Algemene Sake > Rekenaars en Internet

Google Vertaler

(1/2) > >>

nagwag777:
Ek weet nie of almal bewus is van Google se vertaler nie.Bo op die skerm behoort vertaler opsies te verskyn. 'n Mens kan nou basies enige taal oorvertaal in 'n ander taal.Ek het dit ook op Bravoland gebruik en dit werk baie goed.

Adri van Staden:
Dit is hoe dit werk:

By Jeffreysbaai se karavaanpark het Monica, die kampbestuurder, die kwikkies geleer om kaas in haar kombuis op die wasbak te kom haal. Toe ek laasjaar daar gekamp het, het die kwikkies ook geleer om kaas binne my motorhome te kom haal. As die kaas klaar was en ek besig was om nuwes te sny, het die enetjie hier vlak by my kom sit en kyk hoe ek die kaas sny. Ons het ook 'n seemeeu gevoer wat oud was en nie meer self kos kon kry nie. Hy het elke dag gekom om sy kos te kry en dan het hy op stil plekkie op die grasperk gaan le waar hy nie gepla word nie. Nadat ons weg is, het hy steeds die motorhome kom soek, maar gelukkig het Monica na hom omgesien totdat hy kort daarna dood is.

Google se vertaling:

"By Jeffreys Bay's caravan was Monica, the kampbestuurder the kwikkies learned to cheese in her kitchen on the sink to collect. When I was there last year my wife had the kwikkies also learned that cheese in my motorhome to come out. When the cheese was finished and I was working to cut new ones, the level enetjie here come sit with me and see how I cut the cheese. We also have a seagull made which was old and no longer takes himself could not find. He came every day to get his food and then he was silent on the lawn plekkie le go where he not be bothered. After we are gone, he always comes looking motorhome, but fortunately, Monica looked after him until he died shortly thereafter."

(Met erkenning aan Wegsleep  se forum.)

nagwag777:

--- Aanhaling van: Adri van Staden op March 18, 2010, 11:56:41 AM ---Dit is hoe dit werk:

--- End quote ---
Baie komies Adri
Sommige Afrikaanse woorde kan net nie direk oorvertaal word nie!

André Strydom:

--- Aanhaling van: nagwag777 op March 18, 2010, 12:04:38 PM ---

Daar is geen elektroniese Vertaler wat Afrikaans kan praat nie. Ons het al baie probeer. Vir interessantheid, hier is dieselfde teks vertaal deur "www.interpret.co.za":

at jeffreysbaai's karavaanpark have monica, the kampbestuurder, the kwikkies being taught at/to cheese in her kitchen on the wasbak to come haal. when i laasjaar there gekamp have , has the kwikkies also being taught at/to cheese within my motorhome to come haal. if/as the cheese finished has been and i busy has been at/to new ones to is cutting , has the enetjie here level by my come sit and look how i the cheese is cutting . we have also a gull gevoer that/what old has been and nolonger self costing could get not . he has each day gekom at/to she/his costing to get and then have he on quiet plekkie on the lawn goes le in which/where he not troubled does not get . after our being gone , have he still the motorhome come look for , but fortunately have monica after him omgesien till he short afterwards dead is. ...

Nie net is die woorde 'n probleem nie maar ook die grammatika.

Gevolgtrekking: I can talk the red tale much more deliciously than these electronic transtalers!  :P ;)

Adri van Staden:
Die ingels klink baie na êfriekin ingeliesh. Dalk is die probleem wie die vertaler is ...

Navigation

[0] Message Index

[#] Next page

Go to full version