In beginsel is ek wel meer as bereid om met hulle saam te werk om 'n gemeenskaplike vyand die stryd aan te sê.
Dit is ook al waarvoor 'n "nasie" moet bestaan as dit dan verskillende volke moet wees .
Om as aparte volke voor die vyand te staan , sal ons niks baat nie .
En om as 'n nasie te bestaan bedoel ek beslis ook nie dat databasis-uitruiling moet plaasvind nie , hiermee verwys ek na 'n paragraaf in die pdf dokument van die vergadering .