Kommunikasie > Departement van Kommunikasie en Uitsaaiwese
SDL
Johan Joubert:
Is hier enige Bravolanders wat by SDL betrokke is?
Kleinbekkie:
SDL, Johan?
Johan Joubert:
Hulle het so 'n ruk terug op Volkshulp se program geadverteer vir ekstra inkomste wat jy kan verdien.
MEERKAT:
SDL, Volkshulp? Goed dan raai ek - dit is iets wat jy kan rook?
Ben Geldenhuys:
--- Aanhaling van: MEERKAT op June 04, 2010, 05:04:30 PM ---SDL, Volkshulp? Goed dan raai ek - dit is iets wat jy kan rook?
--- End quote ---
Hehehehe, of verkoop en rook....
Navigation
[0] Message Index
[#] Next page
Go to full version