Nuusflits

Aandag aan alle Bravoland Besoekers. Hier kan u 'n aansoek indien om Bravoland Burgerskap te verkry:
http://www.bravoland.co.za/forum/index.php/topic,5566.0.html

Skrywer Onderwerp: VERKENNERS Publieke Vergadering PTA  (Read 4791 times)

0 Lede en 2 Gaste bekyk die onderwerp.

Afwesig van zyl

  • Besoeker
  • *
  • Poste: 122
Re: VERKENNERS Publieke Vergadering PTA
« Antwoord #60 op: April 23, 2010, 05:47:04 PM »
Ben

Net n gedagte. Kan bravo land nie op die "home page" n opskrif maak vir byeenkomste en vergaderings. Dan kan alle lede of leiers wat van datums weet van verbante vergaderings dit lys vir almal se inligting .Lede kan dit dan per sms en mail versprei.Dit moet nie beperk wees tot vvk en verkeners nie maar ook vergaderings van bv suid landers ens.
Uit die wit bulle geslag sal ons die stryd oorwin.

viki

  • Gas
Re: VERKENNERS Publieke Vergadering PTA
« Antwoord #61 op: April 24, 2010, 05:22:11 PM »
Ek sekondeer jou voorstel van zyl. Dan kan almal sien wie vergaderings in watter omgewings hou en wat mens kan bywoon.

Afwesig Werner Smook

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 1112
  • Verkenner
Re: VERKENNERS Publieke Vergadering PTA
« Antwoord #62 op: April 28, 2010, 12:28:55 PM »
Die Verkenners hou weer 'n openbare vergadering vir al ons volksgenote wat belangstel om meer oor die Verkennersbeweging uit te vind.

Plek:  APK Pretoria-Oos   Glenwoodweg 48, Lynnwood Glen, Pretoria

Tyd:  19:00



« Laaste verandering : April 28, 2010, 12:35:41 PM deur Werner Smook »
"Bring bymekaar wat uit innerlike oortuiging bymekaar hoort"
- DF Malan

Afwesig Boerseun

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 206
Re: VERKENNERS Publieke Vergadering PTA
« Antwoord #63 op: April 28, 2010, 12:45:48 PM »
Baie dankie Werner vir die plasing.
Daar sal ook worsbroodjies en koeldrank te koop wees.....
Kom honger en dors.
VVK kieser registrasies sal ook geneem word so bring jou ID of bestuurslisensies saam.

Boeregroete
Vir GOD en Volk en Vaderland

Afwesig fran

  • Besoeker
  • *
  • Poste: 18
Re: VERKENNERS Publieke Vergadering PTA
« Antwoord #64 op: April 28, 2010, 02:46:03 PM »
Dis goed en wel van die vergaderings, maar is daar nie in al die streke van Suid Afrika verkenners of burgers wat vergaderings kan reel nie.  Ons volk is honger vir die woord, en kan nie altyd in Pretoria uitkom nie... Die ander provinsies het ook vergaderings nodig...
Ek is tot alles in staat deur Hom wat my krag gee!!!

Afwesig van zyl

  • Besoeker
  • *
  • Poste: 122
Re: VERKENNERS Publieke Vergadering PTA
« Antwoord #65 op: April 28, 2010, 03:00:37 PM »
fran van waar is jy. Meskien kan ek help.
Uit die wit bulle geslag sal ons die stryd oorwin.

Afwesig fran

  • Besoeker
  • *
  • Poste: 18
Re: VERKENNERS Publieke Vergadering PTA
« Antwoord #66 op: April 28, 2010, 03:07:38 PM »
Ek is in Bothaville...
Ek is tot alles in staat deur Hom wat my krag gee!!!

