Nuusflits

Aandag aan alle Bravoland Besoekers. Hier kan u 'n aansoek indien om Bravoland Burgerskap te verkry:
http://www.bravoland.co.za/forum/index.php/topic,5566.0.html

Skrywer Onderwerp: Dankie aan Steve, Sean en Gerrie  (Read 1722 times)

0 Lede en 1 Gas bekyk die onderwerp.

Afwesig nagwag777

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 143
Dankie aan Steve, Sean en Gerrie
« op: March 23, 2010, 12:08:40 PM »
Ek waardeer die wyse waarop Steve Hoffmeyr, Sean else en Gerrie Pretorius sonder enige kompromie ons volk verteenwoordig, bemoedig en standpunt inneem.Hulle aksie nou die dag by die ANCYL kantoor bewys dat hulle daad by die woord voeg en ek se dankie aan hulle.
Passievol oor Afrikaans

Sanderis

  • Gas
Re: Dankie aan Steve, Sean en Gerrie
« Antwoord #1 op: March 23, 2010, 12:46:42 PM »
Ek sekondeer .

Afwesig Adri van Staden

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 1564
Re: Dankie aan Steve, Sean en Gerrie
« Antwoord #2 op: March 23, 2010, 01:50:38 PM »
Veral nog as jy in gedagte hou dat JM gedreig het om hulle soos vroeër teen die Zoeloes aan te val uit Lithuli-Huis! En dat die spul hoeka "trigger happy" is!
... verlustig jou in die HERE; dan sal Hy jou gee die begeertes van jou hart - Ps. 37:4.

Afwesig Hektor

  • Besoeker
  • *
  • Poste: 123
Re: Dankie aan Steve, Sean en Gerrie
« Antwoord #3 op: March 23, 2010, 07:56:39 PM »
If it wasn't for Malema, we would have to invent him  ;D .

Afwesig André Strydom

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 2157
Re: Dankie aan Steve, Sean en Gerrie
« Antwoord #4 op: March 24, 2010, 03:44:17 PM »
Afrikaner activist Steve Hofmeyr's letter to Julius Malema

Dear Julius

As of today I withdraw my former World Cup enthusiasm with active endorsements of all warnings to potential visitors until your leadership rebuke you as we see fit.

Tomorrow, after you’ve shot the Boere you will still be a pitiful black African living in denial of your own impotence parading as a fake achiever without contributing to the world a single original idea.

Yours is mere envy disguised as hatred as nothing you say, wear, drive and steal alas, even your idiocy, is a luxury born of this continent.You must appeal to base sentiment as Africa has yet to yield a single intellectual, a single thought school, a single intellectual thought not inspired by the very West you and Mugabe detest.

You have been a phony from the day you set out to champion a defiance from a period you we not even born.

You are still consuming from that productive era living in the lap of luxury thanks to the taxes of the very people you want to shoot, the only tribe to sacrifice a third of its population to breath in the African air.

In history South Africans will choose to forget you when the only thing you should be remembered for is you share in the falling short of a brilliant idea: a working South Africa.

You are a black man. To be proud you must pander to white ideas: you must drive cars, live in expensive hotels, wear suits, be Christian, do unions, be Communist, wear wigs, speak English and play soccer.

Although I know better, you will enforce the stereotype of how Africans are globally viewed... with pity.

Steve Hofmeyr
Ons Sal!!!

Afwesig Danie Theron

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 184
  • Verkenner
Re: Dankie aan Steve, Sean en Gerrie
« Antwoord #5 op: March 25, 2010, 06:06:32 AM »
Moet ook nie vergeet hoe Kallie Kriel deur die polisie kordon gebreek het en die naamlys binne in die ANC kantore ingegooi het nie....

Afwesig Ben Geldenhuys

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 7622
  • Verkenner
    • Verkenners
Re: Dankie aan Steve, Sean en Gerrie
« Antwoord #6 op: March 25, 2010, 10:05:17 AM »
Moet ook nie vergeet hoe Kallie Kriel deur die polisie kordon gebreek het en die naamlys binne in die ANC kantore ingegooi het nie....

Ek sal nie vergeet met hoeveel respek hy die naamlys van plaasaanvalle hanteer het nie.

Afwesig Adri van Staden

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 1564
Re: Dankie aan Steve, Sean en Gerrie
« Antwoord #7 op: March 25, 2010, 11:48:16 AM »
Moet ook nie vergeet hoe Kallie Kriel deur die polisie kordon gebreek het en die naamlys binne in die ANC kantore ingegooi het nie....

Ek sal nie vergeet met hoeveel respek hy die naamlys van plaasaanvalle hanteer het nie.

