Publieke Kantoor van die Volksraad > Algemene Klagtekantoor
Wel gedaan Ben
(1/1)
nagwag777:
Die delemma het toe nie opgedaag nie.
Drie verse van Die Stem is uit volle bors gesing en 'n verklaring is aan die Boerevolk gelees!!!
Nou weet hulle ten minste dat hulle deelmet 'n volk wat doen at hulle se!
Adri van Staden:
Ek het sopas 'n persverklaring van Rooigert gekry waarvolgens die Verkenners verbied was om vandag en môre op die terrein van die VTM te kom. Fort Schanskop is glads verbode terrein vir enige besoekers vir die twee dae. Wat het daarvan geword?
nagwag777:
--- Aanhaling van: Adri van Staden op March 19, 2010, 01:44:29 PM ---Ek het sopas 'n persverklaring van Rooigert gekry waarvolgens die Verkenners verbied was om vandag en môre op die terrein van die VTM te kom. Fort Schanskop is glads verbode terrein vir enige besoekers vir die twee dae. Wat het daarvan geword?
--- End quote ---
Dis reg. Ek het vroeer op 'n ander forum gelees dat hulle toegang geweier was en op 'n oop veld of iets net buite Fort Schanskop vergader het.
Die SAPD het ook glo 'n chopper gebruik om sake te monitor.
propatria:
Ek was daar, en moet se die polisie het in groot nommers gekom, een deel van hulle groep was by die vergadering van Boere en die groter deel was Suid van die monument op 'gereedheids grondslag' ha ha ha
Verder was daar heelwat pers,
Toe die polisie my voertuig van hoek tot kant deursoek, (tot my rekenaarsak) het ek hoop gehad dat Malema dalk kan opdaag. Die polisie helikopter was ook maar in die omgewing, en ek het vir die eerste keer in n lang tyd 3 Puma's gesien, seker die hele lugmag op n 'power display' gewees.
Nou ja, hulle het ons nie veel afgesit nie en dit was lekker om n paar Boere bymekaar te sien, dit laat mensnogal terug verlang na die beleg van Pretoria waar ons so lekker opskop in die straat gehou het ens.
Meer sulke aksies sal waardeer word, dit hoef nie roter te wees as vandag sin nie.
Ek was ook bly om te sien dat dit baie goed ondersteun was deur BVS manne. Barend het van Nylstroom af gekom.
Ben, wel gedaan, ek sal julle vlgende aksies ook ondersteun.
Groete
Ankoren:
"...ons weerstand sal die wêreld verstom..."
Navigation
[0] Message Index
Go to full version