 7542
  • Verkenner
    • Verkenners
Re: Uitdaging aan Malema
« Antwoord #9 op: March 15, 2010, 12:32:54 AM »
Dankie almal, dankie ook aan die Verkenners in Engeland wat hierdie op youtube geplaas het:

Geldenhuys v Malema.wmvHQ

Afwesig Adri van Staden

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 1481
Re: Uitdaging aan Malema
« Antwoord #10 op: March 15, 2010, 07:20:06 AM »
Geluk Ben. Die grootste waarde van die onderhoud lê vir my in die fiet dat die twee swartes mekaar weerspreek het - tot so 'n mate dat die waarheid agter die sing van die liedjie duidelik geword het. Dit is jammer dat julle so min praattyd gehad het. Wi liemand nie met 'n stophorlosie gaan meet hoeveel tyd die swartes gehad het en hoeveel die blankes? Maar jy/julle het die tyd wat beskikbaar was, goed gebruik!
... verlustig jou in die HERE; dan sal Hy jou gee die begeertes van jou hart - Ps. 37:4.

Afwesig nagwag777

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 143
Re: Uitdaging aan Malema
« Antwoord #11 op: March 15, 2010, 10:19:41 AM »
Dankie dat u 'n standpunt inneem Mr. Geldenhuys.
Ek stem saam dat dit tyd is om ruggraat te wys en ek hoop dat u optrede menigte Afrikanerhart sal aanspoor om nie als te verdra wat aan ons uitgedeel word nie.

Passievol oor Afrikaans

Op kantoor Sjarko

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 513
  • Verkenner
Re: Uitdaging aan Malema
« Antwoord #12 op: March 15, 2010, 12:11:09 PM »
Die 2 terroriste beweer die liedere is "tradisionele" erfbesit en beeld hulle "struggle" uit. Aangesien ons nou die onderdruktes is, kan ons mos ook ons eie "struggle" lied sing. Veral as dit op die wysie van 'n tradisionele liedjie is. Miskien iets soos hierdie wat op die wysie van "Bobbejaan klim die berg" is.

Die swartes betree my plaas, moorddadig en veglustig
Die swartes betree my plaas, moorddadig en veglustig
Die swartes betree my plaas om ons boere te vermoor
Skiet dood die barbaarse bobbejaan
O moenie huil nie, o moenie treur nie, ons eie volkstaat kom weer
O moenie huil nie, o moenie treur nie, ons eie volkstaat kom weer

Wat dink julle ?

Sanderis

  • Gas
Re: Uitdaging aan Malema
« Antwoord #13 op: March 15, 2010, 12:17:52 PM »
Uitstekend ! Sjarko , ek het iets meer dramaties in gedagte gehad soos die herbewoording van die Stem wat so paar jaar terug gewild was .

Afwesig Ben Geldenhuys

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 7542
  • Verkenner
    • Verkenners
Re: Uitdaging aan Malema
« Antwoord #14 op: March 15, 2010, 01:17:16 PM »
Vir die wat belangstel, daar is 'n onderhoud vanmiddag op Volksmikrofoon.

Op kantoor Sjarko

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 513
  • Verkenner
Re: Uitdaging aan Malema
« Antwoord #15 op: March 15, 2010, 01:24:04 PM »
Malema skuldig aan haatspraak
2010-03-15 11:26

Sapa

Die gelykheidshof in Johannesburg het Maandag vir Julius Malema, die ANC-jeugleier skuldig bevind op aanklagte van haatspraak en teistering.

"Die hof is tevrede met die uitspraak dat die uitlating van die gedaagde gelykstaan met haatspraak,” het die landdros Colleen Collins gesê.

"Die woorde wat uitgelaat is, dra by tot teistering soos gestaan in die wet van gelykheid.”

Collins het Malema beveel om ’n publieke verskoning binne die volgende twee weke te maak.

Hy moet ook R50 000 binne een maand aan ‘n sentrum vir mishandelde vrouens skenk.

Collins het woorde van wysheid aan Malema in haar uitspraak ingesluit.

“"Mr. Malema, wees versigtig om nie in ‘n man te verander wat gereeld iets sê, maar nooit praat nie.”

Malema was nie by die hofuitspraak teenwoordig nie.

http://www.beeld.com/Content/Suid-Afrika/Nuus/1928/06988ddc0dc24810a042e5be6e2adf09/15-03-2010-11-26/Malema_skuldig_aan_haatspraak

Afwesig Adri van Staden

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 1481
Re: Uitdaging aan Malema
« Antwoord #16 op: March 15, 2010, 01:30:41 PM »
Hierdie beslissing handel oor beledigende woorde wat hy oor Zuma kwytgeraak het. Wanneer gaan hy verhoor word vir sy haatspraak jeens boere?
... verlustig jou in die HERE; dan sal Hy jou gee die begeertes van jou hart - Ps. 37:4.

Afwesig Adri van Staden

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 1481
Re: Uitdaging aan Malema
« Antwoord #17 op: March 15, 2010, 01:45:13 PM »
Die 2 terroriste beweer die liedere is "tradisionele" erfbesit en beeld hulle "struggle" uit. Aangesien ons nou die onderdruktes is, kan ons mos ook ons eie "struggle" lied sing. Veral as dit op die wysie van 'n tradisionele liedjie is. Miskien iets soos hierdie wat op die wysie van "Bobbejaan klim die berg" is.

Die swartes betree my plaas, moorddadig en veglustig
Die swartes betree my plaas, moorddadig en veglustig
Die swartes betree my plaas om ons boere te vermoor
Skiet dood die barbaarse bobbejaan
O moenie huil nie, o moenie treur nie, ons eie volkstaat kom weer
O moenie huil nie, o moenie treur nie, ons eie volkstaat kom weer

Wat dink julle ?

Glad nie sleg nie! Kon dalk sterker woorde gebruik het, maar aan die ander kant: ons is darem seker meer beskaafd as JZ en Malema ...
... verlustig jou in die HERE; dan sal Hy jou gee die begeertes van jou hart - Ps. 37:4.

Afwesig Boo

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 356
Re: Uitdaging aan Malema
« Antwoord #18 op: March 15, 2010, 02:18:12 PM »
Houtkabouter, jy’s ‘n stouter,
Jy laat jou tog so maklik vang,
En raak dan altyd vreeslik bang,
Jou klein kalant
Ju-li-i-ius

Stortkop apie, hy’s jou basie
Sy naam is Zuma en hy teel
As jy so saam met hom wil steel,
Jou klein kalant
Ju-li-i-ius

Houtkop kindjie, lostong mondjie,
wat jou mannewalis met ons deel.
Jy wat ons plase ook wil steel,
jou klein kalant.
Ju-li-i-ius

Afwesig francois.conradie

  • Besoeker
  • *
  • Poste: 21
Re: Uitdaging aan Malema
« Antwoord #19 op: March 15, 2010, 02:22:22 PM »
Boodskap aan malema:

Die Boerejeug is reg, gaan lees ons lied se woorde, ons gaan nie terug staan nie seun...

http://www.bravoland.co.za/forum/index.php/topic,5301.0.html


Share me

Digg  Facebook  SlashDot  Delicious  Technorati  Twitter  Google  Yahoo

 


* Nuwe Inskrywings


SA Topsites



SA Topsites :: .

SimplePortal 2.3.3 © 2008-2010, SimplePortal