Skrywer Onderwerp: Voortgesette "balbesit lei tot oorwinning"  (Read 1065 times)

0 Lede en 1 Gas bekyk die onderwerp.

Afwesig nagwag777

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 143
Voortgesette "balbesit lei tot oorwinning"
« op: March 31, 2010, 12:42:46 PM »
Diegene wat van rugby hou sal weet dat die spel oor grondgebied en veral ook balbesit gaan. Hy wat heeltyd moet verdedig, gaan een na die ander drie afstaan.
Dis presies wat in hierdie land aan die gang is.Al wat ons doen is verdedig. Hiermee doen ek nie afbreek aan die baie goeie werk wat baie van ons mense doen nie, maar ek dink dat dit tyd geraak het vir ons om op te hou verdedig en die inisiatief meer gereeld op meer gebiede te neem.
Hier is voorbeelde waar ons verdedig:
*  "Shoot the boer" lied*  Berigte van grond gryp*  Moontlike NSA ID's vir Lesotho burgers*  Voortgesette AA en BEE*  Dorpnaam veranderings ens, ens, ens.
Ons is mos slim genoeg om 'n paar inisiatiewe uit te dink in al die verskillende fassette van die samelewing en hulle daarmee te begin belas. En ons moet momentum kry en dit aanhoudend doen.
Passievol oor Afrikaans

Afwesig Hektor

  • Besoeker
  • *
  • Poste: 123
Re: Voortgesette "balbesit lei tot oorwinning"
« Antwoord #1 op: March 31, 2010, 01:01:33 PM »
Dis 'n uiters interessante vergelyking hierdie.

Tot nou toe het die ANC die inisiatief en al die ander tree maar meer of min reaktief op. Selfs die aksies teen Malema is net reaktief. Hy se iets, die ander raak kwaad.
Aanhaling
Ons is mos slim genoeg om 'n paar inisiatiewe uit te dink in al die verskillende fassette van die samelewing en hulle daarmee te begin belas. En ons moet momentum kry en dit aanhoudend doen.
Kies 'n goeie dag, trek reg aan. En dan staan 'n groep met 'n vierkleur by 'n winkelsentrum. Dit klink maklik maar ek dink so 'n aksie verg voorbereiding.

Afwesig vannermerwe

  • Besoeker
  • *
  • Poste: 258
Re: Voortgesette "balbesit lei tot oorwinning"
« Antwoord #2 op: March 31, 2010, 01:15:10 PM »
Nagwag 777,

Ek pleit al jare lank op talle forums dat ons perspektief moet verander van "anti-ANC" na "Pro-Afrikaner".

Baie mense kan nie die verskil insien nie, maar jy het dit nou baie goed opgesom. Die gedagte is om ons eie inisiatiewe te loods, ongeag wat die regering doen. Die gedgate om 'n "Volkstaat" te skep binne die Nuwe SA. Een so voorbeeld sou wees om nuwe "dorpies" of gehuggies op plase te skep waar ons reg op toegang kan bepaal en dies meer. Ek hoop regtig hierdie gesprek groei en loop nie dood soos die vorige kere nie!

Afwesig Mike

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 277
Re: Voortgesette "balbesit lei tot oorwinning"
« Antwoord #3 op: April 01, 2010, 08:18:38 AM »
vannermerwe ek stem heeltemal met jou saam. In vandag se Beeld skryf Andries Cornelissen (gasrebrukskrywer) min of meer oor dieselfde onderwerp. Ons as afrikaners moet ophou om te dink die ANC moet ons spesiaal beskerm of toegewings maak net omdat ons afrikaners is. Hulle gaan dit nie doen nie.

Ons is besig om al ons energie en tyd te vermors deur heeltyd die regering aan te val in plaas daarvan om dit te spandeer op dit wat vir ons belangrik is. Dit is hoekom baie witmense se hou op kla en begin iets doen, maar dit lyk vir my almal sit net en kyk wat die ANC verkeerd doen om te sit en kef.

Ek glo nie aan die storie dat die ANC daarop uit is om die afrikaner aan te val en alles wat afrikaans is wil vernietig nie. Logies! hulle gaan plekname verander nou spandeer ons miljoene rande om dit in hofsake te wil beveg terwyl honderde blankes in armoede leef; maak nie sin nie.

Ons is ook huiwerig om iets aan te pak asof ons bang is vir die regering, intussen steur hulle hulle nie regtig aan wat die afrikaner mee besig is nie. 

