Nuusflits

Aandag aan alle Bravoland Besoekers. Hier kan u 'n aansoek indien om Bravoland Burgerskap te verkry:
http://www.bravoland.co.za/forum/index.php/topic,5566.0.html

Skrywer Onderwerp: Oproep tot aksie  (Read 2780 times)

0 Lede en 3 Gaste bekyk die onderwerp.

Afwesig Wilco

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 54
Re: Oproep tot aksie
« Antwoord #20 op: April 14, 2010, 01:35:06 PM »
Registreer by die VVK en sluit aan by die kommandokorps.

Afwesig van zyl

  • Besoeker
  • *
  • Poste: 122
Re: Oproep tot aksie
« Antwoord #21 op: April 14, 2010, 02:14:10 PM »
Ek dink ons verstaan mnr Badenhorst verkeerd manne. WAT hy se is daar is nie tyd nie . Kom ons stel dit so, Hoeveel blankes is nou geroof en gemoor van oom ET se dood af tot vandag. Hoeveel bloed gaan daar nog loop en op wie se hande is dit as ons bly wag en maande vat om te stem en besluite te neem.
 Wat hy se is ja vvk is reg ,ja kommando is reg maar kry 'n lewe.Dis nie n mars of op tog vir zuma en anc nie dis nie om te onderhandel nie. Dis n byeenkoms van die volk op ons grond by ons unie gebou  dan stem ons vir wat ookal besluit moet word daar en dan(2dae proses)gaan dan heen en maak wat die volk besluit het met onmidelike instelling.
« Laaste verandering : April 14, 2010, 03:13:16 PM deur Kleinbekkie »
Uit die wit bulle geslag sal ons die stryd oorwin.

Badenhorst

  • Gas
Re: Oproep tot aksie
« Antwoord #22 op: April 14, 2010, 02:18:28 PM »
Ek praat volgende woensdag aand met die SP en sal dan weer pos.

Staan op vir wat jy glo en wil bereik!

Moenie sit en movie kyk nie, maak een.

Afwesig van zyl

  • Besoeker
  • *
  • Poste: 122
Re: Oproep tot aksie
« Antwoord #23 op: April 14, 2010, 02:27:25 PM »
Dis jamer daar is  nie iets sterker by die koffie kroeg nie Badenhorst ander kon ons nou ietsie saam geniet het.
Uit die wit bulle geslag sal ons die stryd oorwin.

Sanderis

  • Gas
Re: Oproep tot aksie
« Antwoord #24 op: April 14, 2010, 02:33:31 PM »
Dié tyd van die dag alkoholiese verversings geniet ?
Ek sê eerder niks , duidelik beweeg ons nie op dieselfde golflengte nie .

Afwesig van zyl

  • Besoeker
  • *
  • Poste: 122
Re: Oproep tot aksie
« Antwoord #25 op: April 14, 2010, 02:46:37 PM »
Ha,ha,ha .......... As die skoen jou pas geniet hom.Dis gewoonlik die verskil tussen droomers en werkers. Duidelik weet jy dan nie hoe om na n dag se sweet en harde werk goed af te sluit nie of om n goeie oomblik te bevestig nie.
 As ek reg is was dit nogal tradiesie van die BOERE.
Dankie vir die ligte oomblik dit het my dag sommer opgekikker.
Uit die wit bulle geslag sal ons die stryd oorwin.

Badenhorst

  • Gas
Re: Oproep tot aksie
« Antwoord #26 op: April 14, 2010, 02:49:01 PM »
Ek is seker ons het reeds geweet ons is nie op dieselfde golflengte nie nog voor van Zyl sy pos geskrywe het.

Sanderis

  • Gas
Re: Oproep tot aksie
« Antwoord #27 op: April 14, 2010, 03:31:29 PM »
Ek het nie alkohol nodig om te ontspan nie , ek drink glad nie . Behalwe vir dit is ek 1 van die statistieke van die armblankes , dus kan ek nie alkohol bekostig nie selfs al was ek lus vir 'n drankie !
Toe ek jonger was het ek genoeg gesuip dankie ! en bevind dit is nie goed vir my liggaam of siel om dit so te besoedel en vernietig nie .
Daar is belangriker dinge in die lewe as om gesope daardeur te gaan en halfdeurdenkte aksies te loods wat net skade kan veroorsaak .
Geniet jul drankie !

