Publieke Kantoor van die Volksraad > Algemene Klagtekantoor
Re: Mag ek ook kla?
viki:
Ek hoop ek is nou by die volksraadskantore
Waar kry mens die Bravoland grondwet? Die naam “HERE” (in hoofletters) is die vertaling van “YHW” en behoort ook verbied te word. Die handtekening (signature) is ook nie ‘n godsdiensdraad nie. Kleinbekkie ek dink jy tree onbillik op.
Ek voel nou so ontnugter met Bravoland as wat ek oor Dan Roodt voel.
Gelukig bly God dieselfde vandag, more, altyd en ontnugter mens nie soos mense nie.
Karina Marais:
Viki, dit gaan eintlik oor die Israel-gelowe.
fran:
Wie het gese die mense is van die Israel gelowe???
Hoe kan jy sulke aantuigings maak...
Wil jy nou vir my se op Bravoland se webwerf word jy gekeur deur jou geloof. Wat jy waar mag plaas, of jy word vriendelik versoek om die webblad te verlaat of jy word net eenvoudig geblok...
Verduidelik daai vir my mevrou raadslid???
Johan Joubert:
Fran, waar staan daardie vers wat jou 'signature' was so?
fran:
Ai die kinders....
In die Boek van Herinneringe, Die woord wat vertaal is uit die geskrifte met ekstra boeke wat jy nie in jou Bybel kry nie, wat die Jode met opset uitgelaat het.
Dis waar ek dit gekry het.
Navigation
[0] Message Index
[#] Next page
Go to full version