Afwesig Adri van Staden

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 1481
Re: Voortgesette "balbesit lei tot oorwinning"
« Antwoord #4 op: April 01, 2010, 08:35:04 AM »
Hierdie kry ek per e-pos. Weet nie wie is die skrywer nie, maar dit is baie interessante leesstof!
   
The economic liberation of Afrikaners
3/24/2010 1:10:24 PM
It is an ironic twist of fate that so far the real beneficiaries of the ending of apartheid are the people who were supposed to have benefited from it whilst it was in existence - the Afrikaners.

During the years of apartheid, there was a culture of entitlement among the volk. With a good education you could end up as a Cabinet minister, a top civil servant, head of a parastasal or a senior executive in an Afrikaans-owned business like the Trust Bank or Sanlam. If you weren't so privileged, you could get a job on the railways as an artisan, join the ranks of the army or police or work for a municipality.

After 1994, all these expectations came to an end. Suddenly Afrikaners were out of power. They had to take a leaf out of Steve Biko's book: you are on your own and you will have to fend for yourself. And they have done so - fantastically well. I was told the other day that the fastest growing element of the Johannesburg Stock Exchange are companies owned and run by Afrikaners. The whole coast north of Maputo in Mozambique is now a string of safari lodges and dive shops established by entrepreneurs from Pretoria. The list goes on and on all around South Africa, and increasingly north of the border and elsewhere in the world.

One could call this phenomenon the great trek into business. Adapt or die, John Vorster said. The Afrikaners voted for the first option individually and collectively. Rather like the Jews in America, the Pakistanis in London and the Chinese in Australia, Afrikaners have a collective consciousness which is the spiritual foundation of an effective commercial network. Language, religion, culture and a common outlook on life bind them into teams that are almost unbeatable when challenged by less cohesive competitors. This trait obviously extends into sport as well. It is a form of ubuntu: you help me and I will help you because together we can achieve more. It's just that you have to speak the taal!

This article was prompted by my wife and I staying one night last week at a brilliant place called Bergwaters Eco Lodge just outside Waterval Boven. It was a real pocket of excellence in the Elands Valley. Run by a young Afrikaans couple, it offered everything from a long, beautiful walk to great food to a comfortable bed. But it was the entrepreneurial spirit that impressed me. She wants to give every room the theme of a herb and he has just bought a local hardware store as a second business. Music to my ears. You should always want to improve, no matter what the current state of your business is.

This all goes to show that we need an entrepreneurial state in contrast to a developmental state. California is the sixth largest economy in the world with only 36 million people. There is no sense of entitlement there. Everybody follows the Steve Biko code: you make it yourself. It would be a real shame if, by replacing one entitlement culture with another, we undermine the truly entrepreneurial spirit that South Africa undoubtedly possesses in its population as a whole. The Afrikaners were liberated by creating a level playing field. Necessity is indeed the mother of invention. Entitlement shackles it.

I conclude with a question: why do you think Jews, Pakistanis and Chinese people perform so much better on other people's playing fields than on their home grounds? They know the result depends entirely on their own efforts. Afrikaners have managed to make this psychological adjustment without having to emigrate. Good for them. The next job is to liberate our black brothers and sisters in the same way.
Send your comments to Clem
Disclaimer: News24 encourages freedom of speech and the expression of diverse views. The views of columnists published on News24 are therefore their own and do not necessarily represent the views of News24.
Click here to read the rest of the story...

... verlustig jou in die HERE; dan sal Hy jou gee die begeertes van jou hart - Ps. 37:4.

Afwesig Boo

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 356
Re: Voortgesette "balbesit lei tot oorwinning"
« Antwoord #5 op: April 01, 2010, 08:38:57 AM »
Afrikaners have managed to make this psychological adjustment without having to emigrate. Good for them. The next job is to liberate our black brothers and sisters in the same way.

Good luck!

Afwesig André Strydom

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 2144
Re: Voortgesette "balbesit lei tot oorwinning"
« Antwoord #6 op: April 01, 2010, 09:05:43 AM »
Hierdie kry ek per e-pos. Weet nie wie is die skrywer nie, maar dit is baie interessante leesstof!
   
The economic liberation of Afrikaners
3/24/2010 1:10:24 PM
It is an ironic twist of fate that so far the real beneficiaries of the ending of apartheid are the people who were supposed to have benefited from it whilst it was in existence - the Afrikaners.