Badenhorst

  • Gas
Re: Oproep tot aksie
« Antwoord #28 op: April 14, 2010, 03:48:28 PM »
sanderis jy maak nie sin nie. van Zyl het slegs gepos dat as daar iets sterker was as koffie dat ek en hy nou lekker sou praat.

Ek drink ook glad nie (nie omdat ek dit nie kan bekostig nie maar omdat dit nie vir my lekker is nie) dit punt wat jy wel mis soos baie ander van my punte is dat hy meen ek en hy sal goed oor die weg kom wat on siening oor die huidige omstandighede waarin ons ons bevind aanbetref.

Een van die statistieke van die armblankes? Het die "shack" waarin jy tans sit sonder werk en kos dan gerieflik nie net krag nie maar ook toegang tot die internet? Jy weet nie wat 'n armblanke is nie.

Met jou stelling oor halfdeurdenkte aksies het ek net twee woorde te se: slaap lekker

Sanderis

  • Gas
Re: Oproep tot aksie
« Antwoord #29 op: April 14, 2010, 03:58:22 PM »
Wie maak nie sin nie ? Sê jý vir my wat beteken "sterker as koffie " .
Ja , ek het nie elektrisiteit nie maar wel 'n battery met inverter . Ek is opsigter van 'n perseel waar ek tevrede moet wees met R400 per maand as ek gelukkig is !
My shack : weet jy hoe lyk my huis ?
Ja ek slaap rustig , in die somer met my deure en vensters oop ; ek vrees nie die dood of die swart oormag oor ons nie nog minder leë dreigemente nie .

Afwesig Kleinbekkie

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 7643
  • Christa Burger
Re: Oproep tot aksie
« Antwoord #30 op: April 14, 2010, 04:00:27 PM »
Julle is besig om forumreels te oortree. Hou by die draad asb.
Moed Vryheid Eer

Badenhorst

  • Gas
Re: Oproep tot aksie
« Antwoord #31 op: April 14, 2010, 04:11:14 PM »
Jammer Kleinbekkie ek is net nie een wat stil bly as iemand my oordeel vir watter rede okal nie. Ek sal voortaan by die draad hou.

Ek stel weer die punt dat ek hier is tot oproep van VOLKSGENOTE om tot aksie oor te gaan. Alhoewel nog baie onderhandelings moet plaasvind is my voorstel steeds op die tafel en sal ek die mede burgers verwittig van die reelings sodra dit bepaal is.

Afwesig Kleinbekkie

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 7643
  • Christa Burger
Re: Oproep tot aksie
« Antwoord #32 op: April 14, 2010, 04:17:51 PM »
Dankie, Badenhorst
Moed Vryheid Eer

Afwesig van zyl

  • Besoeker
  • *
  • Poste: 122
Re: Oproep tot aksie
« Antwoord #33 op: April 14, 2010, 05:27:54 PM »
Badenhorst dankie vir daardie pos stukke ek was n biekie van lug af. Ek dink da is gese wat gese kon word. Dankie Kleinbekkie ek vind dit ook maar moeilik om stil te bly. Ek is geneig om n ding te se soos dit is. Jy is reg ons moet bepaal op die draad van die probleem.
Badenhorst ek sien uit na jou terug voer met jou geselsie met sp. IS dit n geslote gesprek of kan ek en nog dalk by wees.
Uit die wit bulle geslag sal ons die stryd oorwin.

Afwesig MEERKAT

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 902
Re: Oproep tot aksie
« Antwoord #34 op: April 14, 2010, 10:32:54 PM »
Die gemoedere loop hoog, en n mens het begrip vir die ongeduld. Daar is baie menings oor hoe en waar gemobiliseer moet word, en oor watter aksies geneem moet word.

Een ding is seker - moenie dat emosies die grondslag wees van enige oproep tot aksie nie - emosies koel af, en wat dan? Liewer gladnie as halfgebak!

Daardie bravado wat ervaar word na  n paar drankies om die braaivleisvuur, dui ook nie die pad aan na vryheid nie.

Veel beter sal dit tog wees as die vyand sy hand oorspeel, en die teenreaksies daaruit voortspruit uit nood en kille vasberadenheid? Dan moet daar egter nie onduidelikheid wees oor strategie en taktiese doelwitte nie - hieraan moet gewerk word, en eenstemmigheid moet bereik word. Dit is egter n ander gesprek.

