Ek was lank stil, maar wil nou net 'n vragie vra:
Gun julle Oud-Brabolanders niemand 'n plekkie in die son nie???
Mag niemand 'n stelling of opmerking oor sy gevoel of belewenis maak nie...
Dis net aanvalle wat nuwe gaste of die nuwe burgers moet trotseer...
Kraak mekaar net af!!!
Nee sies man, mens behandel nie mede-volksgenote so nie!!!