Nuusflits

Aandag aan alle Bravoland Besoekers. Hier kan u 'n aansoek indien om Bravoland Burgerskap te verkry:
http://www.bravoland.co.za/forum/index.php/topic,5566.0.html

Skrywer Onderwerp: VERKENNERS Publieke Vergadering PTA  (Read 4791 times)

0 Lede en 1 Gas bekyk die onderwerp.

Afwesig Jan Beyers

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 1341
  • Verkenner
VERKENNERS Publieke Vergadering PTA
« op: April 14, 2010, 03:20:07 PM »
Geagte Volksgenote,

Na aanleiding van die tragiese gebeure met die moord van Oom Eugene, ontvang die Verkenners verskeie oproepe van bekommerde Volksgenote oor die pad vorentoe.

Aangesien die Verkenners Beweging van SA homself sien as ‘n organisasie wat altyd leiding neem en op die voorpunt van ons Vryheids-eis is, wil die Verkenners graag die Volk inlig oor wat die Verkenners glo die pad vorentoe is.  Soos die meeste Volksgenote weet, is die Verkenners ‘n beweging wat nie net praat nie, maar ook daadwerklik oorgaan tot aksie!

Die tema van die publieke vergadering is :  “Afrikaner Boerevolk!  Mobiliseer en beveilig jouself!  Kom vind uit hóé.

Enige iemand wat wil deel word van die Verkenners, of bloot uit nuuskierigheid wil kom hoor wat die Verkenners sê, kan die vergadering NIE mis NIE!

Plek :                     APK Moot Sentraal   -  H/v Japonica en Ben Swart Straat (PTA Moot area)
Datum :                21 April 2010
Tyd :                      19:00

Verkenner groete!


Die Bestuur
Die Verkennersbeweging van SA

Badenhorst

  • Gas
Re: VERKENNERS Publieke Vergadering PTA
« Antwoord #1 op: April 14, 2010, 03:27:14 PM »
Ek sal daar wees.

Afwesig Wilco

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 54
Re: VERKENNERS Publieke Vergadering PTA
« Antwoord #2 op: April 14, 2010, 03:35:45 PM »
Al weer in Pretoria! Kan julle nie ook elders vergaderings hou nie?

Afwesig Kleinbekkie

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 7643
  • Christa Burger
Re: VERKENNERS Publieke Vergadering PTA
« Antwoord #3 op: April 14, 2010, 03:45:49 PM »
Elders is 'n bietjie te ver  :P
Moed Vryheid Eer

viki

  • Gas
Re: VERKENNERS Publieke Vergadering PTA
« Antwoord #4 op: April 14, 2010, 03:49:04 PM »
wat van VDBPark, Vereeniging area. Ek dink daar sal nou baie belangstelling wees as dit op facebook geplaas word.

Afwesig Boo

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 356
Re: VERKENNERS Publieke Vergadering PTA
« Antwoord #5 op: April 14, 2010, 03:58:32 PM »
Al weer in Pretoria! Kan julle nie ook elders vergaderings hou nie?

Daar's een in Witbank ook...

Afwesig Ben Geldenhuys

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 7622
  • Verkenner
    • Verkenners
Re: VERKENNERS Publieke Vergadering PTA
« Antwoord #6 op: April 14, 2010, 05:10:08 PM »
Witbank is vanaand om 19h00 by die apk

Afwesig van zyl

  • Besoeker
  • *
  • Poste: 122
Re: VERKENNERS Publieke Vergadering PTA
« Antwoord #7 op: April 14, 2010, 05:40:04 PM »
Ja nee rerig is al die boer net in Pretoria. Ek dog die vrystaat is die kos mandjie. Dan kla ons as die boer nie weet wat aangaan. Gebruik ons die stede omdat dit makliker is en meer getalle is. Kan geen leier iet meer suid reel nie. Groot asb. Ek sal jou Petrol betaal.
Uit die wit bulle geslag sal ons die stryd oorwin.

Afwesig Jan Beyers

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 1341
  • Verkenner
Re: VERKENNERS Publieke Vergadering PTA
« Antwoord #8 op: April 15, 2010, 09:44:59 AM »
Van Zyl.