Die skrywer is Clem Sunter en die oorspronklike artikel kan by die volgende adres gevind word:

http://www.news24.com/Content/Columnists/ClemSunter/1329/79006789376740d39cb74dc02840efc7/24-03-2010-01-10/The_economic_liberation_of_Afrikaners
Ons Sal!!!

Afwesig Hektor

  • Besoeker
  • *
  • Poste: 123
Re: Voortgesette "balbesit lei tot oorwinning"
« Antwoord #7 op: April 01, 2010, 07:47:04 PM »
...

Die skrywer is Clem Sunter en die oorspronklike artikel kan by die volgende adres gevind word:

http://www.news24.com/Content/Columnists/ClemSunter/1329/79006789376740d39cb74dc02840efc7/24-03-2010-01-10/The_economic_liberation_of_Afrikaners
En kommentaar is nog oop ook.

Clem moet net nog leer dat politiek altyd vir besigheid maklik kan uithaal (Dis wat in al die kommunistiese en baie Afrikalande gebeur het). Hulle se die swaard is magtiger as die pen, maar die swaard kan maklik enige iemand van kant maak.
En nou ja, ek sien nie juis dat iemand se pen die ANC aan die verpletter is.


Afwesig Ben Geldenhuys

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 7542
  • Verkenner
    • Verkenners
Re: Voortgesette "balbesit lei tot oorwinning"
« Antwoord #8 op: April 01, 2010, 10:54:28 PM »
Oranjekas, oranje sake instituut, oranje sakekamers, radio pretoria, kleinfontein, orania, bcvo, cvo skole, oae, nbbu, ....

Afwesig Hektor

  • Besoeker
  • *
  • Poste: 123
Re: Voortgesette "balbesit lei tot oorwinning"
« Antwoord #9 op: April 02, 2010, 05:41:43 PM »
Oranjekas, oranje sake instituut, oranje sakekamers, radio pretoria, kleinfontein, orania, bcvo, cvo skole, oae, nbbu, ....
... Instellings wat maar eintlik as verdediging of ter ontvlugting gestig is. Die vraag is het hulle al balbesit en waaneer gaan hulle 'n drie druk (Of dan die reeks waarna almal na uitsien).

Afwesig nagwag777

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 143
Re: Voortgesette "balbesit lei tot oorwinning"
« Antwoord #10 op: April 03, 2010, 08:33:38 AM »
Die vraag is het hulle al balbesit en waaneer gaan hulle 'n drie druk (Of dan die reeks waarna almal na uitsien).

Net so. Ons moet inisiatiewe he tot ons voordeel wat heeltyd in hulle gesig is.
Passievol oor Afrikaans

Afwesig vannermerwe

  • Besoeker
  • *
  • Poste: 258
Re: Voortgesette "balbesit lei tot oorwinning"
« Antwoord #11 op: April 04, 2010, 10:59:27 AM »
KOm ons praat "rugby"

Dit is bekend dat die "skare of ondersteuners" 'n span se spelpeil met tot 10% kan verhoog.

Ons, Afrikaners, kort meer ondersteuners. Dit klink dalk simpel, maar die Internasionale media maak ons af as uiterste rassiste wat geen reg op lewe verdien nie. Ons moet die persepsie van die gewone internasionale burger verander na 'n pro-Afrikaner een. Hierdie mense moet in hulle strate optogte hou oor die euwels wat aan die Afrikaner gedoen word. Om die media te probeer verander gaan te lank en te duur wees. Ons moet die boodskap op grondvlak uitkry. Al wat ons moet doen is om in sosiale netwerke oor die wereld hierdie boodskap deur te stuur. Ken jy dalk iemand oorsee?

Afwesig vannermerwe

  • Besoeker
  • *
  • Poste: 258
Re: Voortgesette "balbesit lei tot oorwinning"
« Antwoord #12 op: April 04, 2010, 02:07:19 PM »
Hier is 'n Malema idee:

Solank as wat hulle, "erfenis" gebruik om die sing van "Shoot the farmer" te regverdig, kan ons mos 'n aksie begin om 'n oproep te doen vir alle Afrikaners om hulle ou Republiek vlae weer uit te haal!

Dit is mos tog ons erfenis! Miskien sal hulle dan die punt vang?!


Share me

Digg  Facebook  SlashDot  Delicious  Technorati  Twitter  Google  Yahoo

 


* Nuwe Inskrywings


SA Topsites



SA Topsites :: .

SimplePortal 2.3.3 © 2008-2010, SimplePortal