Nuusflits

Aandag aan alle Bravoland Besoekers. Hier kan u 'n aansoek indien om Bravoland Burgerskap te verkry:
http://www.bravoland.co.za/forum/index.php/topic,5566.0.html

Skrywer Onderwerp: Miway vertrap Afrikanererfenis  (Read 3164 times)

0 Lede en 2 Gaste bekyk die onderwerp.

ML

  • Gas
Re: Miway vertrap Afrikanererfenis
« Antwoord #40 op: April 23, 2010, 09:26:08 AM »
 
AS hulle ook nou net R110 000.00 eis dan kan die storie winsgewend word!



EIS KERELS EIS.....

Vandermerwe

Dis baie duidelik waar jou lojaliteite lê broer. 

Afwesig Hektor

  • Besoeker
  • *
  • Poste: 123
Re: Miway vertrap Afrikanererfenis
« Antwoord #41 op: April 24, 2010, 12:02:13 PM »
  Vandermerwe

Dis baie duidelik waar jou lojaliteite lê broer.
Wat probeer jy nou se?

ML

  • Gas
Re: Miway vertrap Afrikanererfenis
« Antwoord #42 op: April 28, 2010, 01:19:32 PM »
Sarkasme oor ‘n saak wat hy sien as hipersensitiwiteit, terwyl dit vir baie oor meer as dit gaan; erfenis.  Nee wat dis hoekom ek sê, mens kan mooi sien waar sy lojaliteite lê: goedkoop sensasie/propaganda wat geïgnoreer word of opstaan vir enigiets (maak nie saak hoe onskuldig) jou volk en erfenis aanval.


Share me

Digg  Facebook  SlashDot  Delicious  Technorati  Twitter  Google  Yahoo

 


* Nuwe Inskrywings


SA Topsites



SA Topsites :: .

SimplePortal 2.3.3 © 2008-2010, SimplePortal