Afdeling van die Afrikanerfront > Kennisgewings

TLU SA sal Malema graag help om by die tronk uit te kom

(1/1)

Ben Geldenhuys:
TLU SA het sy uiterste tevredenheid met die uitkoms van die dringende aansoek in die Pretoriase Hooggeregshof teen die leier van die ANC Jeugliga, Julius Malema betuig.  Malema is voorlopig verbied om die woorde “Skiet die boere” te uiter.

“Ons het eintlik meer gekry as waarop ons kon hoop.  Wat vir ons insiggewend is, is die feit dat die ANC daarop aangedring het om as party tot die geding gevoeg te word.  Daarmee is ons vermoede van ‘n geruime tyd nou bewaarheid, naamlik dat die ANC hom vereenselwig met daardie woorde en boodskap wat die “liedjie” uitstuur, en dit verklaar nou waarom die leier van die ANC, pres. Jacob Zuma, nog nooit vir Malema gerepudieer het nie.  Die feit dat die ANC die verbod op die sing van hierdie liedjie nou amptelik in die verdere verrigtinge gaan teenstaan, kan vertolk word as dat die party ook voorstander daarvan is dat boere geskiet mag word,” sê mnr. Ben Marais, president van TLU SA.  “Ten minste is ons nou bly dat daardie onduidelikheid uit die weg geruim is.  Hierdie erkenning is ‘n politieke flater van die ANC en kan hom nog duur te staan kom, veral so vlak voor die wêreldbeker sokkertoernooi.”

Mnr. Marais het dit verder beklemtoon dat Malema, en nou ook die ANC en die ANC Jeugliga, aangesien hulle nou ook deur die bevel geraak is, fyn dopgehou sal word.  “Malema het al voorheen te kenne gegee dat hy eerder tronk toe sal gaan as om op te hou om die liedjie te sing.  As hy dit dus nou tog sou wou sing, sal ons met plesier sy wens om in die tronk te beland, laat waar word, want TLU SA sal onverwyld ‘n klagte van minagting van die hof teen hom aanhangig maak,” sê mnr. Marais.

Witkop:
Dankie TLU SA vir die inisiatief en die gevolg. Daar is waarlik niks wat in die oor gefluister word wat nie van die dakke af uitbasuin sal word nie? Volgens die dagblaaie gaan buitelandse joernaliste die begrafnis Vrydag in getalle toesak. Hier is 'n besliste geleentheid vir die Afrikaner om vir 'n oomblik 'n baie bruikbare platform te he.

Sal die regte woord en optrede nie miskien die versteekte mag van die Afrikaner wys nie: dat 'n miskende minderheidsgroep die meerderheid se wereldbeker sokkerdrome soos mis voor die son laat verdwyn nie?

Winter:
As die wêrelbbeker sokker 'n sukses is, sal dit toegeskryf word aan die klomp volksvreemdes.
As dit 'n mislukking is sal dit weer voor ons deur gegooi word omdat ons dit nie wou steun nie.
Hoe dit ook al sy, laat dit 'n suksesvolle mislukking wees want al daardie sogenaamde inkomste uit dit gaan elk geval in die verkeerde hande val.

Hulle kan hulle "skiet wie weet wat" sing, ons sal ons ou SA vlae waai saam met die ander boere vlae. Hulle onsinnige liedjies is hulle manier van uitdrukking gee aan hul gevoel, ons vlae, simbole en liedjies is ons manier.

WB

Karina Marais:
Ek het die volgende boodskap van 'n vriend op Facebook ontvang, hy het dit weer by iemand anders gekry, maar dit is nogal baie insiggewend:

Onlangs het ek twee baie interessante gesprekke met 'n swartman gehad. Volgens hom het my boek, Scourge of the ANC, sy oë oopgemaak vir die dreigende ramp in Suid-Afrika soos wat dié beweging ons land verder en verder oor die afgrond sleep.

Maar toe vertel hy my iets wat my koue rillings gegee het: dat Thabo Mbeki reeds tien jaar gelede 'n meesterplan ontplooi het om van die blankes in Suid-Afrika ontslae te raak. Mbeki se strategie rus op twee bene: die stimulering van die plaaslike swart geboortesyfer deur kindertoelaes en die oopgooi van ons landsgrense sodat swartes vanuit die hele Afrika die oorblywende wit residensiële enklawes in die land kan oorstroom.

My swart kennis is 'n oud-PAC-man en staan dus objektief teenoor die ANC, wat hy sien as 'n party wat deur Xhosa-intellektuele oorheers word. Die interessante ding omtrent die Xhosa-intellektuele is dat hulle blykbaar meerderwaardig teenoor die res van die swartes in die land voel wat nie oor hul linkse opvoeding, wat deels deur die Kommunistiese Party en deels deur die Anglikaanse kerk voorsien is, beskik nie. Mandela, die skrywer van How to be a good communist, is 'n sprekende voorbeeld van 'n Xhosa-intellektueel, maar so ook natuurlik Mbeki.
Aan die ander kant voel die Xhosa-intellektuele minderwaardig teenoor die blankes en veral vanweë die geskiedkundige voorval toe die 11-jarige profetes, Nongkwasi, voorspel het dat die son op 18 Februarie 1857 rooi sou opkom, waarna die voorvaders die blankes in die see sou jaag. Maar eers moes die Xhosas al hul beeste doodmaak. Historici beraam dat die Xhosas op Nongkwasi se aandrang 300 000 tog 400 000 beeste van kant gemaak het.

