Regtelike Sake > Departement van Beveiliging

Afrikaner Jeug Kommando

(1/1)

Boo:
Weet enigeen van julle iets van hulle?

http://www.ajkraad.co.za/

Die Afrikaner Jeug Kommando is gestig met die doel
om Veiligheid en Armoede probleme in SA op te los.
Saam kan die Afrikaner n Verskil maak..Saam gaan
die Afrikaner n verskil maak..

1.Die AJK onderhandel nie met die Vyand nie.
2.God is ons wapen.

Sanderis:
Nee , behalwe dat ek die AJK as vriend op Facebook het .

Navigation

[0] Message Index

Go to full version