Jy kan gerus kontak maak.  Sal jy die publieke vergadering se reelings kan tref daar in die Vrystaat?  Die bestuur van die Verkenners sal met alle graagte daarheen gaan.

Afwesig van zyl

  • Besoeker
  • *
  • Poste: 122
Re: VERKENNERS Publieke Vergadering PTA
« Antwoord #9 op: April 15, 2010, 10:02:26 AM »
Ek sal my bes probeer alhoewel ek in Klerksdorp bly.Baie van my friende en famielie is in die vrystaat.Ek sukkel nog om die vvk lede in klerksdorp op te spoor. Meskien kan jy my help met kontak nommers en name. Is ook besig om n famielie lid in Riebeekstad te bearbei om iets in die vrystaat te doen. Ek weet en wil graag bloem op n manier betrek. Ek is self lid van die vvk en regestrasie beampte geword nou onlangs.Ek is redelik beweeg baar aangesien ek vir myself werk maar ook net tot n mate. Moet die pot aaan die kook hou.(SIVIELE maatskapy).
Uit die wit bulle geslag sal ons die stryd oorwin.

Afwesig Jan Beyers

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 1341
  • Verkenner
Re: VERKENNERS Publieke Vergadering PTA
« Antwoord #10 op: April 15, 2010, 12:32:42 PM »
http://www.vvk.co.za/8948/40935.html

KLERKSDORP
    PIETER AUCAMP (086) 1439355 (076) 111 7111

    ABRAHAM DU TOIT (018) 462 8792 (083) 424 2511

    DOUW VD MERWE (018) 462 5143

    FRANCOIS CONRADIE (074) 344 1652

    FRANS VAN ZYL (082) 677 6084

    MARIUS DE KLERK (082) 684 1566

Afwesig van zyl

  • Besoeker
  • *
  • Poste: 122
Re: VERKENNERS Publieke Vergadering PTA
« Antwoord #11 op: April 15, 2010, 12:44:55 PM »
Baie dankie Jan.
Uit die wit bulle geslag sal ons die stryd oorwin.

Afwesig André Strydom

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 2157
Re: VERKENNERS Publieke Vergadering PTA
« Antwoord #12 op: April 15, 2010, 12:46:46 PM »
Ja nee rerig is al die boer net in Pretoria. Ek dog die vrystaat is die kos mandjie. Dan kla ons as die boer nie weet wat aangaan. Gebruik ons die stede omdat dit makliker is en meer getalle is. Kan geen leier iet meer suid reel nie. Groot asb. Ek sal jou Petrol betaal.

Vanzyl, net so op 'n ander noot! Ek sien jy vra hoekom Pretoria en jy praat van boer en kosmandjie. Dit is nie vir my heeltemal duidelik in watter konteks jy dit wil plaas nie! As ons op Bravoland praat van boere, verwys ons nie noodwendig na landbouers (boere) nie. Die vewysings gaan meerendeels oor Boere-Afrikaners of Boere in kort. 'n Landbouer (boer) is nie noodwendig 'n Boer nie en stadsjapies kan ook as Boere kwalifiseer! Hier is baie Boere-Afrikaners in Pretoria en daarom ook baie aksies wat hul sake aanbetref.  :) 
Ons Sal!!!

Afwesig Hektor

  • Besoeker
  • *
  • Poste: 123
Re: VERKENNERS Publieke Vergadering PTA
« Antwoord #13 op: April 15, 2010, 01:01:23 PM »
Diegene wat nou huil dat daar nie vergaderings naby hulle is, moet miskien maar self 'n vergadering in hulle dorp gaan reel.

Afwesig van zyl

  • Besoeker
  • *
  • Poste: 122
Re: VERKENNERS Publieke Vergadering PTA
« Antwoord #14 op: April 15, 2010, 01:29:17 PM »
Jy is heeltemal reg met jou begrip van boere.Skuus ek moet bieg ek skryf baie in die verbygang en laat dan na om meer duidelik te skryf. Al hoekom ek die landbouer boer ingesluit het is om rede met wat ookal die toekoms in hou moet ons die landbouer wat saam met ons saak is ingedagte hou vir die rede dit is die kos mandjie en die vrystaat is n sleutel tot basiese voeding vir welke rede ookal.
Ek wou nie afgunstig klink nie maar daar is baie Boere in vrystaat en noordkaap wat gesoute mense is van ons land. Ek kom redelik gereeld in upington en die nuus is maar stadig daar. Ons moet ALMAL betrek soos ons kan en ons vermoe is
Uit die wit bulle geslag sal ons die stryd oorwin.