Afwesig van zyl

  • Besoeker
  • *
  • Poste: 122
Re: VERKENNERS Publieke Vergadering PTA
« Antwoord #67 op: April 28, 2010, 04:03:47 PM »
Ek is in Klerksdorp en daar is binne kort n vergadering hier. Ek  is tans besig om met n Douw van der merwe te probeer skakel om meer inligting te kry. EK sal probeer om so gou as ek inligting kry dit deur te stuur na jou.As jy dalk n pos adres kan insluit by jou profiel kan ek jou laat weet anders moet jy maar bravoland dop hou of verkenners.org.za vir vergaderings. Jy kan ook die vvk se kantore bel vir na vrae.
Uit die wit bulle geslag sal ons die stryd oorwin.

Afwesig fran

  • Besoeker
  • *
  • Poste: 18
Re: VERKENNERS Publieke Vergadering PTA
« Antwoord #68 op: April 28, 2010, 04:25:57 PM »
Baie dankie vir jou hulp van zyl.
Ek het my epos adres oopgemaak, is gewoonlik skrikkerig, maar weet dat op Bravoland almal mekaar help en wil bystaan.

Ek is tot alles in staat deur Hom wat my krag gee!!!

Afwesig van zyl

  • Besoeker
  • *
  • Poste: 122
Re: VERKENNERS Publieke Vergadering PTA
« Antwoord #69 op: April 28, 2010, 04:29:54 PM »
Dankie vir jou vertroue. Sal so gou as moontlik vir jou inligting deur gee om so veel as moontlik mense in jou omgewing te betrek.
Uit die wit bulle geslag sal ons die stryd oorwin.

Afwesig fran

  • Besoeker
  • *
  • Poste: 18
Re: VERKENNERS Publieke Vergadering PTA
« Antwoord #70 op: April 28, 2010, 04:39:01 PM »
Baie dankie, ek wag op jou terugvoering.

Lekker aand :)
Ek is tot alles in staat deur Hom wat my krag gee!!!

Afwesig Ben Geldenhuys

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 7622
  • Verkenner
    • Verkenners
Re: VERKENNERS Publieke Vergadering PTA
« Antwoord #71 op: April 28, 2010, 06:16:39 PM »
Dinsdag die 4de Mei 2010 is die publieke vergadering in Klerksdorp. Dit is 'n gesamentlike vergadering tussen die HNP, Verkenners en AWB (soos die een wat op die 13de April in Pretoria was).

Van Zyl, dankie vir jou werk daar in Klerksdorp. Jy moet dalk met Pieter Aucamp gesels oor hierdie vergadering, hy reel dit. 

Afwesig van zyl

  • Besoeker
  • *
  • Poste: 122
Re: VERKENNERS Publieke Vergadering PTA
« Antwoord #72 op: April 28, 2010, 07:20:00 PM »
Dankie vir die inligting Ben. Ek maak so.
Uit die wit bulle geslag sal ons die stryd oorwin.

Afwesig van zyl

  • Besoeker
  • *
  • Poste: 122
Re: VERKENNERS Publieke Vergadering PTA
« Antwoord #73 op: April 28, 2010, 08:16:35 PM »
Naand Ben

Kan jy dalk vir my Aukamp se nommer net weer deurgee.

Ek het hom verloor.

Dankie
Uit die wit bulle geslag sal ons die stryd oorwin.

Afwesig Ben Geldenhuys

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 7622
  • Verkenner
    • Verkenners
Re: VERKENNERS Publieke Vergadering PTA
« Antwoord #74 op: April 28, 2010, 08:46:04 PM »
Ek het vir jou 'n privaat boodskap gestuur

Afwesig van zyl

  • Besoeker
  • *
  • Poste: 122
Re: VERKENNERS Publieke Vergadering PTA
« Antwoord #75 op: April 28, 2010, 09:40:18 PM »
Dankie, het gekry.
Uit die wit bulle geslag sal ons die stryd oorwin.


Share me

Digg  Facebook  SlashDot  Delicious  Technorati  Twitter  Google  Yahoo

 


* Nuwe Inskrywings


SA Topsites



SA Topsites :: .

SimplePortal 2.3.3 © 2008-2010, SimplePortal