Die Vrye Kuber Volkstaat
Portaal
Forum
Help
Teken in
Registreer
Bravoland
»
Regtelike Sake
»
Departement van Arbeid
»
Werksgeleentheid gevra
Nuusflits
Aandag aan alle Bravoland Besoekers. Hier kan u 'n aansoek indien om Bravoland Burgerskap te verkry:
http://www.bravoland.co.za/forum/index.php/topic,5566.0.html
« previous
next »
Print
Pages: [
1
]
Go Down
Skrywer
Onderwerp: Werksgeleentheid gevra (Read 780 times)
0 Lede en 1 Gas bekyk die onderwerp.
Mike
Bravoland Burger
Poste: 277
Werksgeleentheid gevra
«
op:
March 30, 2010, 07:44:26 PM »
Ek is 51 jaar jonk getroud met een afhanklike fisies gesond en op soek na 'n pos in logistiek of 'n tegniese pos. Ek het jare se tegniese ondervinding in rekenaar netwerke en het ook 'n elektriese vaktoets by olifantsfontein geslaag.
Ek sal dit waardeer as daar iemand is wat my kan help, of wat dalk bewus is van 'n geleentheid. Het ook vir 'n paar jaar my eie besigheid gehad maar moes handdoek ingooi agv die ekonomiese ressesie.
Logged
Adri van Staden
Bravoland Burger
Poste: 1564
Re: Werksgeleentheid gevra
«
Antwoord #1 op:
March 31, 2010, 09:04:05 AM »
'n Jong vriendin van ons (Karen Müller) woon tans in die Kaap, maar wil graag Pretoria toe verskuif. Nou soek sy werk. Sy het tot nou by SANCCOB (die sg. pikkewynplaas in die Kaap) gewerk. Daar het sy uiteraard te doene gekry met die versorging van voëls, maar sy het ook kursusse ontwerp en aangebied vir skoliere, sy het besoekers hanteer en was ook soms op tv wanneer daar weer 'n klomp voëls vrygelaat was en dit as nuuswaardig beskou was. Sy is administratief vaardig, sal 'n goeie "PRO" of privaatsekretaresse wees. Haar opleiding behels 'n BSc wat sy aan Kovsies geswot het. Sy is 27 jaar oud en ongetroud. Voorlopig gaan sy by ons loseer. Ek het haar cv beskikbaar. (Haar kontakbesonderhede sal ek net aan bona fide navraers verskaf - maar vir seker net aan sekere streng gekeurde jong manne!)
Logged
... verlustig jou in die HERE; dan sal Hy jou gee die begeertes van jou hart - Ps. 37:4.
Janrencia
Besoeker
Poste: 2
Re: Werksgeleentheid gevra
«
Antwoord #2 op:
January 06, 2012, 08:57:35 AM »
My seun is 27 jaar oud ongetroud en hardwerkend.Hy is bereid om enige iets te doen of te leer,as iemand hom 'n kans kan gee verkieslik met verblyf.het kennis van die bottelstoorwese,glass sny,windskerms insit,kennis van computers,
Logged
Print
Pages: [
1
]
Go Up
« previous
next »
Share me
Smf
Bravoland
»
Regtelike Sake
»
Departement van Arbeid
»
Werksgeleentheid gevra
Nuwe Inskrywings
Polisie verwag spanning by ET-uitspraak
[
Interessantheid vir die dag
]
Sanderis
May 23, 2012, 05:05:07 PM
Volksmoord
[
Volksmoord
]
Karina Marais
May 23, 2012, 10:16:46 AM
Nuusberigte
[
NSA Nuusberigte
]
Bittereinder
May 22, 2012, 04:43:30 PM
Re: Geldenhuys Stamvader
[
Familie Geskiedenis
]
Ben Geldenhuys
May 22, 2012, 04:16:57 PM
Boer is wit, ‘so ek sê nie ja nie’
[
Interessantheid vir die dag
]
Karina Marais
May 22, 2012, 09:33:08 AM
Werksgeleenthede vir Volksgenote
[
Werksgeleenthede vir Volksgenote aangebied
]
Kleinbekkie
May 22, 2012, 07:38:52 AM
Groot Constantia besteel
[
Moderne Geskiedenis
]
Clem de Klerk
May 22, 2012, 05:43:20 AM
Laat ons nooit vergeet nie. . .
[
Departement van Kuns en Kultuur
]
Bittereinder
May 21, 2012, 03:21:30 PM
Werk gesoek
[
Werksgeleenthede vir Volksgenote gevra
]
Karina Marais
May 21, 2012, 02:27:01 PM
Vryheidsoorloggraf geplunder
[
Interessantheid vir die dag
]
Alwyn
May 21, 2012, 09:02:28 AM
SA Topsites
.
SimplePortal 2.3.3 © 2008-2010, SimplePortal