Dus moet ons ook nie te veel verantwoordelikheid neem, en te veel namens andere praat nie. Nie as ons nie self deel van die oplossing is nie. Het ons dan n Volk van rusbank-leiers geword?

Daar gaan nou vele oproepe op van "Genoeg is Genoeg", maar wat dink die mense van Calvinia, Vryheid, Pietersburg en Hertzogville? Hulp word benodig met die beheer, organisering, rigtingewewing en koordinering in hierdie verband.

Elke streek moet tog kan verklaar waar hy staan, en waar hy wil wees. Hieraan moet nog hard gewerk word.

Ja, die aanhoudende wreedaardige en lafhartige aanvalle op ons mense maak dat iets binne mens wil breek. Daardie gedeelte verstaan ek wel.
Si vis pacem - para bellum. Valere - carpe diem!

Afwesig vannermerwe

  • Besoeker
  • *
  • Poste: 258
Re: Oproep tot aksie
« Antwoord #35 op: April 15, 2010, 08:39:56 AM »
Baie goed gestel Meerkat!

Ons moet wettig mobiliseer, die volk inlig oor wat aangaan en wat kan gebeur en strukture daarstel.

Ek kom terug na die Afrikaner KLub idee. Elke dorp stig sy eie klub met 'n plaaslike leier. hierdie leiers gaan na provisiale vlak en die verkose leierskorps verteenwoordig provinsies op Nasionale vlak. Elke lid betaal R100 per maand.

Wat het jy dan? 'n Leierskap struktuur wat van onder boontoe gebou word, 'n effektiewe gesagstruktuur, sowel as kommunikasie kanaal en finansiele ondersteuning. Plaaslike kluns is verantwoordelik vir hulle eie plaaslike situasie terwyl leiers die volks-ideale kan najaag met genoeg steun en fondse. Koop 'n stuk grond in Prieska wat dien as hoofkantoor en "vakansie-oord". Dan kan ons wettig 'n "veilige hawe" stug, voorraad opbou, werk skep ens ens ens...

HIerdie is 'n kommersiele idee- die gematigde Afrikaner kan dalk net inkoop?

Afwesig Kleinbekkie

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 7643
  • Christa Burger
Re: Oproep tot aksie
« Antwoord #36 op: April 15, 2010, 09:01:04 AM »
Bravoland is al van die begin af lid van die Afrikanerfront, asook 'n groot ondersteuner van die VVK. Dus is dit die roete wat ons gaan volg. Die Republiek van Bravoland gaan dus nie formeel steun aan die aksie gee nie. Die burgers van Bravoland is welkom om dit in hul eie hoedanigheid te steun.

Met dank.

Die Volksraad
Republiek van Bravoland
« Laaste verandering : April 15, 2010, 09:05:02 AM deur Kleinbekkie »
Moed Vryheid Eer

Afwesig Karina Marais

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 1925
  • Bravolander
    • Die Bravolander
Re: Oproep tot aksie
« Antwoord #37 op: April 15, 2010, 09:38:55 AM »
Vannermerwe, jou plan bestaan reeds, jy is net op die verkeerde forum. Gaan besoek boerevryheid.co.za hulle noem dit "walaers". Ek weet nie of dit nog bestaan nie, maar hoor maar daar.
My volk gaan te gronde weens gebrek aan kennis. ~ Hosea 4:6 ~

Afwesig Ben Geldenhuys

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 7622
  • Verkenner
    • Verkenners
Re: Oproep tot aksie
« Antwoord #38 op: April 15, 2010, 06:50:15 PM »
Ek wag vir die goedkeuring en ondersteuning van die volksraad.

Ek onderneem om sodra goedkeuring toegestaan is my veldtog te begin met sms en epos uitsendings. Ek vra ook die steun van Radio Pretoria in hierdie verband.

Ek stel voor dat die SP ons boodskap sal uitsaai en van elke bravolander om hulle kontak lyste te gebruik om die sms en epos uit te stuur.

Ons kan dit doen as ons almal saam staan. Ons volk benodig leierskap kom ons gee dit vir hulle.


Die Volksraad het 'n spesiale sitting gehou en tydens die byeenkoms besluit om nie deel te neem aan die optog nie.


Share me

Digg  Facebook  SlashDot  Delicious  Technorati  Twitter  Google  Yahoo

 


* Nuwe Inskrywings


SA Topsites



SA Topsites :: .

SimplePortal 2.3.3 © 2008-2010, SimplePortal