Skrywer Onderwerp: Re: Mag ek ook kla?  (Read 1052 times)

0 Lede en 1 Gas bekyk die onderwerp.

viki

  • Gas
Re: Mag ek ook kla?
« op: May 05, 2010, 02:33:51 PM »
Ek hoop ek is nou by die volksraadskantore

Waar kry mens die Bravoland grondwet? Die naam “HERE” (in hoofletters) is die vertaling van “YHW” en behoort ook verbied te word. Die handtekening (signature) is ook nie ‘n godsdiensdraad nie. Kleinbekkie ek dink jy tree onbillik op.
Ek voel nou so ontnugter met Bravoland as wat ek oor Dan Roodt voel.
Gelukig bly God dieselfde vandag, more, altyd en ontnugter mens nie soos mense nie.

Afwesig Karina Marais

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 1751
  • Bravolander
    • Die Bravolander
Re: Mag ek ook kla?
« Antwoord #1 op: May 05, 2010, 02:40:03 PM »
Viki, dit gaan eintlik oor die Israel-gelowe.
My volk gaan te gronde weens gebrek aan kennis. ~ Hosea 4:6 ~

Afwesig fran

  • Besoeker
  • *
  • Poste: 18
Re: Mag ek ook kla?
« Antwoord #2 op: May 05, 2010, 02:55:34 PM »
Wie het gese die mense is van die Israel gelowe???

Hoe kan jy sulke aantuigings maak...

Wil jy nou vir my se op Bravoland se webwerf word jy gekeur deur jou geloof.  Wat jy waar mag plaas, of jy word vriendelik versoek om die webblad te verlaat of jy word net eenvoudig geblok...

Verduidelik daai vir my mevrou raadslid???
Ek is tot alles in staat deur Hom wat my krag gee!!!

Afwesig Johan Joubert

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 1271
Re: Mag ek ook kla?
« Antwoord #3 op: May 05, 2010, 03:09:42 PM »
Fran, waar staan daardie vers wat jou 'signature' was so?
Ek is tot alles in staat deur Christus wat my krag gee

Afwesig fran

  • Besoeker
  • *
  • Poste: 18
Re: Mag ek ook kla?
« Antwoord #4 op: May 05, 2010, 03:25:54 PM »
Ai die kinders....

In die Boek van Herinneringe, Die woord wat vertaal is uit die geskrifte met ekstra boeke wat jy nie in jou Bybel kry nie, wat die Jode met opset uitgelaat het.

Dis waar ek dit gekry het.
Ek is tot alles in staat deur Hom wat my krag gee!!!

Afwesig Adri van Staden

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 1481
Re: Mag ek ook kla?
« Antwoord #5 op: May 05, 2010, 03:32:01 PM »
Ons praat nou in sirkels.

Die Jode het nie ons Bybel saamgestel nie!

Ons glo dat die Bybel soos ons almal dit ken, deur die beskikking van God en deur sy Heilige Gees saamgestel is. Dit bely ons in ons gereformeerde belydenisskrifte. Aanvaar jy die Drie Formuliere van Eenheid, Fran?
... verlustig jou in die HERE; dan sal Hy jou gee die begeertes van jou hart - Ps. 37:4.

ML

  • Gas
Re: Mag ek ook kla?
« Antwoord #6 op: May 05, 2010, 03:33:24 PM »
Die Jode? Watse Jode het die Bybel saamgestel?

Afwesig Sjarko

  • Lid van die Volksraad
  • ***
  • Poste: 513
  • Verkenner
Re: Mag ek ook kla?
« Antwoord #7 op: May 05, 2010, 03:47:42 PM »
Ek wil julle net graag daarop wys dat dit die amptelike beleid van Bravoland is dat Godsdiens NIE bespreek mag word NIE.

KB kan jy hierdie draad sluit asseblief.

Afwesig fran

  • Besoeker
  • *
  • Poste: 18
Re: Mag ek ook kla?
« Antwoord #8 op: May 05, 2010, 03:57:14 PM »
Ek glo aan geen kerk of organisasie se self opgestelde reels, wette of formaliere nie.

Ek glo aan die enigste ware skepper in sy drie eenheid wat sy seun gestuur het om sy bloed aan die kruis te offer vir almal se siele sodat ons almal die ewige lewe kan be-erwe.

My skepper se naam is JHWH en sy seun JaHWeSua. Verder is ek ook nie lid van enige Israelitiese bewegings nie stel ook nie belang nie.

Ek het n gesegde wat se afleidings  en gevolgtrekkings is die moer van alle verdomde gedagtes.

Ek is tot alles in staat deur Hom wat my krag gee!!!

Afwesig Alwyn

  • Staatspresident
  • ****
  • Poste: 1167
  • Verkenner
Re: Mag ek ook kla?
« Antwoord #9 op: May 05, 2010, 04:23:43 PM »
Ek wil julle net graag daarop wys dat dit die amptelike beleid van Bravoland is dat Godsdiens NIE bespreek mag word NIE.

KB kan jy hierdie draad sluit asseblief.

Ek sekondeer Sjarko se pos.
Daar is ander webwerwe waar hieroor geredeneer kan word.
Daar sal geen veredere debatvoering hieroor geskied nie.
Ons staan op die punt om of 'n groot volk te word, of om op te hou as 'n volk te bestaan. Laat ons dus werk terwyl dit dag is. Laat ons ons volk opbou.~ Christiaan de Wet

Afwesig Ruan Combrink

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 307
  • Verkenner
Re: Mag ek ook kla?
« Antwoord #10 op: May 06, 2010, 11:16:21 AM »
Ek voel dit is tog nodig om die saak uit te klaar. Fran, dit is duidelik dat jy geensins weet waarvan jy praat as dit by teologie kom nie. Ek wil jou dus sterk aanraai om eerder stil te bly oor dinge waarvan jy niks weet nie. (soos die ontstaan van die Bybel.)

Die Here het jou 'n taal gegee, wees trots daarop en vereer hom daarin. So het die Griekssprekendes van die nuwe testament hom in Grieks vereer. Dit is gewoonlik net die Israel Visie wat JHWH gebruik omdat dit die Verbondsnaam van die volk Israel se verbond met God was. Daardie verbond is uitgebrei na alle stamme volke en nasies en dit sal tot in die hiernamaals so wees (Op7).

Ek volstaan deur te se dat die forum 'n gereformeerd Christelike een is en dat ons nie daaroor skaam is nie en ons nie onsself hoef te verduidelik nie. Le jou neer by die gesag van die volksraad of soek 'n forum waar jy gemakliker voel.
Kneg van die Allerhoogste, teen die hele wereld vry


Share me

Digg  Facebook  SlashDot  Delicious  Technorati  Twitter  Google  Yahoo

 


* Nuwe Inskrywings


SA Topsites



SA Topsites :: .

SimplePortal 2.3.3 © 2008-2010, SimplePortal