Nuusflits

Aandag aan alle Bravoland Besoekers. Hier kan u 'n aansoek indien om Bravoland Burgerskap te verkry:
http://www.bravoland.co.za/forum/index.php/topic,5566.0.html

Skrywer Onderwerp: Wat het gebeur?  (Read 2948 times)

0 Lede en 2 Gaste bekyk die onderwerp.

Afwesig Boo

  • Bravoland Burger
  • *
  • Poste: 356
Re: Wat het gebeur?
« Antwoord #20 op: May 19, 2010, 08:32:57 AM »
Genadiglik glo ek nie Die Liviet sal hierdie antwoord lees nie, maar ter wille van die saak: Boo het verwys na die Nuwe Hervormers en die gedeelte wat jy aanhaal, is wat hulle sê en Boo veroordeel dit wat hulle sê en doen. En tereg ook.

Dankie ds. Adri, ja-nee ek weet nie wat was "Die Liviet"(sic) se bedoelings met sy pos nie... 

Afwesig van zyl

  • Besoeker
  • *
  • Poste: 122
Re: Wat het gebeur?
« Antwoord #21 op: May 19, 2010, 11:46:29 AM »
Ek dink hy het dit as net nog n bewys gegee ter onder steuning van ons gelowiges se saak vir as daar iemand is wat twyfel aan die gebeure soos genoem in die bybel.(vloed,die geboorte,kruisiging ens)

Dus kan n mens dit seker gebruik om die sg "Nuwe Hervormers" die regte bewyse te gee ens. Sy bedoeling is goed.

Ek dink ook die liviet se net by hom is daar geen twyfel oor die betroke punte wat "hulle" verkeerd en onwaar wil bewys en dat die algemene man is nie so dom as wat die vyanige klomp teen ons VADER se woord dink nie.
Uit die wit bulle geslag sal ons die stryd oorwin.

Afwesig Die Liviet

  • Besoeker
  • *
  • Poste: 94
Re: Wat het gebeur?
« Antwoord #22 op: May 19, 2010, 12:50:36 PM »
Geagte ds Adri en Boo. ongelukkig het ek jou antwoord gelees en ja Van Zyl is reg.  Ek het dit ter ondersteuning bedoel.  Niks anders nie.

Livitikus

Ps: Boo moenie dat my naam jou offend nie,  dis net 'n naam en het geen verwysing na die stam van Levi nie.  Seen vir julle
Livitikus


Share me

Digg  Facebook  SlashDot  Delicious  Technorati  Twitter  Google  Yahoo

 


* Nuwe Inskrywings


SA Topsites



SA Topsites :: .

SimplePortal 2.3.3 © 2008-2010, SimplePortal