En toe trap die barbare daarop!!!
... verlustig jou in die HERE; dan sal Hy jou gee die begeertes van jou hart - Ps. 37:4.

Afwesig André Strydom

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 2157
Re: Dankie aan Steve, Sean en Gerrie
« Antwoord #8 op: March 25, 2010, 01:42:08 PM »
Moet ook nie vergeet hoe Kallie Kriel deur die polisie kordon gebreek het en die naamlys binne in die ANC kantore ingegooi het nie....
Ek sal nie vergeet met hoeveel respek hy die naamlys van plaasaanvalle hanteer het nie.
En toe trap die barbare daarop!!!

Stem saam! As 'n mens nie respek het vir jou eie nie, hoe kan daar dan van andere verwag word om respek daarvoor te hê? 
Ons Sal!!!

Afwesig Boo

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 356
Re: Dankie aan Steve, Sean en Gerrie
« Antwoord #9 op: March 25, 2010, 02:07:54 PM »
Sjoe, was dit dan disrespekvol van my om my Oupa se begrafnisbrief na 'n week of wat saam met my ander gemors weg te gooi? Beteken die feit dat die brief tussen vrot tamaties, aartappelskille en geroesde blikke iewers op 'n ashoop lê (en heel moontlik verbrand is), dat ek nou geen respek vir my oorle Oupa het nie?

Ek het dit nog altyd bloot as 'n stuk papier gesien met 'n naam daarop. Word ou Bybels nie ook maar van tyd tot tyd weggegooi nie?

Ek wil nie alweer dwarstrek nie, maar as ons houe wil uitdeel moet dit duidelik wees waarom.

Hierdie lyk meer soos "Kallie is 'n vuilgoed, so peper hom met enigiets wat jy kan kry".  Dit sê meer van ons as van Kallie.

Afwesig André Strydom

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 2157
Re: Dankie aan Steve, Sean en Gerrie
« Antwoord #10 op: March 25, 2010, 05:55:28 PM »

Boo, ons moet darem appels met appels vergelyk. Jy gebruik jou oupa se begrafnisbrief as 'n voorbeeld en ek dink nie dit is heeltemal hier van toepassing nie.

My oordeel is dat dit hier gegaan het oor 'n beginselsaak naamlik dat die jeugliga ontvangs moes erken van 'n dokument wat 'n saak gedra het wat wat vir ons as Boere-Afrikaners baie belangrik is. Die jeugliga wou dit nie ontvang nie en wat gebeur toe? Kallie "breek" deur die kordon en smyt die naamlys op die vloer. Hoekom? Wat was sy idee? Wou hy die naamlys ten alle koste binne hulle perseel kry of wat? Wat wou hy gehad het moet die jeugliga met die naamlys maak? Nou smyt Kallie die naamlys op die vloer en die jeugliga se personeel vertrap dit? Wat was daar nou eintlik bereik? NIKS, ZERO, NIL! Dit sou baie beter gewees het as hulle soos beskaafde mense omgedraai het en weggestap het met die naamlys, "ongeskonde", en dit dan aan die groot klok gehang het oor die jeugliga se onbereidwilligheid om die naamlys te ontvang. Die naamlys was nie maar net 'n stuk papier nie! Kallie het daarvan net 'n stuk papier gemaak!

So terloops, ek het nog nooit 'n Bybel van my weggegooi nie en ek sal ook nooit nie. Ek het steeds al my Bybels van my eerste ene wat ek in 1958 gekry het toe ek skool toe is. Van die Bybels is in 'n baie gehawende toestand van die jare se gebruik, maar ek sal dit nooit weggooi nie! 'n Bybel hoort nie op 'n ashoop nie!
Ons Sal!!!

Afwesig Boo

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 356
Re: Dankie aan Steve, Sean en Gerrie
« Antwoord #11 op: March 25, 2010, 08:23:21 PM »
Dankie oom Andre,

Ek ervaar dit maar net as 'n storm in 'n teekoppie, dis al.

Groete

Afwesig André Strydom

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 2157
Re: Dankie aan Steve, Sean en Gerrie
« Antwoord #12 op: March 25, 2010, 09:41:26 PM »
Dankie oom Andre,

Ek ervaar dit maar net as 'n storm in 'n teekoppie, dis al.

Groete

Regso Boo!
Ons Sal!!!

Share me

Digg  Facebook  SlashDot  Delicious  Technorati  Twitter  Google  Yahoo

* Nuwe Inskrywings

SA Topsites

SA Topsites :: .

SimplePortal 2.3.3 © 2008-2010, SimplePortal