Afwesig André Strydom

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 2157
Re: VERKENNERS Publieke Vergadering PTA
« Antwoord #15 op: April 15, 2010, 01:31:40 PM »
Jy is heeltemal reg met jou begrip van boere.Skuus ek moet bieg ek skryf baie in die verbygang en laat dan na om meer duidelik te skryf. Al hoekom ek die landbouer boer ingesluit het is om rede met wat ookal die toekoms in hou moet ons die landbouer wat saam met ons saak is ingedagte hou vir die rede dit is die kos mandjie en die vrystaat is n sleutel tot basiese voeding vir welke rede ookal.
Ek wou nie afgunstig klink nie maar daar is baie Boere in vrystaat en noordkaap wat gesoute mense is van ons land. Ek kom redelik gereeld in upington en die nuus is maar stadig daar. Ons moet ALMAL betrek soos ons kan en ons vermoe is

Waar is Upington? :P
Ons Sal!!!

Afwesig van zyl

  • Besoeker
  • *
  • Poste: 122
Re: VERKENNERS Publieke Vergadering PTA
« Antwoord #16 op: April 15, 2010, 01:35:04 PM »
Hektor ek stem saam en sorry ook nie. Dit sal vir my n goedkoop uitweg wees om so te redeneer. Daar is mense wat vra en soek en die wat weet hoe moet doen. Dis nie vir almal om sulke dinge te doen.Baie wat jy hier lees wat mense skryf soos ek is wat ons van die aledaagse man se vrae wat net weerklink word hier.(Se jy dan nou eintlik dat dis hulle probleem en jy voel nie en wory nie.)Nee waar is ons naaste liefde.
Uit die wit bulle geslag sal ons die stryd oorwin.

Afwesig van zyl

  • Besoeker
  • *
  • Poste: 122
Re: VERKENNERS Publieke Vergadering PTA
« Antwoord #17 op: April 15, 2010, 01:41:11 PM »
Dis so 180km voor Suid Wesgrens. So 400km wes van Kimberley.
Uit die wit bulle geslag sal ons die stryd oorwin.

viki

  • Gas
Re: VERKENNERS Publieke Vergadering PTA
« Antwoord #18 op: April 15, 2010, 01:44:19 PM »
Sommige mense is leiers en sommiges navolgers.
Jannie, Piet en Klaas en oja Sannie (wat dalk till slaan daar by die spar) stel dalk ook belang, maar het dalk nie die nodige kenis en die weet hoe, om betrokke te raak nie.  Dalk is die persoon -soos ek- omring deur mense wat wat slegs oor 3 breinselle beskik en dan klap 2 van hul hande vir 'n idee wat die 3de breinsel gehad het, en toe dit weer vergeet het.

Afwesig Wilco

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 54
Re: VERKENNERS Publieke Vergadering PTA
« Antwoord #19 op: April 15, 2010, 02:05:09 PM »
Hektor, volgens die Verkenners se webblad het hulle poste in ander dorpe: bv Vereeniging en Klerksdorp. Maklik genoeg om Noord-Vrystaters daar te kry. Het van die ander organisasies nie takke op ander plekke as Pretoria ook nie? Blykbaar slaag die Suidlanders om op baie verskillende plekke vergaderings te reël. Dis nie juis prakties om van Karel van Kakamas te verwag om 'n vergadering op Upington te reël nie.

Die volk sal moeite doen om na leiers te gaan luister, maar die onus rus op die leiers om met die volk te kom praat, om die volk in te lig, om die volk se vrae te beantwoord. Leiers wat net met die media praat, help ons nie.



Share me

Digg  Facebook  SlashDot  Delicious  Technorati  Twitter  Google  Yahoo

 


* Nuwe Inskrywings


SA Topsites



SA Topsites :: .

SimplePortal 2.3.3 © 2008-2010, SimplePortal