Natuurlik is die voorspelling nooit bewaarheid nie en het die son op 18 Februarie 1857 net normaal op die horison verrys. Die gevolglike hongersnood onder die Xhosas wat hul beeste manies om die lewe gebring het, het blykbaar die Xhosa-getalle van 105 000 tot 27 000 laat afneem. Intussen het die vrugbare Xhosas uiteraard weer vermeerder van die destydse 27 000 tot die huidige 8 miljoen, geen geringe prestasie nie!

Maar die sielkundige en politieke gevolge van Nongkwasi se rampspoedige visioen is nog lank nie verby nie. Volgens my swart geesgenoot - soos wat die gesprek gevorder het, het ons allerlei raakpunte in ons denke ontdek - het die Xhosa-intellektuele almal 'n obsessie oor Nongkwasi. Die kombinasie van vernedering en mislukking wat op haar droom gevolg het, spook nog steeds by die Xhosa-leierskap, waaronder Mandela en veral Mbeki.

Nongkwasi en 'n medeprofetes, NonkosiDaarom het Mbeki 'n meer rasionele manier bedink om die vernedering en neerlaag van die Nongkwasi-insident te wreek. Pleks van 'n massa-offerande van beeste om die voorvaders te laat opstaan, vertrou Mbeki op die miljoene swart jeugdiges wat deur die ANC se bevolkingstimulasieprogram verwek word, asook die massa-immigrasie vanuit Afrika suid van die Sahara, om die blankes dié slag werklik vanuit die land te suiwer.

Dié tweepuntplan - die stimulering van die bevolkingsaanwas en die oopstel van ons grense - is reeds aan die gang en die Zuma-ANC gaan dit nie keer nie.

Volgens die minister van sosiale ontwikkeling, Edna Molewa, ontvang 13 miljoen inwoners van Suid-Afrika tans toelaes van die staat. Onder hulle tel 9 miljoen kinders.

Hoewel ek in The Scourge of the ANC mense attent wou maak op die implikasies van die ANC se natalistiese bevolkingsprogram, het my swart kennis my op 'n skrikwekkende aspek gewys waaraan ek self nie gedink het nie: In 'n hoë persentasie van gevalle waar om kindertoelaes aansoek gedoen word, geskied dit ná ouer swart mans skoolmeisies van jonger as sestien swanger gemaak het.

Om seksueel met iemand jonger as sestien te verkeer, is statutêre verkragting. Mbeki se plan om deur kindertoelaes die swart bevolking te stimuleer, subsidieer dus regstreeks of onregstreeks die massaverkragting van honderde duisende, indien nie miljoene, kinders onder sestien. Die babas wat so verwek word, word dikwels voortydig gebore vanweë die jeug van hul moeders. Nie net word die druk op ons reeds oorbelaaide openbare gesondheidstelsel hierdeur verhoog omdat sulke suigelinge tyd in broeikaste moet deurbring en ander vorme van spesiale behandeling moet ontvang nie, maar hulle word haglik verwaarloos. In die eerste plek is hulle liefdeloos verwerk om vir 'n toelae in aanmerking te kom. Uit die geledere van daardie nege miljoen kinders waarvan die ouers, let wel, toelaes ontvang, word die volgende geslag misdadigers wat "apartheid" en blankes vir hul toestand gaan blameer, letterlik geteel.
Ceausescu en Kim Il-soeng in Noord-Korea tydens 1971 Die enigste ander voorbeeld in die onlangse geskiedenis wat met Mbeki en die ANC se geboortebeleid vergelyk kan word, is dié van die Roemeense diktator Nikolai Ceauşescu. Ceauşescu het in die sestigerjare gesinne sonder kinders swaar belas en geboortebeperking feitlik onmoontlik gemaak. Vroue met vyf kinders of meer is deur die staat met allerlei voordele beloon.

Ceauşescu is veral deur Mao se Kulturele Revolusie beïnvloed, asook die Noord-Koreaan Kim Il-soen se opvatting van "Djoesjê" wat letterlik beteken: "die mens is meester van alles is en besluit alles". Soos Mao en Kim Il-sung het Ceauşescu die "totale transformasie van die samelewing" nagestreef. Totale transformasie deur bevolkingsaanwas... klink dit dalk bekend?
Voedselskaarste en hongersnood is vir die ANC van sleutelbelang omdat dit die "nuwe geslag vryheidsvegters" wat met kindertoelaes geskep word tot misdaad en geweld sal oorhaal. Vandaar grondhervorming waarvan die doel tweeledig is: om Afrikanerboere van hul plase te verjaag en om voedselproduksie te verlaag sodat die jeugdige bevolking honger en meer aggressief kan raak. Mandela het die houding van die Xhosa-intellektuele destyds opgesom toe hy gesê het dat "diegene wat nie met die nuwe Suid-Afrika tevrede is nie maar kan emigreer".

Hy kon seker bygevoeg het: en daardie blankes en Afrikaners wat nie wil emigreer nie, sal deur ons verwekte kindersoldate doodgemaak word.
Die Xhosa-weerwraak vir Nongkwasi se fout is reeds in volle swang en dié keer gaan die blankes wel in die see gejaag word. Aldus my swart vriend.

Navigation

[0] Message Index

Go to full version